Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wilwou @ Sea

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Faure Marine-rylaan 36, Antilles 21, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 770 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Wilwou @ Sea bied gerieflike selfsorg-verblyf in ’n smaakvol versierde woonstel wat grens aan die hoofhuis op die perseel. Die woonstel het ’n privaat ingang en direkte toegang tot die strand. Die woonstel is in ’n veiligheidskompleks op die seefront in Gordonsbaai.

Die woonstel is op die boonste verdieping met ’n privaat buitetrap as ingang. Die ingang lei na ’n oopplan-binnebraai, -leef- en -eetarea met ’n kombuisie. Die woonstel is geskik vir 4 gaste in 2 en suite-slaapkamers, een met ’n koningingrootte-bed en die ander met ’n dubbelbed. Elke kamer het ’n slim-TV, gemakstoel, koffietafel of spieëltafel, ’n haardroër, beddegoed, badhanddoeke en badkamergeriewe. Bad- en stortgeriewe is beskikbaar.

Die kombuisie het ’n yskas, mikrogolf, induksieplaat, ketel, basiese gereedskap, en eetgerei en breekware. Die oopplan-braai- en -leefarea het ’n TV met sekere DStv-kanale. Premium DStv kan bygevoeg word teen ekstra koste. Al die kamers het WiFi en lugversorging.

Die strand bied ’n taamlike klein en vlak area vir swem en kajakvaart. Die strand is stil en nou en dan is daar vriendelike vissermanne, mense wat met honde stap of in die son bak, of wat net langs die strand wandel. Kaapstad is 52 km ver en Kaapstad Internasionale Lughawe is 36, 7km ver.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 7 resensies vir Wilwou @ Sea
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Woudene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Faure Marine-rylaan 36, Antilles 21, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink Wilwou @ Sea het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 770
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 770
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Faure Marine-rylaan 36, Antilles 21, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3966e2d30f06ec7a7130e366a9cafd05e649cd0e2e581a544c224d3aeee54e9eec3bc4f5429c153f464843b9b81bc394b0e1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 770 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 36 Faure Marine Drive 21 Antilles 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.146049439643 18.852907224537

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang