Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Windhoek Guest Farm

  • Kapasiteit: 159 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Windhoek Plaas, Riversdal, 6680, Wes-Kaap
  • Vanaf R500 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Windhoek Guest Farm is 'n bekoorlike plaas aan die voet van die Langeberge, 23 km vanaf Riversdal wat tussen Swellendam en Mosselbaai op die N2 lê, net 58 km vanaf Stilbaai.

Verblyf is in verskeie selfsorgeenhede van verskillende groottes beskikbaar. Al die eenhede het gemaklike beddens met privaat badkamers. Linne en handdoeke word voorsien. Elke eenheid het 'n kombuis of 'n kombuisie.

Gaste kan aan 'n verskeidenheid aktiwiteite op die plaas deelneem, soos swem, visvang, kanovaart in die dam, voetslaan en bergfietsry. Daar is kano's wat gaste kan gebruik, maar hulle is ook welkom om hul eie saam te bring. Gedurende die wintermaande spog die berge en omliggende gebiede met pragtige veldblomme.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Michelle O
Gesin met tieners
5.0
Scenic views and fun outdoor activities. Loved the outdoors, sound of nature, and family gathering around the bonfire at night.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024
Elana R
Gesin met klein kinders
5.0
Absoluut fantasties. Ons het heerlik gebly, die stilte en geen selfoonontvangs was presies die wegbreek wat ons gesoek het. Die eienaars was wonderlik...
Sien meer
Mrt 2024
Stephan B
Gesin met klein kinders
5.0
Asemrowend. Sien julle beslis weer binnekort! Windhoek Farm was presies wat ek, my vrou, ons kind en 4 honde nodig gehad het. Heidi was baie verwelkom...
Sien meer
Feb 2024
Christian S
Gesin met klein kinders
5.0
The quietness, the stars, the lying in the cold stream - awesome. So we went down the kloof to Windhoek Farm, and it was probably the m...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2024
Johan U
Gesin met tieners
5.0
Kamp vir die boeke. Regtig baie mooi plek. Met die gasvrye mense.
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Heidi Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 34

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Windhoek Plaas, Riversdal, 6680, Wes-Kaap
  • Gaste dink Windhoek Guest Farm het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tuinroete Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 159 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Windhoek Plaas, Riversdal, 6680, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7901096beeecd1285e7391018c368cdc313384044f14e4f2709ffb2ca0e468a341e37e1b1b8c302a4fd74c708d17c0ee0c94?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag, vir 2 mense 34 5 1 5 Windhoek Farm Riversdale 6680 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.9909354 21.1934465

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang