Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Windhoek on Sea

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Penny Geverifieer

Eiendomme 13

Resensies 163

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 15 resensies vir Windhoek on Sea
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Surett D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Surett D

Salig. Goed vir die siel.

Baie lekker gebly, prentjie mooi omgewing.

Michaell S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michaell S

As jy avontuurlustig is, en waarde vir jou geld wil hê, beveel ek Windhoek on Sea definitief aan.

Vriendelike diens. Rustig. Ons het heerlik ontspan met die see-musiek in die agtergrond.

Francois B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois B

Absoluut fantasties.

Heerlik gebly. Lieflike uitsig, besonderse huis. Rus vir die siel.

Yvette C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvette C

N lekker wegbreek met baie gesinstyd.

Heerlik gebly. Stunning uitsig. Grondpad net sleg met los klippies. As jy beplan om net te ontspan, vat al jou kruideniers saam. Naaste winkel is 20 km ver.

Bart R - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bart R

Die ligging was baie goed en die see-uitsig ook.

Die ligging was goed omdat dit privaat is en die natuur skoon kon ons waardeer.

Jessica A - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica A

A piece of paradise.

We absolutely loved our stay at Windhoek on Sea. The pictures are spot on and accurate, the house is in a lovely spot with breathtaking views of the ocean. We really were so blown away by the place!

Charmaine V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charmaine V

Baie geniet, mooi uitsig.

Wanneer jy die bad/stort gebruik drup die water in sitkamer, dink 'n pyp lek.

Jonathan T - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonathan T

Pragtige strandarea! Lekker huis, baie natuurskoon!

Baie lekker, netjies en skoon, alles wat 'n mens kort reeds daar.

Deon V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon V

Baie lekker!

Die huis is baie goed ingerig, met 'n wonderlike see-uitsig.

Morne V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Morne V

Goeie ligging en lekker braai-area wat op die see uitkyk, maar beskut is teen die wind.

Die basiese geriewe ontbreek 'n bietjie - goeie potte, rasper, net een vadoek, ens. Die huis is gemaklik en ons het ons tyd daar geniet. Eerste Rivier is iets besonders!

Adelene B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adelene B

Ongelooflike uitsig op die see.

Dit was baie lekker om in so 'n netjiese ruim huis te bly wat oral uitkyk op die see. Kombuis baie goed uitgerus. Sal enige tyd weer daar bly!

Tshediso M - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tshediso M

It's beautiful and lovely place, very unique and good when you want to be outside the city.

Had a wonderful time. The house was equipped with everything we needed and more. The only problem was the off road. But everything else was perfect.

Linzelle N - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linzelle N

Asemrowende plek, mooiste uitsigte vanuit die hele huis. Veilig vir kinders.

Definitief hemel op aarde!

Sierajudien R - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sierajudien R

Absolutely fantastic.

Very relaxing and really a piece of paradise.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Absoluut fantasties.

Baie ontspannend en regtig 'n stukkie paradys.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Heidi D - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi D

Fantasies! Ons het ons verblyf werklik vreeslik geniet. Die geruis van die branders, lekker.

Ons het 'n lekker, rustige verblyf gehad. Veilig en vriendelike atmosfeer. Ander kommentaar: Die DStv het nie gewerk nie, so ons kon nie die rugby kyk nie. Miskien wasgoedlyn opsit, sal goed wees. En die grondpad was in 'n swak kondisie vir standaardmotors. Miskien net gaste waarsku van die pad. Anders was als baie lekker.

Vanaf
Vanaf R3 400
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R3 400
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eersterivierpad, Eersterivier, Tsitsikamma, 6303, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA12cd1746e1af669093f64e7fea3ec77fe8968e9fe0907f4948106d404b14bb35e12d90b837b36f02a65564e41529a5ac438a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 400 per nag, vir 8 mense 15 5 1 5 Eersterivier Road Eersterivier 6303 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.0725621 24.2260251

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang