Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Windhoek Guest Farm

  • Kapasiteit: 159 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Windhoek Plaas, Riversdal, 6680, Wes-Kaap
  • Vanaf R500 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Windhoek Guest Farm is 'n bekoorlike plaas geleë aan die voet van die Langeberge, 23 km vanaf die dorp Riversdal wat tussen Swellendam en Mosselbaai op die N2 Tuinroete lê en 58 km vanaf Stilbaai is.

Verblyf word gebied in verskeie selfsorg-eenhede met wisselende slaapvermoë. Elke eenheid het gemaklike beddens met privaat badkamers. Linne en handdoeke word voorsien. Elke eenheid het 'n kombuis of kombuisie.

Gaste kan deelneem aan 'n verskeidenheid doendinge wat die plaas bied, wat swemplekke, visvang, kanovaart in die dam, voetslaan en bergfietsroetes insluit. Gaste het toegang tot kano's wat beskikbaar is vir gebruik, maar is welkom om hul eie saam te bring en tyd in die son te geniet. Gedurende die wintermaande het die berge en omliggende gebiede 'n verskeidenheid reënboogblommevertonings.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 34 resensies vir Windhoek Guest Farm
Netheid
4.4/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Heidi Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 34

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Windhoek Plaas, Riversdal, 6680, Wes-Kaap
  • Gaste dink Windhoek Guest Farm het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tuinroete Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 159 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Windhoek Plaas, Riversdal, 6680, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7901096beeecd1285e7391018c368cdc313384044f14e4f2709ffb2ca0e468a341e37e1b1b8c302a4fd74c708d17c0ee0c94?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag, vir 2 mense 34 5 1 5 Windhoek Farm Riversdale 6680 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.9909354 21.1934465

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang