Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Windmill Guest House Bloemfontein

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 113 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Adelle V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Presies wat ons benodig vir een nag se reis, baie dankie. Presies genoeg, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karien B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Kan Windmill Guesthouse aanbeveel. Pragtige plek en baie skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lyle M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2023

Great overnight place. Great location, kind and considerate host. The place was neat and tidy, and I really appreciated the excellent room service. Highly recommended. Thank you, Sunette.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charmaine S
1 nag Gesin met tieners
4.0
Jan 2024

Oornag slaap. Aangename oornag akkommodasie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Elmar V
1 nag
5.0
Sep 2023

Perfek vir 'n oornag vir een aand. As 'n alleenreisiger is dit perfek. Dit is lekker naby die N1 en maklik om in en uit te gaan vir 'n vinnige oorslaap en om verder te reis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Glenda G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Netjiese en veilige oornagverblyf. Windmill Guest House is netjies en ideaal om te oornag. Ons was vriendelik ontvang en het alles gehad wat nodig was. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sunette
Windmill Guest House Bloemfontein
Glenda baie dankie vir jou terugvoer, ons is baie bly julle het julle oorslaap geniet. Ons gaste is vir ons belangrik. Hoop om julle binnekort weer te sien.

Ansie V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2023

Awesome plek. Ons mense het daar oornag en het dit baie geniet. Sal beslis weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sunette
Windmill Guest House Bloemfontein
Ansie baie dankie vir jou terugvoer, dit was baie lekker om jou mense te ontmoet. Ons sien uit daarna om julle weer te ontvang.

Busisiwe M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

It was our second time at Windmill Guest House. It is our second home away from home. We received a very warm welcome from the owner, Sunnette. The place is quiet and clean, in the best area. We will never look for any other place whenever we are in Bloemfontein.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre S
1 nag
5.0
Mrt 2023

Presies wat die advertensie my laat verwag het. Ek het eers laat die middag bespreek en toe nog eers later daar aangekom. Die eienaar was nog steeds baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ella D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Great stay and welcome. Would recommend stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Sunette Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 116

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf R600
R600 R540
per nag, vir 2 mense
Vanaf R600
R600 R540
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nooientjielief 9, Pellissier, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVmM2E5NGIyLWMyNzMtNDYzYy1iMDcwLWJkZmNmMDE3MjlhMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R600 nouVanaf R540 per nag, vir 2 mense 113 5 1 5 9 Nooientjielief Pellissier 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.161359722222 26.17641

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang