Windmill Guest House Bloemfontein
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Sunette Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 118
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Kobus P - Sep 2024
Algehele gradering
Veilige en netjies vir oorslaap.
Lees meerAdelle V - Mrt 2024
Algehele gradering
Presies wat ons benodig vir een nag se reis, baie dankie.
Karien B - Mrt 2024
Algehele gradering
Kan Windmill Guesthouse aanbeveel.
Charmaine S - Jan 2024
Algehele gradering
Oornag slaap.
Anonieme gas - Sep 2024
Algehele gradering
Lyle M - Okt 2023
Algehele gradering
Great overnight place.
Elmar V - Sep 2023
Algehele gradering
Perfek vir 'n oornag vir een aand.
Glenda G - Jul 2023
Algehele gradering
Netjiese en veilige oornagverblyf.
Windmill Guest House Bloemfontein se terugvoer
Glenda baie dankie vir jou terugvoer, ons is baie bly julle het julle oorslaap geniet. Ons gaste is vir ons belangrik. Hoop om julle binnekort weer te sien.
Ansie V - Jul 2023
Algehele gradering
Awesome plek.
Windmill Guest House Bloemfontein se terugvoer
Ansie baie dankie vir jou terugvoer, dit was baie lekker om jou mense te ontmoet. Ons sien uit daarna om julle weer te ontvang.
Busisiwe M - Apr 2023
Algehele gradering
It was our second time at Windmill Guest House. It is our second home away from home.
Andre S - Mrt 2023
Algehele gradering
Presies wat die advertensie my laat verwag het.
Ella D - Mrt 2023
Algehele gradering
Great stay and welcome.
Rijk V - Feb 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Die plekkie het alles vir 'n aand se slaap. Baie stil en ook naby die N1. Veilige omgewing.
Thomas V - Mrt 2023
Algehele gradering
Comfortable for overnight stay.
Urissa T - Mrt 2023
Algehele gradering
Peaceful and comfortable.
Windmill Guest House Bloemfontein se terugvoer
Hi Urissa
Thank you for your feedback, it was a pleasure having you and your family. We hope to see you again soon.
Alida R - Apr 2023
Algehele gradering
Baie netjies en skoon gewees.
Karen B - Apr 2023
Algehele gradering
Pragtige plekkie, vriendelike, gasvrye tannie!
Lees meerAnonieme gas - Jul 2023
Algehele gradering
Bryan V - Nov 2023
Algehele gradering
Enjoyable.
Marlene B - Mei 2023
Algehele gradering
Sterk aanbeveel.
Thelma P - Mei 2023
Algehele gradering
Een nag verblyf met terugreis vanaf die Kaap na Mpumalanga.
Lees meerWindmill Guest House Bloemfontein se terugvoer
Thelma dankie vir jou terugvoer jammer die spasie was nie na julle smaak nie, maar ons het nie selfsorg eenhede nie, slegs oornag verblyf en ongelukkig moet 'n mens maar soms vir sommige gaste streng reëls opsit om onsself te beskerm. Ek is bly ek kon julle help met 'n baie groot waentjie ons sal altyd uit ons pad gaan om ons gaste gemaklik en veilig te hou.
Moemedi M - Des 2022
Algehele gradering
Very nice place.
Windmill Guest House Bloemfontein se terugvoer
Moemedi, thank you for your feedback. It was such a great pleasure to meet you. Hope to see you back soon.
Hein Baak B - Nov 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Windmill Guest House Bloemfontein se terugvoer
Hein, baie dankie vir jou mooi terugvoering. Dit was lekker om julle te ontmoet. Ons maak altyd 'n plan met 'n waentjie. Sien uit daarna om julle weer te sien.
Corne B - Okt 2022
Algehele gradering
Vriendelike diens. Voel soos home away from home!
Karen S - Okt 2022
Algehele gradering
Baie skoon en netjies, heerlik gebly.
Gavin V - Aug 2022
Algehele gradering
Clean, functional, value for money and Sonette is super friendly.
Anette B - Jul 2022
Algehele gradering
Lekker rustig en plek is pragtig.
Windmill Guest House Bloemfontein se terugvoer
Anette, baie dankie vir jou terugvoer. Ons is baie bly julle het lekker gebly. Ons hoop om julle weer te ontvang in die toekoms.
Rianda B - Jan 2022
Algehele gradering
Lekker rustig.
Windmill Guest House Bloemfontein se terugvoer
Rianda, baie dankie vir jou terugvoer. Dit was baie lekker om jou as gas te hê. Ons is baie bly jy het jou tydjie by ons geniet. Kom gerus weer
Maryke V - Jan 2022
Algehele gradering
Baie naby aan highway.
Drikus L - Okt 2022
Algehele gradering
Ideal vir oorslaap op pad.
Windmill Guest House Bloemfontein se terugvoer
Drikus, baie dankie vir jou mooi terugvoer, ons hoop om julle weer in die toekoms te ontvang.
Nelia E - Mrt 2022
Algehele gradering
Gasvrou baie vriendelik.
Windmill Guest House Bloemfontein se terugvoer
Nelia baie dankie ek is bly julle het goed gebly hier by ons. Kom gerus weer
Ingé J - Jan 2022
Algehele gradering
Rustig en ontspannend.
Cornelle Y - Jul 2022
Algehele gradering
Friendly host and quick book-in, safe parking.
Windmill Guest House Bloemfontein se terugvoer
Sorry about the crockery and things some guest take it with them that is why I told the guests to please let me know if there is anything they need. We are always ready to help our guest to be as conformable as possible. We hope to see you back some time.
Neil O - Aug 2022
Algehele gradering
Netjies en huislik.
Willem D - Nov 2022
Algehele gradering
Baie gemaklike oornag-rusplek.
Alwyn E - Sep 2022
Algehele gradering
Ons het oornag vir 'n troue in Beaufort-Wes.
Windmill Guest House Bloemfontein se terugvoer
Alwyn, baie dankie vir jou terugvoer. Ek hoop julle het julle troue geniet. Kom gerus weer.
Vic J - Aug 2022
Algehele gradering
Mooi, stil en aangenaam.
Anonieme gas - Sep 2022
Algehele gradering
Walter S - Sep 2021
Algehele gradering
Uitstekende ligging, gerieflik en netjies.
Elizabeth K - Sep 2021
Algehele gradering
Alles wat ons nodig gehad het.
Windmill Guest House Bloemfontein se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer. Ek is baie bly julle het julle tyd hier geniet en veilig gevoel. Ons sien uit na julle volgende oorslaap. Veilig wees
Pieter R - Sep 2021
Algehele gradering
Lekker oorgeslaap.
Windmill Guest House Bloemfontein se terugvoer
Pieter, baie dankie vir jou terugvoer. Ons is baie bly julle het lekker gebly en veilig gevoel. Ons Gaste se gerief en veiligheid is vir ons belangrik. Ons sien uit daarna om julle weer te sien.
Jeremy M - Feb 2021
Algehele gradering
A very enjoyable experience.
Tertia V - Des 2021
Algehele gradering
Veilig, rustig, gerieflik en skoon.
Elizabeth K - Des 2021
Algehele gradering
Baie lekker, rustiger, netjiese en veilige blyplek.
Gavin V - Sep 2021
Algehele gradering
Simple, spotless, very secure and reasonably priced.
Mike S - Mei 2021
Algehele gradering
Baie gemaklik en professioneel/
Windmill Guest House Bloemfontein se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer, dit was baie aangenaam om julle te ontmoet. Kom gerus weer
Patricia L - Apr 2021
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Windmill Guest House Bloemfontein se terugvoer
Patricia baie dankie vir jou mooi woorde. Ons gaste is vir ons belangrik. Dit was so lekker julle te ontmoet. Ons sien uit daarna om julle weer te ontvang
Matthys S - Apr 2021
Algehele gradering
Was vir besigheid.
Windmill Guest House Bloemfontein se terugvoer
Thys baie dankie vir jou terugvoer. Ons gaste is vir ons belangrik
Ek is bly julle het goed gebly. Kom gerus weer
Samantha S - Feb 2020
Algehele gradering
Fantasties!
Magda K - Feb 2020
Algehele gradering
Lekker gebly, geen geraas, rustig, netjies.
Windmill Guest House Bloemfontein se terugvoer
Hi Magda, dankie vir jou terugvoer. Dit was lekker om julle te ontmoet. In elke kamer is wel 'n beker met skoon gesuiwerde water. Kom gerus weer.
Michelle J - Des 2020
Algehele gradering
Comfortable stay.
Windmill Guest House Bloemfontein se terugvoer
Michelle, thank you for your feedback. We are very glad you enjoyed your stay at Windmill Guesthouse. It was a pleasure having you. We hope to see you again sometime.
Louis V - Mrt 2020
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Baie veilig gevoel en plek pragtig en in goeie toestand. Ondersteunend en hulpvaardig. Baie dankie.
Windmill Guest House Bloemfontein se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Dit is altyd lekker om te sien ons gaste het lekker gebly, en veilig gevoel. Dit was lekker om julle vir die paar dae te kon huisves.
Kom gerus weer
Elizma D - Sep 2020
Algehele gradering
Ons het net plekkie gesoek vir oorslaap vir 2 nagte.
Windmill Guest House Bloemfontein se terugvoer
Elizma baie dankie vir jou mooi terugvoer dit beteken vir ons baie. Ons probeer altyd om ons gaste te help waar ons kan om te verseker dat hulle gerieflik is. Jammer oor die warm water daar was ongelukkig 'n probleem met die krag wat ons gelukkig dadelik kon oplos. Ons hoop om julle weer in die toekoms te verwelkom.
Marina K - Mrt 2020
Algehele gradering
Lekker gerus in veilige omgewing.
Ig F - Aug 2020
Algehele gradering
Ons het iets anders verwag na aanleiding van die foto's en resensies.
Windmill Guest House Bloemfontein se terugvoer
Jammer dat julle teleurgesteld is, alles is net soos op die foto's en die resensies is vorige gaste se eerlike mening.
Annelie L - Sep 2019
Algehele gradering
Ons het lekker geslaap.
Windmill Guest House Bloemfontein se terugvoer
Annelie baie dankie vir jou terugvoer. Ons is baie bly julle het julle kort tydjie by ons geniet. Ons gaste se gerief en veiligheid is vir ons baie belangrik
Alison D - Aug 2019
Algehele gradering
Clean, comfortable and central.
Busisiwe M - Sep 2019
Algehele gradering
We enjoyed ourselves there. It's clean, great value for money and Sunette was such a sweetheart.
Windmill Guest House Bloemfontein se terugvoer
Dear Busisiwe,
Thank you for your nice feedback. It was such a pleasure having you as a guest. I am glad you enjoyed your stay with.
Please visit us again soon.
Regards,
Windmill Guest House Bloemfontein
Johanna Maria P - Apr 2019
Algehele gradering
Naby dorp en netjies.
Windmill Guest House Bloemfontein se terugvoer
Karen baie dankie vir jou terugvoer. Ek is baie bly julle het julle kort tydjie by ons geniet. Kom gerus weer
Afia S - Jan 2019
Algehele gradering
Die verblyf was baie lekker en gemaklik.
Windmill Guest House Bloemfontein se terugvoer
Afia dankie vir jou terugvoer dit was lekker om julle te ontmoet. Ek hoop om julle sommer gou weer te sien.
Karmen K - Jan 2019
Algehele gradering
Veilig en netjies.
Windmill Guest House Bloemfontein se terugvoer
Karmen dankie vir jou terugvoer, dit was vir ons so lekker om julle te ontmoet. Kom gerus weer
Jakkie V - Jul 2019
Algehele gradering
Baie vriendelike en behulpsame gasvrou!
Ronel T - Jul 2019
Algehele gradering
Dit was geskik vir die rede vir ons besoek aan Bloemfontein.
Piet V - Sep 2019
Algehele gradering
Baie rustig en veilige omgewing.
Windmill Guest House Bloemfontein se terugvoer
Piet baie dankie vir jou terugvoer. Ons is bly jy het jou paar dae by ons geniet. En jy is altyd welkom. Ons sien uit na jou volgende besoek
Arno L - Apr 2019
Algehele gradering
Goeie waarde van geld. Kan hulle aanbeveel en ek sal ook weer van hulle gebruik maak.
Windmill Guest House Bloemfontein se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer. Ons gaste is vir ons belangrik. Ons sien uit daarna om julle weer te sien.
Hermias H - Apr 2019
Algehele gradering
Goeie ontvangs.
Windmill Guest House Bloemfontein se terugvoer
Hermias, ons kan ongelukkig nie verantwoordelik gehou word vir ander gaste se optrede nie.
Anonieme gas - Mrt 2019
Algehele gradering
Anel M - Sep 2018
Algehele gradering
Baie netjies, dankie.
Windmill Guest House Bloemfontein se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi terugvoer, Anel. Ons is trots daarop dat ons kamers baie skoon en netjies is. Kom kuier gerus weer
Andriette M - Jul 2018
Algehele gradering
Alles wat ons nodig gehad het vir een aand se oorslaap.
Windmill Guest House Bloemfontein se terugvoer
Andriette, baie dankie. Ek is baie bly julle het julle tyd hier geniet. Kom gerus weer.
Elza F - Jun 2018
Algehele gradering
Puik!
Windmill Guest House Bloemfontein se terugvoer
Hallo Elza,
Baie dankie vir jou terugvoer ek is bly julle het lekker gebly ons sien uit daarna om julle een van die dae weer te ontvang .
Willem C - Sep 2018
Algehele gradering
Het lekker gebly.
Windmill Guest House Bloemfontein se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer, ek is bly julle het goed uitgerus. Ons gaste se veiligheid is vir ons belangrik. Kom kuier gerus weer.
Henk N - Aug 2018
Algehele gradering
Dit was baie lekker gewees sonder enige probleme.
Latetia O - Jan 2018
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs en baie sentraal geleë.
Windmill Guest House Bloemfontein se terugvoer
Hallo Latetia
Baie dankie, ek is bly jy het lekker gebly. Dit was vir ons so lekker om jou hier te hê. Gasvryheid en vriendelikheid is vir ons baie belangrik. Ons is baie trots op ons skoon en vars kamers. Ons hoop jou weer te sien.
Hendrik B - Jun 2018
Algehele gradering
Gerieflik en naby alles.
Windmill Guest House Bloemfontein se terugvoer
Hallo Hendrik
Baie dankie vir jou terugvoer, dit was lekker om julle hier te hê. Jammer oor die DStv, ons maak voorsiening vir goeie en bekostigbare oornag akkomodasie, mense boek in en gaan slaap, en ry weer vroeg die volgende oggend. Ons probeer ons tariewe so laag moontlik hou om dit vir mense bekostigbaar en gerieflik te maak om net 'n nag oor te slaap. Ons spandeer wel baie geld aan ons sekuriteit, om te verseker die gaste, sowel as hulle voertuie en al die goed in die voertuie is veilig, sodat jy nie alles hoef uit te laai as jy net die nag oorslaap nie. Ons hoop om julle sommer gou weer toe verwelkom.
Julie D - Jun 2018
Algehele gradering
Small, but neat and tidy.
Windmill Guest House Bloemfontein se terugvoer
Thank you, Julie. We are glad you enjoyed your stay with us and hope to see you again sometime.
Estelle C - Sep 2018
Algehele gradering
Skoon, netjies en met als wat jy nodig het.
Windmill Guest House Bloemfontein se terugvoer
Hi Estelle
Baie dankie vir jou mooi terugvoer. Dit is vir ons belangrik dat ons gaste so gerieflik moontlik moet wees. Sekuriteit, skoon kamers en vriendelikheid is vir ons alles. Kom gerus weer
Erna J - Mei 2018
Algehele gradering
Baie lekker sentraal en kompak vir reisigers.
Windmill Guest House Bloemfontein se terugvoer
Dankie Erna, vir jou terugvoering. Dit was vir ons lekker om julle as gaste te hê. Kom gerus weer.
Loraine C - Jun 2018
Algehele gradering
Netjiese oornag-verblyf.
Windmill Guest House Bloemfontein se terugvoer
Hallo Lorraine
Ek is jammer ons was nie persoonlik daar om julle te verwelkom nie, ons het per ongeluk ander verpligtinge gehad. Ons streef egter daarna om ons sekuriteit so goed moontlik te doen en dit vir mense gemaklik en gerieflik te maak om self in te boek, indien nodig. Dit is baie veilig vir mense om in te kom aangesien daar 'n heining, 'n alarm asook sekuriteits kameras reg rondom die huis. Die meeste van die tyd is ek egter self daar om mense toe ontvang, maar ek glo jy sal verstaan dat dit nie altyd moontlik is nie. Kom gerus weer.
Ria S - Okt 2018
Algehele gradering
Redelike oornagverblyf.
Lees meerWindmill Guest House Bloemfontein se terugvoer
Dit word duidelik gestel op kwotasies aan gaste dat ontbyt beskikbaar is teen 'n addisionele bedrag van R85 per persoon. Daar word ook melding gemaak van die feit dat dit naby die N1-roete is in die hoofbeskrywing van die profiel.
Wat die kussings aanbetref - dit is splinternuwe kussings, maar ons kan verstaan dat persoon sy eie persoonlike smaak in kussings het.
Leona J - Nov 2017
Algehele gradering
Home away from home.
Melani S - Sep 2017
Algehele gradering
Dit was wonderlik.
Windmill Guest House Bloemfontein se terugvoer
Beste Melani,
Baie dankie vir die terugvoer, ek is baie bly julle het lekker gebly by ons. Ons gaste is vir ons baie belangrik en julle was sulke aangename gaste.
Ons sien uit daarna om julle weer te sien.
Johan D - Jun 2017
Algehele gradering
Heerlik, privaat en cosy.
Windmill Guest House Bloemfontein se terugvoer
Beste Hope,
Baie dankie vir jou goeie terugvoer, ons probeer altyd om dit so gemaklik moontlik vir ons gaste te maak. Dankie ook vir die sjokolade.
Ons sien uit daarna om julle weer te sien.
Marina D - Mei 2017
Algehele gradering
Vreeslik lekker gebyl.
Windmill Guest House Bloemfontein se terugvoer
Beste Marina,
Baie dankie vir die mooi terugvoer, dit was vir ons so lekker om julle te kon huisves. Kom gerus weer.
Estee S - Apr 2017
Algehele gradering
Oulike, netjiese oornagverblyf.
Rene V - Aug 2017
Algehele gradering
Baie tuis gevoel.
Windmill Guest House Bloemfontein se terugvoer
Beste Rene,
Baie dankie vir jou mooi terugvoer. Ek is bly julle het lekker gebly. Ons gaste is vir ons baie belangrik.
Kom kuier gerus weer.
Shane J - Okt 2017
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Windmill Guest House Bloemfontein se terugvoer
Baie dankie Shane vir jou mooi woorde. Ons probeer ons gaste so gemaklik moontlik te maak. Julle was baie maklike en aangename gaste. Hoop ons sien julle weer.
Hannelie S - Jul 2017
Algehele gradering
Skoon, maar baie klein. Nie regtig plek (en wasbak) vir kosmaak nie.
Windmill Guest House Bloemfontein se terugvoer
Hi Hannelie,
Jammer ons het nie 'n self catering eenhede nie, jy sal sién ons adverteer dit as semi self-catering. Ons bied eintlik baie skoon en gerieflike oornag verblyf met alles wat jy mag nodig kry om 'n nag oor te bly.
Marinda C - Nov 2016
Algehele gradering
Heerlik gebly, mense vriendelik. En vriendelikheid is belangrik.
Lees meerWindmill Guest House Bloemfontein se terugvoer
Hallo Marinda
Baie dankie vir die mooi woorde, dit was vir ons baie lekker om julle te huisves. Ons sal dink aan die wasbakkie.
Kom gerus weer
Loraine V - Sep 2016
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Windmill Guest House Bloemfontein se terugvoer
Lorraine, baie dankie. Ek is bly julle het lekker gebly, ons probeer om dit vir ons gaste so aangaan moontlik te maak.
Bernadette W - Apr 2016
Algehele gradering
Lekker knus.
Windmill Guest House Bloemfontein se terugvoer
Baie dankie, dit was lekker om julle as gaste te he, hoop om julle gou weer te sien.
Liezl H - Apr 2016
Algehele gradering
Wonderlik.
Matilda S - Apr 2016
Algehele gradering
Baie oulik, ideaal vir oornag op die lang pad.
Windmill Guest House Bloemfontein se terugvoer
Baie dankie vir die mooi terugvoer, dit is lekker om te weet ons gaste is tevrede. Ons hoop om julle sommer gou weer te sien.
Willie B - Apr 2016
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs met 'n goeie verduideliking van die fasiliteite wat gekomplimenteer word met 'n rustige nagrus en heerlike ontbyt.
Lees meerWindmill Guest House Bloemfontein se terugvoer
Hallo Elize
Baie dankie vir jou terugvoer, ek is bly julle het dit geniet. Julle was sulke aangename mense, wat dit maklik maak om julle te bederf. Die hondjies het die seuns vreeslik geniet. Ons sien uit daarna om julle weer te sien.
Phil M - Mrt 2016
Algehele gradering
Gerieflik en gemaklik. Baie dankie!
Windmill Guest House Bloemfontein se terugvoer
Baie dankie vir die goeie terugvoer, ek hoop ons sien julle weer.
Die koffie en beskuit is sommer 'n lekker bederf.
Francois D - Feb 2016
Algehele gradering
Perfek!
Windmill Guest House Bloemfontein se terugvoer
Baie dankie vir julle terugvoer, ons hoop om julle gou weer te sien.
Debra D - Feb 2016
Algehele gradering
Heerlike!
Windmill Guest House Bloemfontein se terugvoer
Baie dankie Ben, kom gerus weer.
Jenny B - Jun 2016
Algehele gradering
Netjies.
Tinus D - Mei 2016
Algehele gradering
Gemiddelde verblyf.
Windmill Guest House Bloemfontein se terugvoer
Ons is baie jammer jy voel so, ons het onmiddellik gekyk na die "water wat nie uit loop nie" en kon eerlikwaar nie fout kry nie.
Franken S - Okt 2015
Algehele gradering
Goed geleë vir 'n konferensie by Windmill Casino.
Eugene S - Sep 2015
Algehele gradering
Lekke!
Windmill Guest House Bloemfontein se terugvoer
Hi Eugene julle was sulke aangename gaste. Ek is bly julle het lekker gebly. Ons gaste is vir ons baie belangrik.
Kom asseblief gou weer.
Gerhard S - Aug 2015
Algehele gradering
Het een nag oorgebly. Skoon. Netjies. Smaakvol. Privaat. Beddegoed skoon.
Windmill Guest House Bloemfontein se terugvoer
Hallo Gerhard,
Baie dankie vir jou mooi woorde en goeie review. Ek is so bly julle het julle tyd by ons geniet. Dit was vir my 'n voorreg om julle as gaste te kon hê. Ons is baie bly julle het julle kospakkies geniet. Ons hoop om julle weer te sien. Ons gaan uit ons pad om al ons gaste so gerieflik moontlik te laat oornag en probeer in almal se behoeftes voorsien en te help waar ons kan.
Johan M - Aug 2015
Algehele gradering
Beveel ten sterkste aan.
Hesda P - Jul 2015
Algehele gradering
Baie lekker!
Jc S - Jun 2015
Algehele gradering
Heerlik!
Corrie V - Apr 2015
Algehele gradering
Was baie lekker, sal hulle weer in die toekoms gebruik en by almal aanbeveel.
Andries S - Apr 2015
Algehele gradering
Waarde vir geld en in 'n veilige omgewing.
Dewald L - Sep 2015
Algehele gradering
Diens is 200%. Als was reg vir ons.
Windmill Guest House Bloemfontein se terugvoer
Baie dankie Dewald, ek is so bly julle het lekker gebly, dit is vir ons belangrik dat ons gaste gerieflik en veilig is. Ons het nou ook sekuriteits kameras reg rondom die huis gesit en 'n baie goeie outomatiese alarmstelsel. Ons hoop om julle gou weer te sien
Christie M - Jun 2015
Algehele gradering
Lekker geslaap en gerus!
Windmill Guest House Bloemfontein se terugvoer
Hallo Christie,
Baie dankie vir jou review. Jammer u moes net gevra het vir beskuit en ek sou 'n plan gemaak het. Hoop julle het darem die sjokolade op die bed geniet.
Hoop om julle gou weer te sien.
Christa E - Des 2015
Algehele gradering
Sal beslis weer gebruik maak van Windmill Gaste Huis.
Windmill Guest House Bloemfontein se terugvoer
Baie dankie ek is bly julle het lekker gebly. Daar is waaiers beskikbaar julle moes net gevra het. Wat die parkering aan betref daar is 'n alarm stelsel in met CCTV kamers wat ons vanuit die huis dop hou. Die voertuie is volkome veilig daar. Ons sien uit daarna om julle weer te sien.
Tiana G - Jul 2015
Algehele gradering
Baie lekker!
Eloise F - Jul 2015
Algehele gradering
Baie gasvry en behulpsame werkers. Verblyf klein maar baie netjies.
Gerda B - Mei 2015
Algehele gradering
Netjies en gerieflik.
Willem V - Apr 2015
Algehele gradering
Baie aangenaam!
Polygraph Institution B - Jul 2015
Algehele gradering
Aangenaam!
Windmill Guest House Bloemfontein se terugvoer
Hallo Marlize,
Baie dankie vir jou goeie review . Jammer oor die koffie, die meeste oornag gaste drink glad nie koffie nie, as u ons aangeraai oor die koffie sal ons gelukkig gewees om u te help.Ons hoop julle het darem die sjokolade op die bed geniet. Ons beoog regtig om almal se behoeftes te vervul en sover moontlik almal so gerieflik moontlik te laat oornag.
Ons hoop om julle weer te sien en volgende keer gee ek vir julle cappucino.
Rene D - Mei 2015
Algehele gradering
Dit was ongelukkig nie vir ons aanvaarbaar om so te oornag nie.
Lees meer- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Nooientjielief 9, Pellissier, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang