Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Windmill Guest House Bloemfontein

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 121 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Sizatho W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Awesome even if I pass through Bloemfontein. Very quiet and refreshing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sunette
Windmill Guest House Bloemfontein
Sizatho, thank you for your feedback. We look forward to seeing you back soon.

Ja L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Die plek is ook gerieflik geleë naby N1 en sal beslis weer daar bly. Die plek het aan al ons behoeftes voldoen en die gasvrou was baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Veilig, skoon en gerieflik geleë. Ons het so lekker gebly, plekkie naby alles en in 'n veilige area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alice D
1 nag
5.0
Des 2024

Baie naby aan N1 en Mimosa Mall. Ideaal vir oornag na 'n lang rit. Rustige, stil, veilige omgewing. Kamer is goed toegerus, mooi, skoon en netjies. Ontvangs en teruggee van sleutel is baie gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sunette
Windmill Guest House Bloemfontein
Alice, baie dankie vir jou terugvoer. Ons is baie bly jy het jou tydjie by ons geniet. Ons gaste se gerief en veiligheid is vir ons belangrik. Ons hoop om jou weer te sien in die toekoms.

Kobus P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Veilige en netjies vir oorslaap. Die Gastehuis is nie te ver van die N1 af nie en redelik maklik om te kry. Plek is baie mooi, maar vreeslik klein binne. Sou lekker gewees het om 2 gemaklike stoele gehad te het. Verder is die plekkie skoon en baie netjies. Ons het in stortreën by die plek aangekom en het 'n oop sement parkeerplek gehad en 'n mooi padjie tot by die deur. Daar sou ek voorstel om 'n mooi dakkie op te sit i.p.v. net oop houtpale, dat hy daar tenminste uit die reën is terwyl jy oop sluit. Die dakkie sal ook help om jou sambreel en nat skoene buite uit te trek i.p.v. in die reeds beperkte area binne. Dit is net 'n voorstel van my, gebaseer op wat ek beleef het. Verder is dit 'n baie oulike plek vir oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adelle V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Presies wat ons benodig vir een nag se reis, baie dankie. Presies genoeg, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karien B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Kan Windmill Guesthouse aanbeveel. Pragtige plek en baie skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David B
1 nag
4.8
Nov 2024

Good value for money. Nice place, nice people, very basic, you get what you pay for. Quiet suburban location. But the TV had 'no signal'.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sunette
Windmill Guest House Bloemfontein
David, thank you for your feedback. We are glad you enjoyed your stay with us. Sorry about the TV; you had to turn on both the TV and the OpenView with the same remote to have a signal. We hope to see you again sometime.

Charmaine S
1 nag Gesin met tieners
4.0
Jan 2024

Oornag slaap. Aangename oornag akkommodasie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Bertus G
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Nov 2024

Bloemfontein as opsie sal beslis nie vorentoe oorweeg word nie. Na 'n lang, warm dag op die pad vanaf Kaapstad, was die beknopte kamer en nie eens 'n waaier, 'n groot teleurstelling. 'n Eerste besoek aan Bloemfontein was beslis nie wat ons verwag het nie. Vriendelike ontvangs en veilige parkering was dalk die enigste hoogtepunte. Tot op datum was geen ekstra koste geëis nie.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Sunette Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 124

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf R600
R 600 R 540
per nag, vir 2 mense
Vanaf R600
R 600 R 540
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nooientjielief 9, Pellissier, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVmM2E5NGIyLWMyNzMtNDYzYy1iMDcwLWJkZmNmMDE3MjlhMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R600 nouVanaf R540 per nag, vir 2 mense 121 5 1 5 9 Nooientjielief Pellissier 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.161359722222 26.17641

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang