Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wind-Rose Guest House

Gastehuis
Op die Nippertjie-aanbod 20% af

Kry 20% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3de Laan, Erfdeel 183, Gordonsbaai, 7151, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 000 R1 600 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Geleë aan die voet van die Hottentot Holland-bergreeks in Gordonsbaai, bied gaste lieflike kamers in 'n privaat toevlugsoord wat uitgesprei is op 'n hektaar grond wat met inheemse fynbos blom.

Harry en Manu Duitse eienaars van Wind-Rose Guest House streef daarna om 'n luukse verblyf te bied, en gaste het 'n keuse van lieflike kamers wat tussen 2 en 3 mense kan akkommodeer. Die lugversorgde kamers is ingerig met ekstra-lengte koninggrootte-beddens, enkelbeddens of slaapbanke, en het en suite-badkamers met storte en baddens.

Elkeen van die kamers is toegerus met 'n TV met Netflix of 'n Chrome-rolspeler, WiFi, 'n kluis, 'n yskas en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die gastehuis bied 'n gemeenskaplike ontspanningsarea met 'n sitkamer wat uitloop op die swembad en braai-area. Gaste kan ook 'n wandeling in ons pragtige uitgestrekte tuin maak. Veilige parkeerplek is ook beskikbaar.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Witborde
  • Internet
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 106 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Harry & Manuela Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 106

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • 3de Laan, Erfdeel 183, Gordonsbaai, 7151, Wes-Kaap
  • Gaste dink Wind-Rose Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf R2 000
R2 000 R1 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf R2 000
R2 000 R1 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 23 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3de Laan, Erfdeel 183, Gordonsbaai, 7151, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3rl1UEBTjwILC9fHGp9FY6THXvgseiVvB1onzrYhmsUfC04bjC?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 000 nouVanaf R1 600 per nag, vir 2 mense 106 5 1 5 3rd Avenue Plot 183 7151 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.136359943877 18.895132541656

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang