Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wiltshire Cottage

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Smith-straat 8, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
  • Vanaf R520 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Wiltshire Cottage is in Port Alfred geleë en is 'n bekoorlike selfsorgkothuis op die eienaar se perseel. Dit is ideaal vir 'n paartjie of enkelreisiger en is naby die strand, middedorp, restaurante, kroeë en gholfklubs.

Dié knus eenslaapkamerkothuis het 'n aparte ingang en bied slaapplek aan 2 gaste. Die kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n instapstort. Die oopplan-kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolfoond, broodrooster en 'n ketel toegerus. Daar is 'n etenstafel met sitplek vir 2, gemaklike sitkamerstel en 'n TV met Openview-kanale. Die onderdakstoep het 'n piekniektafel.

Linne en handdoeke word voorsien. Gratis WiFi en veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Kenmerke

Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Diane M
Saam met lewensmaat
5.0
A homely stay will definitely recommend. We had a fabulous stay. All we needed was there and our host was very friendly and filled us i...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Sandra V
Saam met lewensmaat
5.0
Skoon, netjies, rustig, veilig, sentraal geleë. Baie lekker rustig en goed uitgerus wat die doel van hierdie wegbreek was.
Sep 2024
Christiaan K
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderlikste verblyf. Fantasiese gasvryheid en die allerlieflikste cottage. Die plekkie was 'n absolute plesier om vir 'n paar dae in te woon. Die bly...
Sien meer
Mei 2024
Shuping Gert M
5.0
Marvellous. The place is well looked after and stylish, with all that is needed to meet all my needs. And it is spacious.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024
Jannie S
Saam met lewensmaat
4.8
Lekker rustig. Dit was 'n lekker verblyf en al die geriewe was daar wat nodig is.
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Leanne Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 9

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Smith-straat 8, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
  • Gaste dink Wiltshire Cottage het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R520
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R520
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Smith-straat 8, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8a7744585fb3ecc23b33ff68b37242b6bfe75cbe486dbb4bdfa0df8cfc4dec8cbfe0983b3e22e6ee0eeb0e297122708f3d61?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R520 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 8 Smith Street Port Alfred 6170 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.597945417347 26.888399720192

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang