Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wind-Rose Guest House

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 106 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Anonieme gas
Kort verblyf
4.6
Des 2023

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Inga S
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Des 2023

Overpriced and underwhelming. The service wasn't great. I waited 10 minutes for water at breakfast; eventually, I had to go get my own from the room. There were no gluten-free options for the R140pp breakfast, so I felt cheated. There was no espresso either, so it would be better to remove it from the menu. The accommodation, Wind-Rose Guest House, felt like a neglected guest house, with cobwebs and spiders everywhere. The treadmill in the gym was also faulty, and we waited in the lobby for 15 minutes before we could be helped to check out.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Frederik G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Gasvrou Inge is baie behulpsaam en vriendelik. Netjiese fasiliteite pragtige omgewing. Die Gastehuis is pragtige geleë. Fasiliteite is netjies. Swembad is lekker om in af te koel. Dit is naby aan alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monica H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2022

It's was very relaxing and very safe. The only suggestion is to change TV set up, Chromecast is bit challenging especially when you want to watch a live game. Other than that it was very nice, we throughly enjoyed ourselves, was a bit short. We will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsje D
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2022

Lieflik, ten volle toegerus en waarde vir geld. Ons het heerlik oorgebly, die kamer was baie ruim en die kliëntediens wonderlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Morgan M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2022

Dit was fantasties, dit loop oor van gasvryheid. Die eienaars is baie gasvry en behulpsaam, selfs die personeel is ordentlik en respekvol.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Harry & Manuela
Wind-Rose Guest House
Thank you very much for your beautiful review, Morgan. We are glad to hear you enjoyed your stay so much. It was lovely having you as our guests and we hope to see you again one day. Warm regards, Peter & Carola

Emile D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Uitstekend, tops, asemrowend. Ek en my verloofde het 'n uitstekende tydjie daar gehad en alles was top klas. Net die feit dat ek parapleeg is en die geriewe was bo my verwagtinge. Ek sal defnitief hulle weer besoek in die toekoms, ten spyte sal ek moet vir n langer tydtjie moet gaan, want my tyd was so min en daar is so baie om van te geniet van die plek. Baie dankie vir so 'n goeie plek. En die eienaars ons laat voel asof ons familie is. Weereens dankie aan Wind-Rose Guest House.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Harry & Manuela
Wind-Rose Guest House
Dear Emile, Thank you so much for your beautiful review and kind words. It was really lovely to have you as our guests and we are glad to hear you enjoyed your stay so much. Hope to see you back one day at Wind-Rose. Warm regards, Peter and Carola

Deidre A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Peaceful and amazing. Loved every bit of our stay, if you ever need a break then Wind Rose is the place to go.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Harry & Manuela
Wind-Rose Guest House
Thank you so much for your beautiful review, Deidre. It was lovely having you as our guests and we are glad you enjoyed it. Hopefully, we see you again another time. Warm regards, Carola

Denver B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Dit was fantasies. Die ontvangs was uitstekend. Ek en vroulief moes die plek vroeg verlaat as gevolg van werk. Ek beveel hierdie kuierplek aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Harry & Manuela
Wind-Rose Guest House
Thank you so much for your wonderful review, Denver. It was so sad you had to leave earlier, so hopefully, you will come again to enjoy your stay a bit longer. Warm regards, Carola

Lungiswa M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

The place is beautiful. We had a peaceful time. We also utilized the gym facility. Vey beautiful place to me especially in summer. I would go back again. We loved the place. Its perfect to spend quality time with friends and family. I loved the furniture. The way they mixed the colours.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Harry & Manuela
Wind-Rose Guest House
Thank you so much Lungiswa for your beautiful review. It was great having you as our guests and we look forward to seeing you again next time. Warm regards, Peter and Carola

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Harry & Manuela Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 106

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf R1 600
R1 600 R1 280
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 600
R1 600 R1 280
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 23 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3de Laan, Erfdeel 183, Gordonsbaai, 7151, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3rl1UEBTjwILC9fHGp9FY6THXvgseiVvB1onzrYhmsUfC04bjC?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 600 nouVanaf R1 280 per nag, vir 2 mense 106 5 1 5 3rd Avenue Plot 183 7151 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.136359943877 18.895132541656

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang