Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Windmeul Huis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Joanne M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Oral in Jacobsbaai waar ons ineloer het was die mense baie vriendelik en gasvry. Ons het heerlik gebly. My hond het dit ook geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlize V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

We loved our stay at the beautiful Windmeul Huis! The host is an excellent hostess. She provided all relevant info (amenities, etc.) well in advance. We received a warm welcome upon our arrival. The cottage is beautiful and clean; the kitchen is fully furnished. The hosts have definitely added their personal touch to the cottage. My tween kids fell in love with the cottage, as did the parents. It's a home away from home. I will most definitely recommend Windmeul Huis to family and friends!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elaine B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2023

Gerieflike, snoesige verblyf met die beste van alles wat jy nodig het! Baie mooi, gerieflike verblyf. Ons gasvrou het vir alles voorsiening gemaak. Lekker stoep braai-kuierarea!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ben C
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Aug 2024

Baie lekker. Baie lekker gekuier, pragtige akkommodasie en goed toe gerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonette D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Mei 2024

Klein stukkie paradys. Ons was vriendelik ontvang deur die honde kinders en Leonie. Die huis is gerieflik en beskik oor al die nodige geriewe. Die kinders kon hul besig hou met die WiFi, Netflix, ens. en ons as ouers het gebruik gemaak van die heerlike kuier stoep en braai. Die beddens was heerlik om op te slaap en ons het die bad was 'n plus. Stort is heerlik groot.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacobus S
Kort verblyf Besigheidsreis
4.6
Feb 2024

Uitstekend. Baie lekker verblyf. Ek sal dit definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Rudolph P
Kort verblyf
5.0
Okt 2023

Wonderlike verblyf, wonderlike gasvryheid. Hierdie eenheid is ongelooflik en so is die gasvryheid. Dit is deel van een van die mooiste huise op Jakobsbaai met pragtige uitsigte oor die hele dorpie. Leonie is 'n fantastiese gasheer en laat mens selfs voor jou aankoms welkom voel. Moenie eens twee keer dink om hier te bespreek nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leonie
Windmeul Huis
Baie dankie Rudolph dit was heerlik om julle by ons te hê. Hoop ons sien jul sommer gou weer.

Mariette M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Naweek was te kort. Rustige plek en omgewing. Goed toegerus, lekker stoep sit, mooi omgewing. Dier vriendelik en goed gelëë vir stap. Was soos huis weg van huis. Volgende keer gaan ons vir langer. Lekker gerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leonie
Windmeul Huis
Baie dankie Marriette vir jul ondersteuning. Dit was heerik om jul by ons te huisves.

Susan W
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2023

Dit was ongelooflik! Die vriendelikheid en behulpsaamheid van die eienaars was fantasties. Ek sal enige een aanbeveel om tuis te gaan by die Windmeul Huis. Die eienaars is ongelooflik vriendelik, baie behulpsaam en daar is alles en nog meer wat jy sal benodig. Die ligging is fantasties. Ons sal definitief weer daar tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leonie
Windmeul Huis
Baie dankie Susan. Dit was voorwaar lekker om jul by ons te hê. Julle het die eenheid so mooi skoon agter gelaat. Voorwaar model gaste. Kom asseblief gou weer kuier.

Marjolein K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2022

Mooi, fijn, mooie omgeving. Mooi huisje, goede voorzieningen, lieve vriendelijke beheerders, mooie omgeving.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Leonie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Japie Trautstraat 14, Jacobsbaai, 7395, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1a74fcb6a8e87b25200dd47b9401cb5dd91f16b303abbad7ce74a3024039002ea54352e5151fe5251d609b40b6e6ecbe06ca?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 5) 14 5 1 5 14 Japie Traut Street Jacobs Bay 7395 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.9733251 17.8888738

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang