Willow's Rest
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Eleanor Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 106
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Goodwill Z - Aug 2024
Algehele gradering
Awesome.
Willow's Rest se terugvoer
Thank you for the positive feedback. Hope to see you again soon.
Rithaa D - Jul 2024
Algehele gradering
Lekker.
Willow's Rest se terugvoer
Dankie vir die positiewe terugvoer, hoop ons sien julle gou weer.
Christel J - Jun 2024
Algehele gradering
Rustige, vriendelike en netjiese diens en verblyf!
Karen R - Jan 2024
Algehele gradering
Goeie waarde.
Erika M - Jan 2024
Algehele gradering
Skoon, netjies met 'n warm ontvangs.
Willow's Rest se terugvoer
Hi Erika
Dankie vir die positiewe terugvoer. Dit word opreg waardeer.
Alretha N - Jan 2024
Algehele gradering
Lekker.
Zefni G - Jan 2024
Algehele gradering
'n Lekker plek om by oor te slaap as jy ver ry.
Pieter P - Jan 2024
Algehele gradering
Gerieflik en goeie waarde vir geld.
Christopher J - Sep 2024
Algehele gradering
Gemaklik.
Eunice B - Jan 2024
Algehele gradering
Baie lekker andersins.
Jana S - Jan 2024
Algehele gradering
Pragtige tuin. Kon rustig op die stoep sit en kuier en na voëls luister.
Karl A - Mrt 2024
Algehele gradering
Stil en rustig lekker geslaap.
Christa F - Mrt 2024
Algehele gradering
Ons kon rustig ontspan na 'n lang pad in 'n mooi tuin.
Sanita C - Apr 2024
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs, gerieflike kamer en badkamer. Perfekte ligging.
Henk T - Jan 2024
Algehele gradering
Huis weg van die huis af.
Pieter V - Jan 2024
Algehele gradering
Baie rustig, vriendelike personeel en goeie kommunikasie!
Willow's Rest se terugvoer
Hi Pieter
Dankie vir die positiewe terugvoer. Dit word opreg waardeer.
Lindie W - Mrt 2024
Algehele gradering
Goedkoop en gemaklik maar nie baie kommunikasie nie.
Lees meerYulna D - Jun 2024
Algehele gradering
Ingeprop, skoon, gedeelde bad- en toiletgeriewe vir alle gaste in al die kamers.
Lees meerUlrike K - Des 2023
Algehele gradering
Gerieflike akkommodasie naby die N1.
Willow's Rest se terugvoer
Hi Ulrike
Dankie vir die pragtige terugvoer, ek dra dit ook aan Yvonne oor.
Jan V - Jul 2023
Algehele gradering
Very comfortable.
Willow's Rest se terugvoer
Thank you for the positive feedback, hope to see you again soon.
Retha M - Jun 2023
Algehele gradering
Heerlik gekuier!
Willow's Rest se terugvoer
Dankie Retha, vir die pragtige woorde en wees verseker die terugvoer word met Yvonne gedeel om haar ook aan te moedig, waardering te gee en ook aan te moedig en op te bou vir die diens wat sy lewer om die gastehuis se sukses te bepaal.
Suzette L - Mei 2023
Algehele gradering
Heerlik rustige, gerieflike oorslaapplek.
Willow's Rest se terugvoer
Dankie Suzette vir die terugvoer dit word opreg waardeer.
Michael M - Mrt 2023
Algehele gradering
Home away from home. Very friendly staff.
Willow's Rest se terugvoer
Dear Michael,
Thank you for taking the time to give the positive feedback. We appreciate the kind words and reference.
Hope to see you again soon.
Petro K - Mrt 2023
Algehele gradering
Lekker geslaap,.
Susan P - Mrt 2023
Algehele gradering
Bekostigbaar en gemaklik.
Carolyn T - Jan 2023
Algehele gradering
Really made to feel at home.
Willow's Rest se terugvoer
Dear Carolyn, thank you for your feedback. Hope to see you again soon.
Bertus L - Jan 2023
Algehele gradering
Goed geleë van die Kaap na Gauteng, baie vriendelik ontvang.
Cornel D - Des 2023
Algehele gradering
Ruim en skoon verblyf!
Willow's Rest se terugvoer
Hi Cornel
Dankie vir die positiewe terugvoer, dit word opreg waardeer.
Alfonso P - Des 2023
Algehele gradering
Fantasties.
Willow's Rest se terugvoer
Dankie vir die positiewe terugvoer, dit word opreg waardeer.
Wikus C - Des 2023
Algehele gradering
Heel lekker gekuier by die mooi huis met die mooi tuin.
Willow's Rest se terugvoer
Hi Wikus
Dankie vir jou terugvoer, ek gee dit ook oor aan Yvonne. Ons het die stortkop ook herstel danksy jou terugvoer.
Anthea H - Nov 2023
Algehele gradering
Enjoyable. Safe, clean and a great dinner was supplied - a lovely home-cooked meal.
Willow's Rest se terugvoer
Thank you for your positive feedback.
Megan J - Jan 2023
Algehele gradering
Comfortable room, very friendly hosts, shared bathroom.
Willow's Rest se terugvoer
Dear Megan, thank you for your feedback.
Robert V - Jun 2023
Algehele gradering
Netjies en baie gerieflik.
Willow's Rest se terugvoer
Dankie Robert vir die positiewe terugvoer dit word waardeer.
Dori V - Jan 2023
Algehele gradering
Dit was heerlik en skoon en gasvry maar bly weg van die aandete!
Willow's Rest se terugvoer
Dankie vir die terugvoer en ook aangaande die aandete, soos reeds met jou bespreek, dit is opgeneem en sal aandag geniet.
Maritha D - Des 2023
Algehele gradering
Verblyf was goed, het lekker geslaap. Alles was skoon en netjies.
Willow's Rest se terugvoer
Hi Maritha
Dankie vir die positiewe terugvoer, dit word opreg waardeer.
Harvie V - Nov 2023
Algehele gradering
Sal enige tyd weer hier oorbly.
Willow's Rest se terugvoer
Dankie vir die mooi terugvoer, ons sien jou graag weer.
Janlouis D - Apr 2023
Algehele gradering
Gerieflik en goedkoop.
Willow's Rest se terugvoer
Dankie vir die terugvoer.
Susan P - Apr 2023
Algehele gradering
Comfortable.
Willow's Rest se terugvoer
Dear Susan, kindly private message me with regards to the disappointing food, we would love to hear from you in order to upgrade the standard with your feedback.
Hendrik V - Jan 2023
Algehele gradering
Goeie oornagplek.
Lees meerWillow's Rest se terugvoer
Hi Hendrik,
Baie dankie vir die terugvoering.
Dit is maar hartseer om die platteland so te sien agteruit gaan.
Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Georgine D - Des 2022
Algehele gradering
Ruim, netjiese kamer en lekker stoep wat oor die dorpie uitkyk.
Willow's Rest se terugvoer
Dankie vir die positiewe terugvoering, ons sien jou graag weer.
Lionel B - Des 2022
Algehele gradering
Baie netjies en skoon plek, sal enige tyd weer daar slaap.
Willow's Rest se terugvoer
Hi Lionel
Dankie vir die positiewe terugvoer, hoop om julle gou weer te huisves.
Inge K - Des 2022
Algehele gradering
Skoon, netjies en baie pragtig!
Willow's Rest se terugvoer
Hi Inge,
Dankie vir jou positiewe terugvoer, hoop om julle gou weer te sien.
Enock Q - Nov 2022
Algehele gradering
Tidy, friendly and excellent service.
Willow's Rest se terugvoer
Thank you for the positive feedback. It is much appreciated. Hope to see you again soon.
Susan C - Sep 2022
Algehele gradering
Rustige, veilige gastehuis.
Willow's Rest se terugvoer
Hi Susan
Dankie vir jou positiewe terugvoer.
Irma L - Mei 2022
Algehele gradering
Net oorslaap.
Willow's Rest se terugvoer
Dankie vir die gradering. Sien julle graag weer.
Andrew P - Aug 2022
Algehele gradering
Warm, welcome, kind.
Willow's Rest se terugvoer
Hi Andrew,
Sorry for your negative experience, you are welcome to be more specific on your needs next time.
Andrea V - Des 2022
Algehele gradering
We stopped over on our return journey to Jhb after our holiday.
Willow's Rest se terugvoer
Dear Andrea,
Thank you for the beautiful feedback on your stay with us.
Regards,
Karen G - Des 2022
Algehele gradering
Perfek om te oornag. Yvonne was baie vriendelik en behulpsaam en het vir ons die lekkerste aandete gemaak. Ons sal weer daar gaan bly.
Lees meerWillow's Rest se terugvoer
Dankie vir die terugvoering.
Dit word opreg waardeer.
Marie J - Des 2022
Algehele gradering
Skoon, netjies, veilig, ruim kamer en badkamer.
Willow's Rest se terugvoer
Dankie vir die terugvoering, dit word opreg waardeer.
John C - Des 2022
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir geld.
Willow's Rest se terugvoer
Hi John
Dankie vir die goeie terugvoer, hoop ons sien julle gou weer.
Galia M - Jul 2022
Algehele gradering
Yvonne was very welcoming and gracious.
Willow's Rest se terugvoer
Dear Galia
Thank you for your feedback
Dries C - Okt 2022
Algehele gradering
Gasvry en netjies.
Willow's Rest se terugvoer
Hi Dries
Dankie vir jou terugvoer
Manie T - Sep 2022
Algehele gradering
Huislike atmosfeer.
Willow's Rest se terugvoer
Hi Hermanus
Ons neem kennis van jou voorstel. Dankie vir die terugvoer.
Philip V - Des 2022
Algehele gradering
Goed vir oornag.
Willow's Rest se terugvoer
Dankie vir julle positiewe terugvoering.
Chris B - Sep 2022
Algehele gradering
Baie rustige blyplek.
Willow's Rest se terugvoer
Hi Chris
Dankie vir die goeie terugvoer, hoop ons sien jou gou weer.
Danny F - Feb 2022
Algehele gradering
Gerieflik en skoon.
Willow's Rest se terugvoer
Dankie Danny, hoop om jou spoedig weer te huisves.
Louis J - Jan 2022
Algehele gradering
Was okay.
Grant A - Des 2022
Algehele gradering
Baie oud en nie waarde vir geld nie. Geen privaatheid nie. Beknopte kamer.
Willow's Rest se terugvoer
Hi Grant, jammer vir jou negatiewe ondervinding. Stuur asseblief vir my die inligting van wanneer julle oorgeslaap het. Ek vind jou nie onder die Desember en Januarie besprekings. Die gastehuis word op LekkerSlaap bemark met foto's, 'n volledige en akkurate beskrywing van die geriewe wat elke kamer bied. Desember en Januarie is 'n geweldige besige tyd in die gastehuis, maar ek vertrou my gasvrou ten volle om net die beste diens te lewer aan elke gas. Vriendelike Groete, Eleanor
Jacques H - Des 2022
Algehele gradering
Dit was nie die geld werd nie.
Willow's Rest se terugvoer
Hi Jacques
Ek is so jammer jul het die gastehuis so negatief ervaar. Dankie in elk geval vir die terugvoer.
Ek kan dalk net voorstel dat jul in die toekoms bespreek volgens jul behoefte.
Net 'n korreksie, dit is twee eenhede wat slegs drie gaste kan huisves wat 'n badkamer deel met 'n ekstra toilet. Daar word ook voorsiening gemaak dat die badkamer skoongemaak word tussen die gaste se gebruik daarvan.
Vriendelike Groete
Eleanor
Izell R - Des 2021
Algehele gradering
Aangenaam, vriendelik, het niks gekort nie.
Willow's Rest se terugvoer
Hi Izell
Dankie vir jou goeie terugvoering. Sien jou graag weer in die toekoms.
Peta-lynn V - Jun 2021
Algehele gradering
Baie gerieflik!
Willow's Rest se terugvoer
Dankie Peta-lynn vir die terugvoer
Suzette P - Jan 2021
Algehele gradering
Dit is 'n lieflike plek, baie vriendelike hulp en absolute waarde vir geld. Veral geskik vir gesinne. Ek sal van nou af altyd hier oorslaap op pad terug van die Kaap af.
Willow's Rest se terugvoer
Dankie Suzette, vir die positiewe terugvoer. Ons sien Jul graag weer.
Michelle W - Jan 2021
Algehele gradering
Die huis binne is baie pragtig. Besonders skoon en netjies.
Willow's Rest se terugvoer
Dankie Michelle, Ons sien julle graag weer.
Johan V - Okt 2021
Algehele gradering
Kon nie vir meer gevra het nie.
Willow's Rest se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer, ons sien jou graag weer.
Vriendelike Groete
Eleanor
Thys V - Jun 2021
Algehele gradering
Willow's Rest sal ons beslis weer sien!
Willow's Rest se terugvoer
Dankie vir die terugvoer Liana
Katryn D - Jan 2021
Algehele gradering
Mooie gastehuis met warm, huislike atmosfeer, héérlike bed, beddegoed en ruim badkamer met als wat nodig is.
Lees meerWillow's Rest se terugvoer
Dankie Katryn, jy is dierbaar vir die pragtige terugvoer. Hoop om jou gou weer te sien.
Nico L - Jan 2021
Algehele gradering
Ideale oorslaapplek op die lang pad.
Willow's Rest se terugvoer
Dankie Nico, ons waardeer die goeie terugvoer.
Monika V - Des 2021
Algehele gradering
Netjies, gerieflik en beeldskone kamers.
Willow's Rest se terugvoer
Dankie Monika, ons waardeer die positiewe terugvoer.
Sien jul graag weer.
Petrus S - Des 2021
Algehele gradering
Aangename oornagpunt gewees.
Willow's Rest se terugvoer
Dankie vir die terugvoer Petrus
Isabel W - Okt 2021
Algehele gradering
It was quite OK.
Alan F - Apr 2021
Algehele gradering
Not repeatable.
Willow's Rest se terugvoer
Hi Alan, the en-suite in both king size rooms are designed as open plan, but a private toilet is available in the rest of the house for all guests.
Thank you for the feedback.
Jeremi R - Jan 2021
Algehele gradering
Goed.
Willow's Rest se terugvoer
Dankie Jeremi
Henning V - Mrt 2021
Algehele gradering
Onaangenaam. Geen elektrisitet en water.
Willow's Rest se terugvoer
Hierdie probleem was 100% buite my beheer. Dit was die hele dorp se krag, na n transformer wat weens swaar weer gebrand het. Aangesien dit Platteland is, moes parte gekry word vanaf Bloemfontein.
Die gastehuis le hoog in die dorp en beskik oor geen munisipale water vir die afgelooe twee jaar. Water word beskikbaar gestel met n pomp wat met krag werk en indien daar geen krag is kan geen water gepomp word na die huis. Dit is alles aan die gas verduidelik en verskoning gevra vir die ongerief wat totaal buite my beheer was.
Corli D - Des 2020
Algehele gradering
Excellent.
Willow's Rest se terugvoer
Thank you Corli, hope to see you again soon.
Riaan D - Jan 2020
Algehele gradering
Goeie pit stop tussen Kaap en Gauteng.
Willow's Rest se terugvoer
Hi Riaan
Dankie vir jou terugvoer
Attie V - Jan 2020
Algehele gradering
Kamer en badkamer baie hoë gehalte.
Willow's Rest se terugvoer
Hi Attie
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, dit word opreg waardeer.
Wolsey B - Jan 2020
Algehele gradering
Dit was 'n netjiese, skoon gastehuis en is met vriendelikheid ontvang, en one het 'n wonderlike aandete ontvang.
Willow's Rest se terugvoer
Hi Wolsey
Dankie vir jou terugvoer
Wiehahn D - Des 2020
Algehele gradering
Rustige omgewing.
Lees meerWillow's Rest se terugvoer
Dankie vir die positiewe terug over Wiehahn, ons waardeer.
Ludie H - Aug 2020
Algehele gradering
Gerieflik.
Willow's Rest se terugvoer
Dankie Lodewikus vir die goeie terugvoer
Rosetta C - Okt 2020
Algehele gradering
Rustig.
Willow's Rest se terugvoer
Hi Rosette
Dankie vir die positiewe terugvoer. Hoop om julle gou weer te sien.
Vriendelike Groete
Eleanor
Susan V - Des 2020
Algehele gradering
Verblyf het goed gewerk vir oornag, gee mens geleentheid om die dorp te ervaar.
Willow's Rest se terugvoer
Dankie vir die goeie terugvoer, sien jou gou weer.
Johan W - Feb 2020
Algehele gradering
Bestuurder vriendelik. Geen klerehangers. Geur van ou kos en wierook ontmoet mens by die deur.
Willow's Rest se terugvoer
Hi Johan,
Vreeslik jammer dat julle so 'n slegte ervaring beleef het by die gastehuis. Ons is baie gesteld om gaste tevrede te stel. Ons brand geen wierook. Ek hoop nie die etes wat julle ontvang het, het soos ou kos geruik nie, want dan sal ek beslis moet intree, aangesien ons etes vars voorberei.
Die voordeur van die gastehuis was dalk toe, weens die weer aangesien jy sê dit het gereen.
Ons roem daarop om vir almal 'n gerieflike en skoon omgewing te bied.
Vriendelike groete
Eleanor
Karin V - Des 2019
Algehele gradering
Dit is 'n mooi huis. GPS neem mens net na die anderkant van die dorp toe.
Willow's Rest se terugvoer
Dankie vir die mooi terugvoer Karin, hoop om jou gou weer in Trompsburg te akkommodeer.
Mike H - Sep 2019
Algehele gradering
Beautiful place, we felt at home.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Pragtige plek, ons het tuis gevoel.
Pragtige oornagplek vir moeë reisigers, met al die gerief wat jou tuis laat voel. Ons sal dit beslis aanbeveel vir ons vriende.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Willow's Rest se terugvoer
Dear Mike
Thank you so much
Kind Regards
Eleanor
Chrisjan H - Jun 2019
Algehele gradering
Alle verwagtinge oortref.
Willow's Rest se terugvoer
Hi Chrisjan,
Baie dankie ons waardeer alle terugvoer. Ek deel ook jou boodskap met Yvonne.
Sien jou graag weer.
Eleanor
Jacques H - Apr 2019
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld en goeie diens.
Willow's Rest se terugvoer
Dankie Jacques, ons hoop om jou vinnig weer te sien.
Vriendelike Groete
Eleanor
Mike H - Feb 2019
Algehele gradering
Good service, wonderful accommodation and value for money.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Goeie diens, wonderlike verblyf en waarde vir geld.
Ek was aangenaam verras oor die akkommodasie wat voorsien is. My slaapkamer was perfek. Dit het 'n groot en suite-hoofbadkamer met stort, bad en toilet. Ek het lekker geslaap op 'n goeie matras gehad. Personeel was vriendelik en die kamer was skoon. Maaltyd was warm en lekker. Veilige parkering op die perseel voorsien.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Willow's Rest se terugvoer
Dear Mike,
Thank you for the positive feedback, we appreciate it and I will ensure the hostess also receive the good comment.
Julia L - Jan 2019
Algehele gradering
Friendly, comfortable, spotlessly clean and very tasteful decor, a lovely stay.
Willow's Rest se terugvoer
Thank you Julia, we appreciate the positive feedback.
André S - Jan 2019
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs. Lekker gerus voor die volgende dag te verder reis.
Willow's Rest se terugvoer
Dankie vir die goeie terugvoer Andre, ons waardeer.
Vriendelike Groete,
Eleanor
Wayne D - Des 2019
Algehele gradering
Baie mooi huis in 'n lekker area.
Willow's Rest se terugvoer
Hi Wayne
Dankie vir jou terugvoer
Wesley M - Aug 2019
Algehele gradering
Excellent stay over, comes highly recommended.
Willow's Rest se terugvoer
Hi Wesley
Thank you very much
Kind Regards
Eleanor
Roedie P - Sep 2019
Algehele gradering
Netjies, skoon en stil.
Lees meerWillow's Rest se terugvoer
Hi Roedie
Baie dankie vir jou terugvoer
Mmathabo V - Des 2019
Algehele gradering
Clean, neat and friendly staff.
Pieter V - Sep 2019
Algehele gradering
Lieflike verblyf in 'n karaktervolle gastehuis met goeie geriewe.
Willow's Rest se terugvoer
Hi Pieter
Dankie vir jou terugvoer
James J - Jan 2019
Algehele gradering
Teleurstellend omdat wat ons gekry het nie ooreengestem het met wat geadverteer is nie.
Lees meerWillow's Rest se terugvoer
Goeiedag Sandra,
Soos ek voorheen aan jou verduidelik het was hierdie ons eerste Desember gaste na die gastehuis eers in September regtig oopgemaak is vir gaste.
Ons is tans in die proses om die badkamer vir die een kamer in te rig en uit te breek wat teen einde Januarie voltooi sal wees.
Met jul verblyf by ons het ons seker gemaak dat die deel badkamer skoongemaak word tussen elke gas se gebruik om ongerief minimaal te maak.
Hoop die res van die gastehuis was darem 'n goeie rus en gemaklik.
Vriendelike Groete
Eleanor
Cecile D - Okt 2018
Algehele gradering
Pragtige gastehuis. Baie vriendelik.
Willow's Rest se terugvoer
Dankie vir die terugvoer Cecile, ons werk daaraan om waaiers in die kamers te kry. Jou terugvoer sal bietjie vuur onder my maak vir volgende keer as julle oorbly.
Vriendelike Groete,
Eleanor
Christelle K - Okt 2018
Algehele gradering
Lieflike ontvangs, beddegoed en aandete!
Willow's Rest se terugvoer
Dankie vir die terugvoer Christelle.
Ons ondervind 'n water drukking problem met tye in Trompsburg en dit veroorsaak die toilet om nie korrek te funksioneer nie. Yvonne verduidelik gewoonlik aan die gaste sou die problem opduik.
Vriendelike Groete,
Eleanor
Willem P - Aug 2018
Algehele gradering
Stil en rustig.
Willow's Rest se terugvoer
Baie dankie, Willem.
Mariki N - Jul 2018
Algehele gradering
Vrystaatse gasvryheid op sy beste.
Willow's Rest se terugvoer
Ons waardeer jul positiewe en opregte terugvoer. Dit is mense soos julle wat dit vir ons moontlik maak.
Jan G - Apr 2018
Algehele gradering
Puik verblyf, heerlike aandete en vriendelike gasvrou.
Willow's Rest se terugvoer
Baie dankie, ons grootste waardering. Ons sien uit na jul volgende besoek.
Groete,
Greg en Eleanor Hunter
Erika M - Des 2018
Algehele gradering
Pynlik netjies, baie gerieflik!
Willow's Rest se terugvoer
Dankie Erika vir die positiewe terugvoer, dit is altyd lekker om te hoor.
Ons waardeer dit.
Vriendelike groete
Eleanor
Chariska K - Des 2018
Algehele gradering
Netjies en vriendelike stop vir moeë reisigers.
Willow's Rest se terugvoer
Dankie vir die terugvoer.
Ons verwelkom enige voorstelle om die diens en etes te verbeter.
Chrisna V - Mei 2018
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Willow's Rest se terugvoer
Dankie vir die terugvoer. Ons is in die proses om die woning ten volle oor te skakel na 'n gastehuis, net ter verduideliking. As gesin woon ons naweke steeds in die huis tot die oorskakeling en het in die 7 jaar wat ons die eiendom besit geensins negatiewe ervarings gehad. Vir ons gesin is dit 'n naweekhuis op die platteland en ervaar ons net gemak en warmte in die woning.
Anton D - Des 2018
Algehele gradering
Genoeglik en aangenaam.
Willow's Rest se terugvoer
Wow, ons doen iets reg.
Baie dankie Anton, ons waardeer.
Vriendelike Groete,
Eleanor
Anonieme gas - Jul 2018
Algehele gradering
- Kapasiteit: 7 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Molenstraat 11, Trompsburg, 9913, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang