Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wilwou @ Sea

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Paul V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

-. Baie netjies - sal vir enigiemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Woudene
Wilwou @ Sea
Dankie Paul, vir die mooi resensie. Dis altyd lekker as ons gaste die plek geniet. Jy is altyd welkom en jy weet nou hoe dit hier is.

Desire M
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Ons het 'n fantastiese tyd gehad. Heerlik gebly, lieflike huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Woudene
Wilwou @ Sea
Baie dankie, Desire. Julle was wonderlike gaste. Julle is enige tyd welkom weer. Woudene

Riekie T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2023

'n Lieflike plek. Willie en Woudene het 'n pragtige plek! Hulpvaardige eienaars.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Patrick J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2022

Best holiday we have ever had, the most friendliest host I ever came across, location was perfect and everything was close by. Host needs to get the biggest thank you of all, always worried if we are OK and sorted, always communicating when there are updates regarding loadshedding, wifi and DStv and lots more. Had a great time with my family and the children can't stop raving about the place. Will definitely go again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Woudene
Wilwou @ Sea
Wow, thank you so much Patrick for your kind words. It is always great to hear when guests have enjoyed themselves. We would have you back any time. You were wonderful guests and was super easy to host and to communicate with. Woudene

Nigel S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2022

Pleasant. The location was fine and safe but near enough to CTA.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marita P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2021

Stoutste verwagtinge oortref! Ek beveel hierdie plek aan. Silwerskoon, smaakvol en binne loop afstand van die see af. Werklik geen klagtes gehad nie en ontvangs was ook goed gereël. Net ’n versoek - dalk net ’n opvoustoel of 2 waar mens op die balkon kan sit by 1 slaapkamer asb. Ons hoop om julle weer volgende jaar te sien, was meer as tevrede.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maghdi A
Kort verblyf
5.0
Jan 2021

Extremely comfortable, beautiful mountain and beach views, able to witness stunning sunsets. The owners go the extra mile to offer extras. Definitely worth it. Maybe an extra oven plate is required if you are a big group. The owner offers light aircraft flights if you need extra excitement. The spacious rooms are fitted with everything, including en-suite bathrooms. It can become very windy during January.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Woudene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R1 810
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 810
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Faure Marine-rylaan 36, Antilles 21, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3966e2d30f06ec7a7130e366a9cafd05e649cd0e2e581a544c224d3aeee54e9eec3bc4f5429c153f464843b9b81bc394b0e1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 810 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 36 Faure Marine Drive 21 Antilles 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.146049439643 18.852907224537

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang