Willows Guest House
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Marietjie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 67
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Cherne C - Apr 2024
Algehele gradering
Everything was wonderful. Thank you so much.
Pieta V - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie mooi kamer en perseel. Veilige area en parkering. Vriendelike ontvangs.
Norman S - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie goed.
Archie W - Feb 2024
Algehele gradering
Loved it and will book again.
Audrey L - Feb 2024
Algehele gradering
Perfect.
Gerhard R - Mei 2024
Algehele gradering
Sou ek weer in daardie rigting moet wees, sal ek weer hier oornag.
Le-roy Du Plessis D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netjies en veilig maar ongelukkig het die aircon nie gewerk nie.
Adele W - Sep 2024
Algehele gradering
Gemaklik.
Anita B - Nov 2023
Algehele gradering
As jy 'n afspraak in Pretoria het, kan jy gerus by Willows Guest House bly.
Lizelle V - Nov 2023
Algehele gradering
Sal beslis terugkeer na Willows Guest House.
Willows Guest House se terugvoer
Hi Lizelle! Dis so lekker as gaste later vriende raak. Julle is altyd weer welkom terug!
Ria V - Okt 2023
Algehele gradering
Baie vriendelik, skoon, veilig en rustig.
Antoinette D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netjiese verblyf, rustige stil omgewing.
Annelize O - Feb 2023
Algehele gradering
Uitstekend!
Elmaleine D - Jul 2023
Algehele gradering
Rustig veilig en skoon.
Niel V - Mrt 2023
Algehele gradering
Swak
Willows Guest House se terugvoer
Hallo Niel. Ek is regtig so jammer vir jou slegte ervaring. Ek sal graag net wil verduidelik. Ons het die gastehuis oorgeskakel na boorgat water aangesien ons n groot probleem in die buurt het met waterpype van die munisipaliteit wat aanhou bars en modder wat gereeld in die sisteem is. Ons waterdruk is effens laer maar dis suiwer gefilterde water en n baie beter gehalte as munisipale water. Beter gehalte as gebottelde water. Die kraan in die stort werk andersom. Daar is warm water in die stort en by die wasbak. As jy in die toekoms dit weer sal oorweeg om hier te oornag sal ons graag wil opmaak vir jou slegte ervaring. Ek is regtig jammer vir die ongerief. Vriendelike groete.
Marietjie Boshoff
Gerhard K - Nov 2022
Algehele gradering
Dit was 'n belewenis om daar te kon bly.
Willows Guest House se terugvoer
Baie dankie Gerhard vir die mooi resensie. Julle is altyd weer welkom.
Groete
Marietjie
Antoinette D - Nov 2022
Algehele gradering
Netjiese kamers, vriendelike mense en 'n veilige, rustige omgewing.
Adriaan N - Okt 2022
Algehele gradering
Uitstekende verblyf!
Gus W - Mei 2022
Algehele gradering
Lekker, rustig en netjies.
Ntombizanele M - Mrt 2022
Algehele gradering
Blissful, family friendly, staff felt like home.
Dorothy S - Feb 2022
Algehele gradering
Alles wat jou hart begeer.
Hannes B - Jul 2022
Algehele gradering
Dit was puik en het dit geniet.
Hanna-let V - Des 2022
Algehele gradering
Alles wat jy nodig het.
Jps L - Okt 2021
Algehele gradering
Nice.
Johan K - Nov 2021
Algehele gradering
Baie rustig en veilig.
Michelle B - Mei 2021
Algehele gradering
Mooi skoon en netjiese eenheid in pragtige buurt.
Izak M - Feb 2021
Algehele gradering
So-so.
Lees meerWillows Guest House se terugvoer
Ek vra om verskoning vir die drie lelike pugs. Die probleem is die meeste van ons gereelde gaste is mal oor hulle en sommige bring tot vir hulle doggy treats saam wanneer hulle kom. Dis hoekom hulle altyd bly is om die gaste te sien want hulle dink almal hou van hulle. Ek het egter dadelik agtergekom dat julle geïrriteerd is met hulle, daarom het julle hulle vir die res van julle verblyf, dag 2 en 3 nie gesien of gehoor nie want ons het hulle aan die agterkant van die huis toegemaak. Verder stuur ek gewoonlik 'n location op Whatsapp vir al die gaste en toe julle daarmee sukkel en ook nie vir my kon hoor oor die foon nie het ek in my kar gespring en julle gaan soek en gekry. Maar ek kon ook sien u was toe reeds erg omgekrap met die aankoms. Dan het ons skade gehad met die erge reën die hek en die Wi-Fi moes herstel word en soos die noodlot dit wou hê is die sensor van die Wi-Fi in kamer 1 se dak. Maar op die stadium is als herstel en 100% werkende toestand. Jammer vir die ongerief.
Bertus P - Nov 2020
Algehele gradering
Aangenaam soos altyd.
Jo-mari R - Mrt 2020
Algehele gradering
Pragtige gastehuis in veilige omgewing.
Marie E - Feb 2020
Algehele gradering
Baie mooi en netjies.
Bertus P - Des 2019
Algehele gradering
Aangename verblyf.
Annatjie V - Okt 2019
Algehele gradering
Rustig en veilig.
Jeanetta P - Apr 2019
Algehele gradering
Skoon, veilig, gerieflik en baie sentraal.
Tracey W - Mei 2019
Algehele gradering
Very, very happy!
Coenie O - Mei 2019
Algehele gradering
Aangenaam, veilig, stil, professioneel.
Persevarance S - Okt 2018
Algehele gradering
Excellent .
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Uitstekend.
Ons het ons verblyf geniet en beplan om gou weer terug te gaan, die personeel is baie vriendelik en hulpvaardig, die kamers is ruim en skoon en die tuin is baie mooi. Ons het 'n baie lekker tyd gehad, wens ons kon langer bly.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Karin V - Mrt 2018
Algehele gradering
Heerlik, soos altyd. Kom definitief weer!
Engela K - Mrt 2018
Algehele gradering
We had a pleasant stay there and I already recommended the Willows to friends.
Cheryl B - Nov 2018
Algehele gradering
We enjoyed our stay.
Noeline B - Jan 2018
Algehele gradering
Ietwat teleurgesteld.
Lees meerAdriaan N - Nov 2017
Algehele gradering
Baie netjies en skoon, heeltemal veilig gevoel. Aangename gashere.
Betsie M - Jan 2017
Algehele gradering
Netjies, goeie en veilige ligging.
Ria V - Sep 2017
Algehele gradering
Baie rustig en baie netjies en skoon.
Elize N - Aug 2017
Algehele gradering
Gastehuis is stil en rustig in n doodloopstraat wat beteken daar's gaan verkeer.
Renier J - Apr 2017
Algehele gradering
Netjies.
Jozua R - Sep 2017
Algehele gradering
Was baie rustig en lekker.
Frank B - Des 2017
Algehele gradering
Dit pas by my behoefte want dit is sentraal, rustig en onafhanklik.
Adri B - Jun 2017
Algehele gradering
Die diens was swak!
Willows Guest House se terugvoer
Ek vra om verskoning dat ek jou nie persoonlik ontmoet het nie. Ons het net oor die telefoon gesels aangesien julle laat ariveer het en ons toe reeds by 'Classics is groot' was en julle het weer sesuur die volgende oggend vertrek. Die Wi-Fi het n password nodig wat ek vir jou per sms getuur het. Alles was in die kamer behalwe vir melk wat toe wel gegee is. Julle is altyd weer welkom by The Willows Guesthouse - ons beloof om op te maak vir hierdie onaangename ervaring.
Miranda V - Okt 2016
Algehele gradering
Baie aangename ondervinding.
Sanet J - Aug 2016
Algehele gradering
Uitstekend!
Louis W - Aug 2016
Algehele gradering
Uitstekend.
Edgar B - Mei 2016
Algehele gradering
Stil en rustig, baie veilig, baie beïndruk!
Tienie H - Apr 2016
Algehele gradering
Skoon en veilig.
Bertus P - Apr 2016
Algehele gradering
Die beste soos altyd!
Corne D - Okt 2016
Algehele gradering
Baie skoon en netjies.
E D - Sep 2016
Algehele gradering
Rustig en ontspannend.
Raymond E - Jan 2016
Algehele gradering
Baie rustige en veilige area.
Mervyn W - Sep 2016
Algehele gradering
Excellent.
Hugo V - Jul 2016
Algehele gradering
Baie gasvry en vriendelik.
Anita C - Nov 2016
Algehele gradering
Baie teleurgestel met die toestand van selfsorg-eenheid.
Willows Guest House se terugvoer
Baie dankie vir julle terugvoer. Dit word opreg waardeer. Dit klink egter baie erger as wat dit is. Die gastehuis is twee maande van te vore nuut uitgeverf, dus nie so vuil soos wat voorgegee word nie. Net om seker te maak het ons die kaste alles uitgepak, gewas en weer terug gepak. Die dakwaaier in die klein kamertjie is buite werking - die omhulsel teen die dak het afgeskuif daarom was die drade aan bo-kant sigbaar maar in die eenheid is n lug verkoeler en twee losstaande waaiers juis om op te maak vir die dakwaaier wat buite werking was. Die TV opvangs was vir drie dae n probleem aangesien ons erge stormskade gehad het, weerlig het die toerusting in die dak stukkend geslaan en ons moes wag vir die assessors van die versekering om die skade te bepaal. Dit is intussen herstel. Die dakwaaier is ook vervang. Vriendelike groete! The Willows Guesthouse.
Marianka B - Des 2015
Algehele gradering
Dit was 'n plesier om daar te kon bly!
Esthel V - Nov 2015
Algehele gradering
Sommer gou tuis gevoel, veral na ons ontdek het ons het gemeenskaplike vriende.
Hanna P - Jun 2015
Algehele gradering
Ongelooflik!
Liezel S - Mei 2015
Algehele gradering
Baie netjies en mooi, pragtige tuin, veilig gevoel, so tuis gevoel!
Elize D - Apr 2015
Algehele gradering
Baie netjiese verblyf. Ons is gasvry ontvang en het baie veilig gevoel om hier te slaap. Sal definitief mense hierheen verwys en self weer hier gaan slaap.
Rianie S - Nov 2015
Algehele gradering
Mooi skoon kamers en baie rustig.
Chanel A - Mrt 2015
Algehele gradering
Die beste gastehuis wat ons nog deur LekkeSlaap bespreek het.
- Kapasiteit: 11 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 466 Oulandsloop Laan, , Pretoria, 0001, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang