Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Windhoek Game Camp

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Yolande V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Baie lekker gewees. Vriendelike gasheer, ons het die diere ook vreeslik geniet. Heerlik gebly! Tent word bietjie koud, verwarmer kan dalk help.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius K
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2023

Uitstekende plekkie, naby genoeg aan Windhoek en ver genoeg vir stilte en buitel. Uitstekende plekkie, naby genoeg aan Windhoek en ver genoeg vir stilte en buitel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen T
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2023

Een nag se verblyf wat ons baie geniet het. Ons was aangenaam verras met die ligging van die Windhoek Game Camp net buite Windhoek. Baie mooi geleë in die bosveld met pragtige sonsondergang en wild te sien, veral die kameelperde wat langs die ontbyttafel hul kos kom haal. Uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theuna D
1 nag
5.0
Aug 2023

Natuurkamp buite Windhoek, perfek geleë op pad Etosha toe. Nuwe eienaars, baie gaaf met mak kameelperde en gemsbokke wat rondloop (ons oorsese vriende was baie in hulle skik met die kameelperde wat kom 'eet' in die oggende by die swembad). Alles mooi skoon en gerieflik. Ontbyt was heerlik met 'n mooi uitsig oor die swembad en kameelperdbesigtiging! Hiking trails op die property, baie mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rina R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Ek sal vir seker weer by Windhoek Game Camp gaan kuier - die verblyf is bitter netjies en baie gerieflik. Alles wat jy nodig het is daar en die diens was uitsonderlik. Baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sandra
Windhoek Game Camp
Thank you very much for your feedback :) Your WGC Team

Ninon L
1 nag
5.0
Jul 2023

Perfect! This was truly a gem that we found. Everything was perfect. The chalets, the breakfast area, the views. but best of all — the hosts! They totally exceeded our expectations — so friendly, assisted us with over-and-above requests and made the experience even better!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sandra
Windhoek Game Camp
Thank you very much for your feedback :) Your WGC Team

Yna S
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2023

Kitchen was very well equipped. For breakfast, we were joined by 2 beautiful giraffes.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sandra
Windhoek Game Camp
Thank you very much for your feedback :) Your WGC Team

Adri L
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Okt 2023

Mooi, maar bietjie teleurgesteld. Die plek het baie potensiaal. Dit was net baie warm in die tentkamer sonder lugversorging. Hulle is besig met renovasies, so ons kon nie al die fasiliteite gebruik nie - en ons is ook nie vooraf gewaarsku nie. Die personeel is baie vriendelik. Dit sal baie mooi wees as die renovasies klaar is - maar in die huidige toestand is dit nie waarde vir geld nie. Ons het nie op 'n goeie tyd besoek nie. Ek is seker dit sal wonderlik wees as alles klaar is.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Rodney M
1 nag
3.4
Okt 2023

A magnificent stopover. Fantastic setting with lovely hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
5.0

Helena Neeltje F
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Okt 2022

Secluded intimate location. Access could be a problem with inclement weather. Our Dutch companions loved the venue!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Sandra Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Brakwater Suid-weg, Plot 40, Brakwater, 0000, Khomas
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM0YmQ4ZGQ0LWU2ZGUtNDBlMC1hYTU1LTM3YmY1YTdjNWFhYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 700 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 Brakwater South Road Plot 40 0000 Khomas 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.416467672515 17.05307946627

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang