Wiltshire Cottage
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Smith-straat 8, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
- Vanaf R680 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Wiltshire Cottage is in Port Alfred geleë en is 'n bekoorlike selfsorgkothuis op die eienaar se perseel. Dit is ideaal vir 'n paartjie of enkelreisiger en is naby die strand, middedorp, restaurante, kroeë en gholfklubs.
Dié knus eenslaapkamerkothuis het 'n aparte ingang en bied slaapplek aan 2 gaste. Die kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n instapstort. Die oopplan-kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolfoond, broodrooster en 'n ketel toegerus. Daar is 'n etenstafel met sitplek vir 2, gemaklike sitkamerstel en 'n TV met Openview-kanale. Die onderdakstoep het 'n piekniektafel.
Linne en handdoeke word voorsien. Gratis WiFi en veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Leanne Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 11
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Smith-straat 8, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
- Gaste dink Wiltshire Cottage het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Smith-straat 8, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap