Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Willows Guest House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Marietjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 66

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 66 resensies vir Willows Guest House
Netheid
4.7/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Cherne C - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cherne C

Everything was wonderful. Thank you so much.

Felt just like home. We left our chargers at home and she helped us with this and anything else we needed. It is a beautiful place to stay and so calming. Had a great stay.

Norman S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Norman S

Baie goed.

Baie lekker gebly by Willows Guest House.

Pieta V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieta V

Baie mooi kamer en perseel. Veilige area en parkering. Vriendelike ontvangs.

Sien sterre.

Archie W - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Archie W

Loved it and will book again.

Very nice and clean place. Owners very friendly. Love the Koi pond. It was a short stay but will definitely recommend the place. Very good and safe area.

Audrey L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Audrey L

Perfect.

Everything is perfect. Wonderful, friendly hosts, beautiful garden is a huge plus, very peaceful, great location.

Gerhard R - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard R

Sou ek weer in daardie rigting moet wees, sal ek weer hier oornag.

Net 1 nag geslaap in die kamer - alles was goed en netjies, en die ontvangs was vriendelik. Veiligheid is goed aangesien die huis in 'n sekuriteitswoonbuurt is, en die huis se eie sekuriteit is ook goed.

Le-roy Du Plessis D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Le-roy Du Plessis D

Netjies en veilig maar ongelukkig het die aircon nie gewerk nie.

Baie netjies en skoon gewees. Baie veilig. Asook 'n mooi kamer. Ongelukkig het die aircon nie gewerk nie.

Anita B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita B

As jy 'n afspraak in Pretoria het, kan jy gerus by Willows Guest House bly.

Netjiese blyplek in 'n doodstil, veilige omgewing. Gasvrou was vriendelik en behulpsaam. Tuin is pragtig en swembad is silwerskoon, en die koivisse is spekvet!

Lizelle V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle V

Sal beslis terugkeer na Willows Guest House.

Die eienaar is uiters vriendelik en behulpsaam. Perfek skoon en baie gemaklike bed. Ek beveel Willows Guest House ten hoogste aan.

Willows Guest House se terugvoer

Hi Lizelle! Dis so lekker as gaste later vriende raak. Julle is altyd weer welkom terug!

Willows Guest House
Ria V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria V

Baie vriendelik, skoon, veilig en rustig.

Ons is vriendelik ontvang. Die plekkie was pragtig skoon met alles wat ons benodig het. Baie rustige omgewing. Pragtige tuin. Jy vergeet amper jy is in die stad.

Antoinette D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette D

Netjiese verblyf, rustige stil omgewing.

Hierdie was ons tweede oornag by Willows en ons sal verseker weer oorslaap. Netjiese verblyf in 'n stil en rustige omgewing.

Annelize O - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize O

Uitstekend!

Die eienaar en personeel het ons hartlik ontvang en tuis laat voel. Parkering is gerieflik en veilig. Die kamer en en suite-badkamer is ruim, skoon en binneversiering pragtig met alles wat nodig is om jou verblyf so gerieflik moontlik te maak. Dit is gerieflik geleë naby winkelsentrums en Wilgers Hospitaal. Ons kan Willows Guest House hoogs aanbeveel.

Elmaleine D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elmaleine D

Rustig veilig en skoon.

Veilige buurt. Vriendelike en behulpsame ontvangs.

Niel V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Niel V

Swak

Storte swak. Slegs warmwater by wasbak se kraan. Swak waterdruk. Kolle op towels. Slegte ondervinding!

Willows Guest House se terugvoer

Hallo Niel. Ek is regtig so jammer vir jou slegte ervaring. Ek sal graag net wil verduidelik. Ons het die gastehuis oorgeskakel na boorgat water aangesien ons n groot probleem in die buurt het met waterpype van die munisipaliteit wat aanhou bars en modder wat gereeld in die sisteem is. Ons waterdruk is effens laer maar dis suiwer gefilterde water en n baie beter gehalte as munisipale water. Beter gehalte as gebottelde water. Die kraan in die stort werk andersom. Daar is warm water in die stort en by die wasbak. As jy in die toekoms dit weer sal oorweeg om hier te oornag sal ons graag wil opmaak vir jou slegte ervaring. Ek is regtig jammer vir die ongerief. Vriendelike groete.
Marietjie Boshoff

Willows Guest House
Gerhard K - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard K

Dit was 'n belewenis om daar te kon bly.

Dit is absoluut 'n plek waar jy gekoester voel en dit voel soos jou eie huis.

Willows Guest House se terugvoer

Baie dankie Gerhard vir die mooi resensie. Julle is altyd weer welkom.
Groete
Marietjie

Willows Guest House
Antoinette D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette D

Netjiese kamers, vriendelike mense en 'n veilige, rustige omgewing.

Ons was hartlik en vriendelik ontvang. Nie net is die eienaars vriendelike en hartlike mense nie, maar ook hul werkers en die 3 pugs. Dit is 'n rustige, stil area en die tuin is pragtig. Die kamers is skoon, netjies en baie keurig ingerig met alles wat nodig is. Die 3 woefies was heerlike geselskap vroegoggend. Ek sal die gastehuis weer gebruik en sal dit hoog aanbeveel.

Adriaan N - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan N

Uitstekende verblyf!

Ek reis eerder verder sodat ek by Willows kan tuisgaan. Het al vantevore hier gebly, en was toe net so gelukkig as nou.

Gus W - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gus W

Lekker, rustig en netjies.

Was 'n lekker rustige, kuier in 'n veilige area.

Ntombizanele M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ntombizanele M

Blissful, family friendly, staff felt like home.

Everything looks like it appears on the website, enjoyed my stay everyone was friendly even the pets, love it.

Dorothy S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dorothy S

Alles wat jou hart begeer.

Marietjie het my by die hek ontvang en my onmiddelik tuis laat voel. Die kamer is ruim en pragtig met 'n lugversorger en yskas. Dis stil en rustig, goeie waarde vir geld. Dit sal my voorkeur gastehuis wees as ek in daai omgewing moet oornag. Baie dankie. Dis 'n pragtige gastehuis naby inkopiesentrums.

Hannes B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes B

Dit was puik en het dit geniet.

Ek is 'n kankerpasiënt wat alles gekry het wat ek nodig het.

Hanna-let V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hanna-let V

Alles wat jy nodig het.

Ek moes twee aande in Pretoria wees vir werk. Die gastehuis het aan al my behoeftes voldoen.

Jps L - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jps L

Nice.

Friendly, good, safe, clean!

Johan K - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan K

Baie rustig en veilig.

Vir 'n 4-ster gradering sou 'n mens verwag dat daar melk in die yskas sou wees met ons aankoms. Daar word nie moeiete gedoen om toe te sien dat gaste ten minste lekker koffie/tee kan maak nie. Badkamerplafon moet uitgeverf word, want dit is vol muf.

Michelle B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Michelle B

Mooi skoon en netjiese eenheid in pragtige buurt.

Ons is vriendelik ontvang en het ingestap in 'n skoon en netjiese kamer. Die seepmasjien in die stort het nie gewerk nie, en daar was geen ekstras soos gesigwatte en oorstokkies in die badkamer nie. Die beddegoed was mooi skoon en wit. Handdoeke was ook mooi skoon. Beddens was gemaklik en die eenheid was geleë in 'n pragtuin. Motors was baie veilig geparkeer.

Izak M - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Izak M

So-so.

Drie lelike honde (pugs) wat in die kamers inkom, teen mens opspring en 'n oorlas van hulleself maak, en aanhoudend by die hek blaf - wat blykbaar nie die gasvrou pla nie. Die outomatiese hekke was buite werking en moes per hand oop- en toegemaak word wanneer jy in- of uitgaan; ook in die reën. Dit het ook veiligheid beïnvloed. Die huis is in 'n omheinde kompleks, wat dit besonder moeilik maak om te vind vir vreemdelinge wat nie bekend is met die omgewing. Daar was geen duidelikheid op die internet oor die roetes en ons het dit baie moeilik gevind. Dis die webtuiste se skuld. Sorg dat julle al die feite het. Na 'n begrafnis kom ons by die kamer om te rus en vind 'n tegnikus besig om binne ons kamer aan die WiFi te werk, sonder enige verskoning van die gasvrou. Ons moes hom toe maar baie duidelik vra om elders te gaan werk aangesien ons privaatheid (waarvoor ons betaal het) wou hê. Swak bestuur.

Willows Guest House se terugvoer

Ek vra om verskoning vir die drie lelike pugs. Die probleem is die meeste van ons gereelde gaste is mal oor hulle en sommige bring tot vir hulle doggy treats saam wanneer hulle kom. Dis hoekom hulle altyd bly is om die gaste te sien want hulle dink almal hou van hulle. Ek het egter dadelik agtergekom dat julle geïrriteerd is met hulle, daarom het julle hulle vir die res van julle verblyf, dag 2 en 3 nie gesien of gehoor nie want ons het hulle aan die agterkant van die huis toegemaak. Verder stuur ek gewoonlik 'n location op Whatsapp vir al die gaste en toe julle daarmee sukkel en ook nie vir my kon hoor oor die foon nie het ek in my kar gespring en julle gaan soek en gekry. Maar ek kon ook sien u was toe reeds erg omgekrap met die aankoms. Dan het ons skade gehad met die erge reën die hek en die Wi-Fi moes herstel word en soos die noodlot dit wou hê is die sensor van die Wi-Fi in kamer 1 se dak. Maar op die stadium is als herstel en 100% werkende toestand. Jammer vir die ongerief.

Willows Guest House
Bertus P - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertus P

Aangenaam soos altyd.

Hoogs aanbeveelbaar.

Jo-mari R - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo-mari R

Pragtige gastehuis in veilige omgewing.

Hierdie is 'n pragtige gastehuis en waarde vir geld. Baie skoon en netjies en kamers is ruim en ten volle toegerus. Is in 'n veilige kompleks geleë en baie rustig.

Marie E - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie E

Baie mooi en netjies.

Naby geleë aan Wilgers hospitaal waar ons wou wees. Vriendelike diens. Pragtige skoon plek.

Bertus P - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertus P

Aangename verblyf.

Aangename verblyf. Rustige omgewing.

Annatjie V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annatjie V

Rustig en veilig.

Lekker omgewing. Voel veilig en baie rustig, stil. Onderdakparkering. Elke dag is kamer skoongemaak, baie netjies en kamer is lekker groot.

Tracey W - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracey W

Very, very happy!

Owners really went out of their way to make us feel welcome.

Jeanetta P - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanetta P

Skoon, veilig, gerieflik en baie sentraal.

Kan dit definitief aanbeveel. Baie gasvry en behulpsaam.

Coenie O - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coenie O

Aangenaam, veilig, stil, professioneel.

Ideaal vir naweek oorbly in die stad.

Persevarance S - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Persevarance S

Excellent .

We enjoyed our stay definitely planning on returning soon, the staff is friendly and helpful, the rooms are spacious and clean and the garden is to die for really had a great time, really wished our stay would be extended.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Uitstekend.

Ons het ons verblyf geniet en beplan om gou weer terug te gaan, die personeel is baie vriendelik en hulpvaardig, die kamers is ruim en skoon en die tuin is baie mooi. Ons het 'n baie lekker tyd gehad, wens ons kon langer bly.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Karin V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin V

Heerlik, soos altyd. Kom definitief weer!

Sien sterre.

Engela K - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Engela K

We had a pleasant stay there and I already recommended the Willows to friends.

Me and my sister stayed there while my father had a heart bypass operation. We had the most pleasant and relaxing time together in a clean safe and beautiful surroundings. With friendly and helpful staff always ready to please us. I can recommend The Willow to anyone who want to stay in a calm and relaxing way. With absolutely no traffic noise at all. Heavenly.

Cheryl B - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cheryl B

We enjoyed our stay.

See stars.

Noeline B - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Noeline B

Ietwat teleurgesteld.

Kamers ruim, maar badkamer klein. Slegs stort, maar geen "stortkappie" vir dames. Ons handdoeke is nie die volgende dag vervang nie - nie ernstige probleem nie (ons bespaar almal water), maar stel gaste dan net in kennis dat dit nie elke dag vervang word nie. Matte in kamer kan regtig vervang word, gee nie indruk dat dit skoon is nie. Slegs rooibostee en kitskoffie - ek stel voor dat daar ten minste keuse vir tee is en dalk net regte koffie! Alhoewel die omgewing pragtig, rustig en veilig is, dink ek die inligting t.o.v. ligging kan dalk misleidend voorkom. Die huis is nie so maklik bekombaar nie - dis maar my persoonlike voorkeur.

Adriaan N - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan N

Baie netjies en skoon, heeltemal veilig gevoel. Aangename gashere.

Baie dankie, At en Marietjie, ons het lekker by julle gebly. Pragtige tuin!

Betsie M - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Betsie M

Netjies, goeie en veilige ligging.

Sien sterre.

Ria V - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ria V

Baie rustig en baie netjies en skoon.

Ons het baie lekker gebly. Dankie vir jul moeite en bedagsaamheid.

Elize N - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elize N

Gastehuis is stil en rustig in n doodloopstraat wat beteken daar's gaan verkeer.

Kamers is groot met alles wat nodig is. Dis naby Wilgers Hospitaal en groot winkel sentrums. Ideaal vir mense wat die Hospitaal moet besoek. Beste van als dis rolstoel vriendelik.

Renier J - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renier J

Netjies.

Baie netjiese gastehuis, vriendelik en baie behulpsaam.

Jozua R - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jozua R

Was baie rustig en lekker.

Vreeslik rustig en baie lekker gerus.

Frank B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Frank B

Dit pas by my behoefte want dit is sentraal, rustig en onafhanklik.

Dit is gepas vir my behoeftes waar ek heen en weer tussen kinders en skoonma ry. Ek soek 'n rustige en skoon slaapplek wat in 'n gepaste en veilige woonbuurt is.

Adri B - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Adri B

Die diens was swak!

Die diens was swak en die mense was onvriendelik. Die WiFi het nie gewerk nie en die basiese goed was nie in die kamer nie.

Willows Guest House se terugvoer

Ek vra om verskoning dat ek jou nie persoonlik ontmoet het nie. Ons het net oor die telefoon gesels aangesien julle laat ariveer het en ons toe reeds by 'Classics is groot' was en julle het weer sesuur die volgende oggend vertrek. Die Wi-Fi het n password nodig wat ek vir jou per sms getuur het. Alles was in die kamer behalwe vir melk wat toe wel gegee is. Julle is altyd weer welkom by The Willows Guesthouse - ons beloof om op te maak vir hierdie onaangename ervaring.

Willows Guest House
Miranda V - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Miranda V

Baie aangename ondervinding.

Die verblyf was skoon, netjies en ten volle toegerus. Sal dit weer gebruik in die toekoms.

Sanet J - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet J

Uitstekend!

Baie netjiese plek en veilig. Baie dankie, Marietjie.

Louis W - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis W

Uitstekend.

Uitstekend, vriendelik, behulpsaam.

Edgar B - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edgar B

Stil en rustig, baie veilig, baie beïndruk!

Ons sal beslis weer van Willows Guest House gebruik maak. Alles was in werkende toestand. Maklik genoeg om te kry, en die veilige omgewing is vir ons baie belangrik.

Tienie H - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tienie H

Skoon en veilig.

Baie netjiese gastehuis, veilig, maar gebruik padaanwysings soos deur gestuur, nie GPS koördinate nie, te veel toegangsroetes is gesluit. Sal weer daar oornag.

Bertus P - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertus P

Die beste soos altyd!

Word aanbeveel vir almal wat 'n rustige verblyf in Pretoria benodig.

Corne D - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Corne D

Baie skoon en netjies.

Baie aangenaam. Daar was slegs twee baie klein koekiesseep in die badkamer. Het met sjampoe gewas na dag 1. Sou 'n hervul of groter sepies waardeer.

E D - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
E D

Rustig en ontspannend.

Die eenheid was baie netjies en skoon en keurig versier (dekor). Die linne was ongelooflik! Van goeie gehalte en die bed was lekker sag. Ek sal beslis weer Willows Gastehuis as my oorblyplek kies in die toekoms. Die gasvrou was baie vriendelik.

Raymond E - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Raymond E

Baie rustige en veilige area.

Baie vriendelike ontvangs en 'n rustige atmosfeer.

Mervyn W - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mervyn W

Excellent.

Very satisfied. Good value for money. Well maintained premises and rooms.

Hugo V - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Hugo V

Baie gasvry en vriendelik.

Baie gasvry en vriendelik.

Anita C - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Anita C

Baie teleurgestel met die toestand van selfsorg-eenheid.

Wat 'n teleurstelling! Selfsorg-eenheid glad nie op standaard nie. Dakwaaier in 1 vertrek nie gewerk nie en drade hang uit plafon. Stoof en kombuiskaste vuil, stort nie skoon en byna geen TV-opvangs nie. Sal my beslis nie weer sien nie.

Willows Guest House se terugvoer

Baie dankie vir julle terugvoer. Dit word opreg waardeer. Dit klink egter baie erger as wat dit is. Die gastehuis is twee maande van te vore nuut uitgeverf, dus nie so vuil soos wat voorgegee word nie. Net om seker te maak het ons die kaste alles uitgepak, gewas en weer terug gepak. Die dakwaaier in die klein kamertjie is buite werking - die omhulsel teen die dak het afgeskuif daarom was die drade aan bo-kant sigbaar maar in die eenheid is n lug verkoeler en twee losstaande waaiers juis om op te maak vir die dakwaaier wat buite werking was. Die TV opvangs was vir drie dae n probleem aangesien ons erge stormskade gehad het, weerlig het die toerusting in die dak stukkend geslaan en ons moes wag vir die assessors van die versekering om die skade te bepaal. Dit is intussen herstel. Die dakwaaier is ook vervang. Vriendelike groete! The Willows Guesthouse.

Willows Guest House
Marianka B - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianka B

Dit was 'n plesier om daar te kon bly!

Dit was pragtig daar. Die mense is vriendelik en behulpsaam. Sal enige tyd weer teruggaan soontoe.

Esthel V - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esthel V

Sommer gou tuis gevoel, veral na ons ontdek het ons het gemeenskaplike vriende.

Ons moes 'n hospitaal in Pretoria-Oos besoek en het hierdie bestemming as baie goed geleë gevind. Die gasvrou en haar gade was baie hulpvaardig en het selfs aangebied om te help dokter, toe my eggenoot begin sleg voel van 'n dreigende verkoue. Brekfis was op tyd en baie lekker! Sal beslis weer hier oornag.

Hanna P - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanna P

Ongelooflik!

Ongelooflike mooi gastehuis. Die vriendelikste mense. Baie dankie vir 'n onvergeetlike nag. Sien julle verseker weer.

Liezel S - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel S

Baie netjies en mooi, pragtige tuin, veilig gevoel, so tuis gevoel!

Sal definitief Willows Guest House aanbeveel.

Elize D - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elize D

Baie netjiese verblyf. Ons is gasvry ontvang en het baie veilig gevoel om hier te slaap. Sal definitief mense hierheen verwys en self weer hier gaan slaap.

Beveel definitief aan. Gasvry skoon en veilig.

Rianie S - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rianie S

Mooi skoon kamers en baie rustig.

Baie goeie oornagplek, gasvrou baie vriendelik en kamers goed ingerig. Sal beslis weer van hul gebruik maak.

Chanel A - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chanel A

Die beste gastehuis wat ons nog deur LekkeSlaap bespreek het.

Slegs een nag daar geslaap. Lekker stil omgewing. Kan regtig aanbeveel. Billike prys. Sal verseker weer daar oornag.

Vanaf
Vanaf R960
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R960
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 466 Oulandsloop Laan, , Pretoria, 0001, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ3MDZkY2Y1LTU5MDItNDY4Yi1hZjA2LWE1NmVjZGE5MGQ5Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R960 per nag, vir 2 mense 66 5 1 5 466 Oulandsloop Avenue Die Wilgers 0001 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.756548327027 28.313631058534
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang