Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Windhoek Game Camp

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Brakwater Suid-weg, Plot 40, Brakwater, 0000, Khomas
  • Vanaf R2 700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Windhoek Game Camp is 'n privaat wildpark by Brakwater wat deur die eienaars bestuur word. Dit is sowat 20 km van Windhoek se middestad af.

Die luukse tent-chalets is omring deur die natuur en het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders onder 13 jaar. Elke chalet het gemaklike beddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Elke chalet lei na 'n onderdakstoep met 'n kombuis en 'n eetarea met 'n uitsig oor die omgewing. Daar is ook braaigeriewe by elke eenheid.

Gaste kan in die gemeenskaplike swembad afkoel, voëlkyk of die kameelperde, waterbokke, gemsbokke, impalas, blesbokke en springbokke wat vrylik rondloop dophou.

Windhoek bied 'n verskeidenheid restaurante, winkelsentrums en talle toeristebestemmings waar besoekers meer oor die kulture en geskiedenis van die stad en land kan leer.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Yolande V
Gesin met tieners
5.0
Baie lekker gewees. Vriendelike gasheer, ons het die diere ook vreeslik geniet. Heerlik gebly! Tent word bietjie koud, verwarmer kan dalk help.
Jul 2024
Marius K
Saam met vriende
5.0
Uitstekende plekkie, naby genoeg aan Windhoek en ver genoeg vir stilte en buitel. Uitstekende plekkie, naby genoeg aan Windhoek en ver genoeg vir stil...
Sien meer
Des 2023
Karen T
Saam met vriende
5.0
Een nag se verblyf wat ons baie geniet het. Ons was aangenaam verras met die ligging van die Windhoek Game Camp net buite Windhoek. Baie mooi geleë in...
Sien meer
Aug 2023
Theuna D
5.0
Natuurkamp buite Windhoek, perfek geleë op pad Etosha toe. Nuwe eienaars, baie gaaf met mak kameelperde en gemsbokke wat rondloop (ons oorsese vriende...
Sien meer
Aug 2023
Rina R
Saam met lewensmaat
5.0
Ek sal vir seker weer by Windhoek Game Camp gaan kuier - die verblyf is bitter netjies en baie gerieflik. Alles wat jy nodig het is daar en die diens ...
Sien meer
Aug 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Sandra Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Brakwater Suid-weg, Plot 40, Brakwater, 0000, Khomas
  • Gaste dink Windhoek Game Camp het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Windhoek Khomas Namibië
Vanaf
Vanaf R 2 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 2 700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Brakwater Suid-weg, Plot 40, Brakwater, 0000, Khomas
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM0YmQ4ZGQ0LWU2ZGUtNDBlMC1hYTU1LTM3YmY1YTdjNWFhYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 700 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 Brakwater South Road Plot 40 0000 Khomas 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.416467672515 17.05307946627

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang