Winchester Lodge
Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 42 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Magaliesbergweg 40, Winchester Hills, Johannesburg, 2091, Gauteng
-
Vanaf
R600R540 per nag (plek vir 2) -
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Winchester Lodge is teen 'n heuwel in die gesogte en veilige woonbuurt Winchester Hills, Johannesburg geleë. Hierdie privaat en eksklusiewe gastehuis is die voorkeurkeuse van die oordeelkundige reisiger waar sakelui, paartjies en vriende vrede en rustigheid kan geniet, weg van die stad se gewoel.
Verblyf bestaan uit 'n verskeidenheid kamers wat almal stylvol versier is en toegerus is met 'n yskassie, mini-kluis, WiFi-toegang, 'n TV met OpenView-kanale en 'n privaat en suite-badkamer.
Gaste kan van die swembadarea met buitemeubels gebruik maak of in die gerieflike sitarea ontspan.
Winchester Guest House is binne maklike bereik van O.R. Tambo Internasionale Lughawe, Johannesburg CBD, Nasrec en Gold Reef City.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Alan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 37
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Magaliesbergweg 40, Winchester Hills, Johannesburg, 2091, Gauteng
- Gaste dink Winchester Lodge het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Winchester Hills Johannesburg Gauteng
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 42 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Magaliesbergweg 40, Winchester Hills, Johannesburg, 2091, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang