Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wilron

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 57 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Yvonne B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Netjies, gemaklik en nice. Baie lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nikita B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2024

Wonderlik, gemaklik. Willie en Sharon is fantasties, julle is so bedagsaam en stel om gaste gelukkig te hou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannetjie K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Net oorgeslaap. Sharon & Willie was baie gaaf en vriendelik. Lekker gebly, dankie. Alles was kraakvars en netjies. Jan hulle definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alida D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Soos my tweede huis! Verblyf was soos 'n tweede huis. Oom Willie en hulle het ons gemaklik en tuis laat voel. Ons het sommer lekker saam om die tafel gekuier! Wonderlike hartlike mense! So baie dankie vir julle gasvryheid! Sien julle beslis weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mateo H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Comfortable, clean, welcoming, feels like home. Very beautiful place to stay, clean pool and absolutely lovely hosts. If I ever need to stay in Bloem again I will 100% stay there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christiaan S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2024

Baie skoon en netjies. Eienaars is baie vriendelik en behulpsaam. Baie skoon en netjies. Eienaars is baie vriendelik en behulpsaam. Sal hul gerus weer gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Raven S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Was rustig, gemaklik en lekker. Die oom en tannie is 'n baie vriendelike en behulpsame paartjie. Hulle het ver meer gedoen as wat hulle moet om ons te akkommodeer. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Gerieflik. Baie lekker, goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Franco R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Vriendelike mense, lekker gerus voor die lang pad huis toe. Vreeslik baie lekker. Die tannie was baie oulik om die elektriese kombers aan te sit. Ons is lekker uitgerus vir die lang pad terug Kaap toe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cecil O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Gerieflik, bekostigbaar. Baie lekker gebly by Wilron.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Willie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 57

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 400
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 400
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: David Fourie-straat 25, Noordhoek, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb05b1f0e77eb4a97c97ff6f0942c771233b929c930593e74121761f1e05b19c7792b4188fac773c2d5c4a808a38fee3d72b4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400 per nag (plek vir 3) 57 5 1 5 25 David Fourie Street Noordhoek 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.0901328 26.2475932

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang