Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Windhoek Guest Farm

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Heidi Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 34

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 34 resensies vir Windhoek Guest Farm
Netheid
4.4/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5
Michelle O - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle O

Scenic views and fun outdoor activities.

Loved the outdoors, sound of nature, and family gathering around the bonfire at night.

Elana R - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elana R

Absoluut fantasties.

Ons het heerlik gebly, die stilte en geen selfoonontvangs was presies die wegbreek wat ons gesoek het. Die eienaars was wonderlik en het ons deur gery na ons huis en na die rivier en terug na ons kar toe. Dit was regtig wonderlik.

Stephan B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan B

Asemrowend. Sien julle beslis weer binnekort!

Windhoek Farm was presies wat ek, my vrou, ons kind en 4 honde nodig gehad het. Heidi was baie verwelkomend en het heeltyd seker gemaak dat ons meer het as benodig. Ons het in die cabin by die dam gewoon en was veral mal daaroor omdat daar so baie grasperk spasie was vir die honde om veilig by ons rond te hardloop en hulself te geniet. Pragtige uitsigte van die dam, grasperk, landerye en die berge. Ons en ons seun was vermaak met staproetes, swem/kanoë in die dam en kleilat gegooi. Ek beveel Windhoek Farm aan as jy 'n rustige wegbreek benodig en kwaliteit tyd as gesin wil geniet.

Christian S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christian S

The quietness, the stars, the lying in the cold stream - awesome.

So we went down the kloof to Windhoek Farm, and it was probably the most tranquil and off-in-die-bos kind of stay I ever had. The house is rustic, but in a cool way, and it has all you really need (plus a little scorpion, but that one has now unfortunately passed on. Shame, uninvited nightly cuddling with elderly men is just not a healthy activity for little critters). No, jokes aside, I'd recommend anyone loving rustic out-in-nature-ness to go stay there. Just two little words of caution: The access road is actually 4x4 and a bit of the cliff-edge version of it. And the stoep isn't secured with any fence or whatsoever towards the drop off to the stream. So containing a three-year-old, we had our hands full at times, but that said: The quietness, the stars, the braai fire, the lying in the cold stream, the surrounding trees - awesome place.

Johan U - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan U

Kamp vir die boeke.

Regtig baie mooi plek. Met die gasvrye mense.

Schalk K - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Schalk K

Lekker basies, skoon en gerieflik. Mooi omgewing en stap- en ryplek.

Ons het lekker gebly en lekker voëls gesien!

Wasfie S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wasfie S

Beautiful hidden treasure. Worth every cent.

What a beautiful hidden treasure. With friendly helpful hosts. The hike to the waterfall was an amazing experience, definitely not for the faint-hearted. Hiking shoes needed for the rocky, uneven, and occasionally slippery terrain. Pack snacks and lots of water. The dam is beautiful. We really enjoyed the kayaks and the gorgeous greenery and mountains. The gas stove inside the rondawel makes life easier during load shedding and for quick meals. Please note the gravel road can get tricky if you're not in a 4x4. Buy all your food and things beforehand so you don't waste any time driving to town, as it's a gravel road. Hope to be back soon.

Jani V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jani V

Rustig, stil, spasie, gemaklik.

Ons het baie lekker gebly. Gasheer was vriendelik en behulpsaam.

Mandy J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandy J

Great place.

Great stay next to the dam with awesome views of the mountains, very peaceful. Bathrooms neat and tidy. Really enjoyed camping here.

Gerrannemoore M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrannemoore M

Lekke gekuier dit was awesome.

Dit was lekker daar by Windhoek gaste plaas. Ons het dit baie geniet.

Michele H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michele H

Rustig en stunning son onder en op koms.

Het als van dam swem, kayak, fiets ry en stap roetes.

Bevil S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bevil S

Peaceful, beautiful setting, affordable.

The tranquility, setting, and sound of the river were very therapeutic. Thank you.

Chris V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris V

Lieflik, rustig en pragtige omgewing.

Ons het die langnaweek ordentlik uitgerus. Die kampeerplek is netjies en mooi skoon met 'n pragtige grasperk langs die dam. Ons het die seuns skaars gesien soos hulle die canoes en fietsry geniet het. Buiten twee mense by die damhuis was ons die enigste kampeerders. Dis lekker privaat en afgesonder. . Daar is ook 'n pragtige waterval met lekker swempoele. Die stap roete soontoe is net bietjie toe gegroei en moeilik om te stap, die seuns het dit natuurlik as 'n avontuur beleef, maar my vrou sou 'n meer oop paadjie verkies het. Dit was regtig 'n lekker naweek en ek sal dit hoogs aanbeveel, definitief die geld werd.

Lianca C - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lianca C

Pragtig en vreedsaam.

So lekker gebly! Veilig met 'n regte plaasgevoel! Francelle was 'n fantastiese gasvrou. Plaasdamme was lekker om 'n lyn in nat te maak. 'n Paar bass ook uitgehaal! Regtig lekker gebly. Sal beslis weer kom en vir almal aanbeveel.

Ashmahaan P - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ashmahaan P

It was a lovely, peaceful stay. Beautiful views with farm life all around.

I would definitely recommend going with a nice group of people to enjoy the barn house. (Entertainment area).

Jaco N - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Jaco N

Onsmaaklik.

Grondpad soontoe baie sleg. Beveel nie aan om met 'n motor soontoe te ry nie. Die barn se gesamentlike badkamers is glad nie op standaard aan die mans se kant nie. Ek is 'n nie-roker. Plek het baie na rook geruik en mens ruik die heeltyd rook in die kamer soos ander mense in kamers rook. Ander gaste was baie loud en het heelnag aangegaan. Het geen nagrus gekry nie. Ek beveel die barn glad nie aan nie.

Windhoek Guest Farm se terugvoer

Hello Jaco
Dankie vir jul resensie en als sal beslis in ag geneem word. Ek vra onverskoning vir die ander gaste se gedrag. Hulle was ongelukkig probleem gaste.
Ons paaie het baie reën skade gehad in Junie en daar sal weer gewerk word aan die pad en sal hopelik dan beter wees.

Windhoek Guest Farm
Christopher G - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Christopher G

Lekker

Grond sal moet instand gehou word. Geen privaatheid, kamers se mure tot teen aan dak gebou dus oop aan die bokant.

Vanessa B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa B

Pragtige verblyf met 'n pragtige uitsig!

Ons het lekker geroei en gebraai. Die sonsak was ongelooflik mooi! Die huisie was toegerus met alles wat 'n mens nodig het! Ek sal dit beslis aanbeveel!

Jacolene B - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacolene B

Kampvuur-kuier.

Heerlik, privaat en weg van alles. Pragtige natuur.

John C - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John C

Rustig en afgesonderde natuurwegbreek.

Die Kliphuis is ideaal vir 'n gesin om weg te breek in die natuur met die nodige geriewe soos ligte op sonkrag en batterye, asook 'n gas stoof en vrieskas met warm water. Net wat jy nodig het om gemaklik te kan rus. Hierdie was 'n hoogtepunt vir ons gesin op ons toer die die Suid-Kaap. Ons beveel dit sterk aan. NB: Solank jy 'n 4x4 motor het om daar te kom.

Suretha B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suretha B

Lekker naweek om net te ontspan, rus en jouself te geniet.

Ons was jammer die naweek het tot 'n einde gekom, want ons het so lekker gekuier. Dit is hemels om in die oggend langs die dam te sit en die mooiste berge te bewonder en te sien hoe die plaaslewe ontwaak. Daar is lekker staproetes deur die lande verby die beeste na die waterval. Roei op die dam en later te luister na die naggeluide langs die kampvuur. Ons het in die Cabin gebly langs die dam - baie netjies en skoon met die mooiste view en van ons gaste het in die Barn gebly - baie ruim met baie slaapplek en alles wat jy nodig het. Almal baie behulpsaam en vriendelik. Ons sal net aanbeveel dat daar beter rigting aanwysings op die plaas self aangebring moet word. Verder beveel ek dit vir almal aan wat net 'n bietjie wil gaan rus en die plaaslewe geniet. Baie dankie julle, ons het dit baie geniet.

Darene V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Darene V

Heerlike plaaslewe.

Baie lekker gekuier, vriendelike ontvangs, pratige natuur. Eienaars baie vriendelik. Ons Yorkies was uit hul nate op die plaas. Grondpad bietjie sleg tans sal nie aanbeveel met motor te ry nie. Baie dankie vir alles.

Nicoleen B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicoleen B

Fantasties.

Die mense was so vriendelik en behulpsaam met alles. Ons sal enige dag weer soontoe gaan. Ons het so lekker gebly. Baie dankie!

Ben S - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben S

Pragtig en rustig.

Fantastiese wegbreekplek in pragtige, rustige omgewing. Baie, baie dankie aan Heidi, Marlene en Billy vir jul oneindige gasvryheid. Groot dankie dat ons ook ons hond kon saambring. Hy het die swem in die dam en wandeling saam met ons op die plaas baie geniet. Ons het só lekker gekuier en sal definitief weer gaan. Hoogs aan te beveel.

Franico (boer) J - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franico (boer) J

Vriendelik mense met 'n passie vir natuur en behulpsaamheid. Dit was wraggies lekker. Hulle is is mense mense.

Die grondpad is maar 'n bietjie moeilik dink ek vir kleiner voertuie. Tog is dit nogsteeds mooi en 'n uitdaging deur die plase en kronkels, asook op en afdraandes. Probeer gerus, ek dink dis die moeite werd.

Marilese V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marilese V

Baie rustig.

Het baie lekker gerus in die stilte en rustigheid. Ons het spesifiek 'n plek met 'n Jaccuzi gesoek en daar was geen Jaccuzi nie, alhoewel foto's en inligting dit so deurgee.

Marlett W - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlett W

Baie nice, maar die sandpad nie so goed nie. Dit moet tog genoem word op die advert. Verder aan was als perfek.

Sien sterre.

Margargaret Z - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margargaret Z

Amazing and tranquil, clean and hosts are wonderfully friendly. Great for toddlers. Really loved it! Indoor and outdoor braai, really great.

Thank you Billy and Heidi.

Samantha T - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha T

Rus vir die siel.

Wat 'n plekkie. Dit was net ons 1ste aand oorslaapstop maar ons gunsteling. Die kinders het die beeste baie geniet en die stap waterval toe. Pak maar net ekstra klere in want alles was lekker nat. Maar die moeite werk. Dis n pragtige plek met lieflike mense. Dankie vir jul moeite. Julle sien ons weer. Dankie vir idees vir grond paaie en roetes. Dit was spesiaal.

Rina H - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina H

Wonderlik om in die rustigheid van God se skepping te kon ontspan.

Heerlike belewenis, dankie julle!

Adrian H - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adrian H

It was a pleasant stay.

We arrived a little late but we were warmly welcomed. The place is neat and tidy. I loved the huge fireplace. We will surely be returning in the near future and introduce more friends and family to the farm. Our time was short, but next time we will explore all the beautiful attractions and adventures the farm has to offer.

Joanne A - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joanne A

Perfect accommodation if you are looking for a peaceful holiday in nature!

Perfect choice and friendly service!

Windhoek Guest Farm se terugvoer

Baie dankie Joanne, ons waardeer die terugvoer.

Windhoek Guest Farm
Joey M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joey M

Great!

I recommend it to any one.

Willie B - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willie B

As jy net wil gaan rus en niks wil doen nie, Pierre en Hiedi is great!

Stil en baie rustig, hoor net die kalwers en honde op die plaas. Oggende maak die kalwers jou wakker! En die Jacuzzi is 'n wenner, en wat great was is dat ons - ons twee jack russels kon saam vat en het hulle hulle self ook gate uit geniet.

Vanaf
Vanaf R500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 159 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Windhoek Plaas, Riversdal, 6680, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7901096beeecd1285e7391018c368cdc313384044f14e4f2709ffb2ca0e468a341e37e1b1b8c302a4fd74c708d17c0ee0c94?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag, vir 2 mense 34 5 1 5 Windhoek Farm Riversdale 6680 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.9909354 21.1934465

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang