Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Willows Guest House

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 68 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.8
Cherne C
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Everything was wonderful. Thank you so much. Felt just like home. We left our chargers at home and she helped us with this and anything else we needed. It is a beautiful place to stay and so calming. Had a great stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Norman S
1 nag
5.0
Mrt 2024

Baie goed. Baie lekker gebly by Willows Guest House.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieta V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Baie mooi kamer en perseel. Veilige area en parkering. Vriendelike ontvangs. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Archie W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Loved it and will book again. Very nice and clean place. Owners very friendly. Love the Koi pond. It was a short stay but will definitely recommend the place. Very good and safe area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Audrey L
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Perfect. Everything is perfect. Wonderful, friendly hosts, beautiful garden is a huge plus, very peaceful, great location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ria V
1 nag
4.6
Okt 2024

Rustige, veilige omgewing. Baie netjies. Baie rustige verblyf. Alles wat nodig is en baie skoon en netjies. Veilige omgewing. Sal vir seker weer daar oorbly.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Gerhard R
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2024

Sou ek weer in daardie rigting moet wees, sal ek weer hier oornag. Net 1 nag geslaap in die kamer - alles was goed en netjies, en die ontvangs was vriendelik. Veiligheid is goed aangesien die huis in 'n sekuriteitswoonbuurt is, en die huis se eie sekuriteit is ook goed.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Le-roy Du Plessis D
Kort verblyf
3.8
Mrt 2024

Netjies en veilig maar ongelukkig het die aircon nie gewerk nie. Baie netjies en skoon gewees. Baie veilig. Asook 'n mooi kamer. Ongelukkig het die aircon nie gewerk nie.

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Adele W
1 nag Besigheidsreis
3.6
Sep 2024

Gemaklik. Ons het lekker gebly, dit is net jammer dat die kamers se dakligte glad nie werk nie en die stort is nie skoon nie en die stortkop moet vervang word.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Anita B
1 nag
5.0
Nov 2023

As jy 'n afspraak in Pretoria het, kan jy gerus by Willows Guest House bly. Netjiese blyplek in 'n doodstil, veilige omgewing. Gasvrou was vriendelik en behulpsaam. Tuin is pragtig en swembad is silwerskoon, en die koivisse is spekvet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Marietjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 68

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R 980
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 980
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 466 Oulandsloop Laan, , Pretoria, 0001, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ3MDZkY2Y1LTU5MDItNDY4Yi1hZjA2LWE1NmVjZGE5MGQ5Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag, vir 2 mense 68 5 1 5 466 Oulandsloop Avenue Die Wilgers 0001 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.756548327027 28.313631058534

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang