Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Be Our Guest

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Canterbury Bell 16, Veld En Vlei, Richardsbaai, 3900, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R950 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Be Our Guest is 'n lieflike eenheid en bied ruim, gerieflike selfsorgverblyf in Veld En Vlei, Richardsbaai. Hierdie eenheid is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers wat ook na langer verblyf soek.

Die eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede area het 'n dubbelbed en gaste deel 'n badkamer met die slaapkamer.

Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof, broodrooster, ketel, eetgerei en breekware toegerus.
Daar is gemaklike sitplekke, 'n lessenaar en 'n slim-TV in die leefarea.

Gratis WiFi en onderdakparkeerplek is beskikbaar. Gaste het ook toegang tot die swembad. Buite die eenheid is daar 'n tafel met stoele en braaigeriewe. Die verblyf is ook stapafstand van restaurante in die omgewing.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 2 resensies vir Be Our Guest
Netheid
5.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sophia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Canterbury Bell 16, Veld En Vlei, Richardsbaai, 3900, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Be Our Guest het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Canterbury Bell 16, Veld En Vlei, Richardsbaai, 3900, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3bc0b42b3bae75b145a8cebace44a43ec21f9228a393d7f83e6e1fed39294561349a1ec06762640dbac474165bd9559a4a90?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 16 Canterbury Bell Veld En Vlei 3900 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -28.742037031928 32.059619587852

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang