Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wilwou @ Sea

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Faure Marine-rylaan 36, Antilles 21, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 770 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Wilwou @ Sea bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde woonstel langs die hoofhuis op die perseel. Die woonstel het sy eie ingang, asook direkte toegang tot die strand. Die woonstel is in 'n veilige kompleks aan die seefront in Gordonsbaai geleë.

Die woonstel is op die boonste verdieping met sy eie buite-ingang wat met trappe toeganklik is. Die ingang lei na 'n oopplan-binnebraai, -leefarea en -eetarea met 'n kombuisie. Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste in 2 en suite-slaapkamers, elk met 'n koningingrootte-bed. Elke slaapkamer het 'n slim-TV, 'n sitkamerstoel, 'n koffietafel of spieëltafel, 'n haardroër, beddegoed, badhanddoeke en badkamergeriewe. Beide bad- en stortgeriewe is beskikbaar.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, induksieplaat, ketel, basiese toebehore, eetgerei en breekware. Die oopplan-braai- en leefarea het 'n TV met sekere DStv-kanale. Premium DStv kan bygevoeg word teen 'n ekstra koste. Alle kamers het WiFi en lugversorging.

Die strand bied 'n relatief klein en vlak swem- en kajak-area. Die strand is stil met die af en toe vriendelike plaaslike vissermanne, hondestappers, 'n paar sonbaders en stootwaentjies. Die stad Kaapstad is 52 km vanaf die woonstel, en Kaapstad Internasionale Lughawe is 36,7 km ver.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 7 resensies vir Wilwou @ Sea
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Woudene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Faure Marine-rylaan 36, Antilles 21, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink Wilwou @ Sea het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 770
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 770
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Faure Marine-rylaan 36, Antilles 21, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3966e2d30f06ec7a7130e366a9cafd05e649cd0e2e581a544c224d3aeee54e9eec3bc4f5429c153f464843b9b81bc394b0e1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 770 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 36 Faure Marine Drive 21 Antilles 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.146049439643 18.852907224537

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang