Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Willow's Rest

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 105 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.4
Goodwill Z
1 nag
5.0
Aug 2024

Awesome. What a perfect and peaceful place to take asylum. I really enjoyed my stay and hope to have more nights to come.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Eleanor
Willow's Rest
Thank you for the positive feedback. Hope to see you again soon.

Rithaa D
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Lekker. Ons het baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Eleanor
Willow's Rest
Dankie vir die positiewe terugvoer, hoop ons sien julle gou weer.

Christel J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Rustige, vriendelike en netjiese diens en verblyf! Was my 2de keer by Willow's Rest. lewer baie vriendelike diens, die plek is skoon, rustig en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Goeie waarde. Die bed was bietjie sag en die aandete kon doen met nog 'n groente of slaai. Bietjie min vir 'n man.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erika M
1 nag
5.0
Jan 2024

Skoon, netjies met 'n warm ontvangs. Vir my was dit 'n oornag stop en dit was perfek daarvoor. Sal dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Eleanor
Willow's Rest
Hi Erika Dankie vir die positiewe terugvoer. Dit word opreg waardeer.

Alretha N
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Lekker. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Zefni G
1 nag Saam met vriende
4.8
Jan 2024

'n Lekker plek om by oor te slaap as jy ver ry. Baie gemaklik en lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Pieter P
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2024

Gerieflik en goeie waarde vir geld. Baie netjies en gerieflik geleë. Ons het hier oorgebly oppad huis toe van Kaapstad af en hierdie was die perfekte oornagplek. Die opsionele aandete was ook baie lekker en goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Eunice B
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2024

Baie lekker andersins. Het net iemand gesoek om te vra vir 'n bord om kos warm te maak. Die persoon wat ons ontvang het, het vinnig weer verdwyn en ons was 'n bietjie verlore. Die drukpomp by die kamer se venster het ons uit die slaap gehou.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jana S
1 nag
4.4
Jan 2024

Pragtige tuin. Kon rustig op die stoep sit en kuier en na voëls luister. Ons het lekker gebly. Skoon en netjies. Gemaklike bed. Aandete bedien was heerlik. Vriendelike diens. Nie ideaal om die badkamer met ander gaste te deel nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Eleanor Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 146

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf R800
R800 R720
per nag, vir 2 mense
Vanaf R800
R800 R720
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Molenstraat 11, Trompsburg, 9913, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb8bb257e3e11382515a8f29be5f335256ade898146d18ebb65e0aae1ae2b0127795534e2400b04b24ee440fca09d3ca409b0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R800 nouVanaf R720 per nag, vir 2 mense 105 5 1 5 11 Molen Street Trompsburg 9913 Vrystaat 021 201 8901 11:00-20:00 10:00 -30.035331 25.775927

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang