Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Windmill Guest House Bloemfontein

Gastehuis
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nooientjielief 9, Pellissier, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R600 R540 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Die Windmill Guetshouse is 'n moderne en verwelkomende gastehuis en ideaal vir sakereisigers, mense op soek na oornagverblyf op die langpad, of diegene wat so 'n paar dae in die Rosestad wil kom kuier. Die gastehuis is naby die N1 en Windmill Casino en bied moderne, bekostigbare oornagverblyf en gratis WiFi aan gaste.

Verblyf is beskikbaar in standaard-dubbelkamers met stortgeriewe. Die kamers is gerieflik en uniek ingerig. Elke kamer het 'n haardroër, 'n platskerm LED-TV en 'n spieël- of werktafel. Elke kamer het sy eie toilet, stort en wasbak. Daar is 'n yskas, mikrogolfoond, ketel en basiese eetgerei buite elke kamer beskikbaar. Gratis en veilige parkeerplek met afstandbeheer-toegang word voorsien. Dié kamer is nie selfsorg nie.

Die gastehuis is in Pellissier, Bloemfontein en bied maklike toegang tot die N1-hoofweg. Dis ook naby aan talle winkelsentrums, hospitale, skougronde en meer. Curie-laan is ook naby aan die gastehuis en sal jou tot in die hartjie van die stad neem.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 113 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Adelle V
Saam met lewensmaat
5.0
Presies wat ons benodig vir een nag se reis, baie dankie. Presies genoeg, dankie.
Mrt 2024
Karien B
Saam met lewensmaat
5.0
Kan Windmill Guesthouse aanbeveel. Pragtige plek en baie skoon en netjies.
Mrt 2024
Lyle M
Saam met vriende
5.0
Great overnight place. Great location, kind and considerate host. The place was neat and tidy, and I really appreciated the excellent r...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2023
Elmar V
5.0
Perfek vir 'n oornag vir een aand. As 'n alleenreisiger is dit perfek. Dit is lekker naby die N1 en maklik om in en uit te gaan vir 'n vinnige oorslaa...
Sien meer
Sep 2023
Glenda G
Saam met lewensmaat
5.0
Netjiese en veilige oornagverblyf. Windmill Guest House is netjies en ideaal om te oornag. Ons was vriendelik ontvang en het alles gehad wat nodig was...
Sien meer
Jul 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Sunette Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 116

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Nooientjielief 9, Pellissier, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Windmill Guest House Bloemfontein het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R600
R600 R540
per nag, vir 2 mense
Vanaf R600
R600 R540
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nooientjielief 9, Pellissier, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVmM2E5NGIyLWMyNzMtNDYzYy1iMDcwLWJkZmNmMDE3MjlhMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R600 nouVanaf R540 per nag, vir 2 mense 113 5 1 5 9 Nooientjielief Pellissier 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.161359722222 26.17641

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang