Wiltshire Rondavel
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Smithstraat 8, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
- Vanaf R480 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Wiltshire Rondavel skuil in 'n rustige, parkagtige tuin op die eienaar se erf in Port Alfred. Dit bied oornagverblyf wat vir 'n enkelreisiger of 'n paartjie geskik is.
Die privaat rondawel is apart van die hoofhuis geleë en word via 'n privaat ingang en 'n paadjie deur die tuin bereik. Dit het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n TV met Openview-kanale, 'n laaikas, linne en handdoeke. Die rondawel bied nie selfsorgverblyf nie, maar daar is 'n mikrogolf, basiese eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie. Buite is daar 'n tafeltjie met stoele onder die bome se skadu.
Die rondawel is naby die strand, middedorp, restaurante, kroeë en gholfklubs geleë.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Leanne Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 11
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Smithstraat 8, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
- Gaste dink Wiltshire Rondavel het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Smithstraat 8, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap