Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Windmills Rest

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Christo Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 134

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 134 resensies vir Windmills Rest
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Lechelle W - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lechelle W

Amazing.

Baie lekker gebly, gerieflik en vriendelik.

Lechelle W - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lechelle W

Amazing.

Baie lekker en gerieflik.

Valery F - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Valery F

Veilig, sentraal en skoon - sal weer besoek.

Baie dankie vir alles, veilige parkering, netjiese kamer en alles.

Marius B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius B

Heerlik gebly. Al 6de of 7de keer daar.

Baie lekker gebly. Eienaar baie vriendelik.

Marlene D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene D

Gerieflik, mooi, vriendelike mense, lekker plek.

Baie lekker plek om te bly, sal beslis terug gaan.

Ancois B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ancois B

Amazing, dankie.

Was baie lekker.

Madelein B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelein B

Waarde vir geld.

Ons is hartlik ontvang en het heerlik gebly.

Thomas C - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thomas C

It was nice, clean and as advertised.

See stars.

Dianke W - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Dianke W

Goeie ligging, mooi natuurskoon en vriendelike kliëntediens.

Gerieflike ligging en het 'n baie mooi uitsig van die natuurlewe buite. Die eienaar was baie vriendelik en behulpsaam. Daar was 'n eenheid bo ons eenheid met staaltrappe en die gaste wat daar gebly het was baie steurend omdat dit reg bo ons was. Verder was daar nie handseep nie, iets wat 'n mens sou verwag by oornag verblyf. Daar was ook stof in die badkamer en die eenheid het na rook geruik alhoewel daar 'n geen-rook kennisgewing opgesit is. Van die linne het maar merkies op gehad en die handdoeke is al oud en het ons so 'n bietjie afgesit. Maar ons het darem lekker geslaap.

Johannes D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johannes D

Goed.

Ja, maar ek stel voor dat daar ligte in die kamer vir beurtkrag moet wees. Ek het ook 'n spesifieke kamer bespreek wat ek nie gekry het nie.

Windmills Rest se terugvoer

Hi Johannes
Baie dankie vir jou review.
Julle was hier tydens die destructive storm 17Feb.
Ons het vir 5 dae sonder krag gesit na daai een.
Yes, ons het altyd 2 ligte in elke eenheid gehad, maar met die feit dat ons dit nooit gebruik het omdat ons generator inskop as die krag af gaan en ons geen loadshedding het nie, is als gesteel. Dis die eerste ding wat gevat word, ons duur magneto ligte, na dit batterye en lig bulbs.
Ons generator het met die spesifieke storm ook skade gely, daarom het hy nie ingeskop nie, ons vra onverskoning daarvoor maar dit was buite ons beheer.
Die eenheid wat jy bespreek het was Hani eenheid, in ons taal A4, met die wit en swart blokkies vloer. Dit was presies die een wat aan julle toegewys was.
Dankie vir jou insette!
Ons waardeer dit
Groete

Windmills Rest
Andre R - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre R

OK.

Stay was ok, room was great. There was no soap or shampoo in the bathroom as we normally experience at other guest houses. Although the owner supplied from her personal stock. We struggled to sleep as another group of rowdy young ladies were partying next door until 1 am in the morning. I called the owner after 12 am and she proceeded to check on them. They continued until 1 am. There was no WiFi available as advertised.

Windmills Rest se terugvoer

Good day Andre Retief,
Thank you for your review.
As we mentioned, we experienced a lightning strike in the same week that affected TVs, decoders, WiFi, lights, LNBs and the list goes on. We replaced what we could, but needed to wait for the fibre company to pull through new cables for WiFi at the bottom. It's not yet advertised as we encounter continuous issues with damage during storms. Our area only received fibre in November, and since then, I have replaced 6 routers.
Unfortunately, we don’t have any control over nature.
Please read on your booking that there is no WiFi in the room you booked, and we also don't supply any amenities.
Regarding the rowdy guests, we have rules, and they did not adhere to them. We attended to the matter as soon as you gave us a call, as we can’t hear them from where our house is situated.
We strive to keep everyone happy, but unfortunately it's not always possible and out of our hands.
Thank you for staying with us.
Regards

Windmills Rest
Anonieme gas - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Colleen S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colleen S

Vriendelike ontvangs! Heerlike bed met goeie linne!

Baie goed geleë! Baie netjies, skoon en vriendelike ontvangs!

Louretha V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louretha V

Rustige, stil en pragtige omgewing.

Omgewing is baie stil en rustig. Heerlike atmosfeer vir vriende om te kuier. Die lugverkoeling was 'n absolute fees met die hittegolf wat ons die naweek in Pta ervaar het.

Erica B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erica B

Baie gemaklik en skoon.

Netjies en goeie kliëntediens.

Nadine V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine V

Goeie plek.

Oulike verblyf, sal dit aanbeveel.

Donovan D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donovan D

Affordable, clean stay conveniently situated.

Easy to access, lock up and go. Well-priced stay. My wife and I overnighted in the area and found this location near to where we needed to be. Breakfast the next morning was a delicious omelette with juice that we enjoyed in the garden.

Hermien S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermien S

Lovely, peaceful atmosphere with very friendly and helpful staff.

Good stop-over, relatively easy access to highway and other amenities nearby.

Nicole T - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole T

Veilig en netjies.

Kamer is netjies en privaat.

Annemie B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemie B

Netjies en rustig.

Het weereens lekker gebly. Kamer was skoon en netjies. Sal beslis weer daar gaan bly.

Leon V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon V

Vriendelike ontvangs, ruim kamer en geleë in stil omgewing.

Die kamer was presies soos op die website. Ruim en netjies met als in wat benodig word. Dis geleë in 'n stil omgewing. Ons sal verseker weer gebruik maak van die gastehuis.

Cinta B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cinta B

Rustigheid langs die stad, naby die natuur.

Rustige, goed geleë verblyf wat naby aan die stad is, en ook naby aan die natuur. Rustige, veilige buurt.

Marie-louise K - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marie-louise K

Beslis die moeite werd en waarde vir geld.

Die tyd het net te vinnig verbygegaan. Voel soos huis, wou nog 'n aand bly omdat dit so lekker was. Sal beslis terugkeer en langer bly. Bed het heerlik geslaap. Baie vriendelike en behulpsame diens gehad.

Elsabé J - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elsabé J

Baie gerieflik en skoon met alles wat jy nodig het.

Ons sal dit beslis aanbeveel vir enige iemand.

Lika B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lika B

Ons het lekker gebly.

En die ligging was goed. Die plek was netjies, al wat gekort het was handewasseep in die badkamer.

Miceala O - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Miceala O

Goed.

Ons het baie lekker gebly, maar ongelukkig was die donkerwolk oor alles dat die ontbyt R115 per persoon was. Die eienaar het ons glad nie ingelig oor die prys nie en dit was die prys wat betaal moes word vir eier, wors, bacon en 'n snytjie toast.

Roshwin S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Roshwin S

The owner was friendly and very helpful, commication was on par and the place has a very nature scenic feel to it.

Made prior arrangements with the owner and he helped out a lot which made my stay easier regarding checking in and staying at the accommodation. Place is not far from stores for any needs you may require. The accommodation is suited for all ages and provides different facilities to cater one's needs.

Lizmari V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lizmari V

Rustig.

Net baie trappe, verder was als netjies in die kamer. Ek stel voor dat daar ten minste gebottelde water besikbaar is in die eenheid. Ons was onseker of die water drinkbaar was om te gebruik in die ketel.

Francois L - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Francois L

Nou badkamer.

Ek's 'n groot man en kon skaars in die badkamer beweeg. Die deur van die badkamer kon ook nie lekker swaai nie, want jy tref die sinkkas se handle. Moes in 'n nou spasie druk om verby te kan kom.

Werner Z - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Werner Z

Pragtig skoon en baie ruim. Beddens is gemaklik en slaap heerlik.

Netjies en skoon. Pragtige plek met baie gemaklike beddens. Alles wat mens nodig het om te oornag was beskikbaar. Pragtige plek, met baie vriendelike eienaar. Sal enige tyd Windmills Rest aanbeveel.

Christiaan B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christiaan B

Vinnig.

Lekker gewees. Kamers is netjies.

Anonieme gas - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Jamie R - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jamie R

Twas good, would've liked a breakfast option though.

My stay was short, the room was as expected. I would have liked the breakfast option.

Andria O - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andria O

Oorslaap na troue.

Windmills Rest was soveel meer as wat ons verwag het. Die kamers is ruim en skoon. Ons was in die B- en C-blokke en was aangenaam verras oor hoe groot en modern die kamers is. Dit is toegerus met al die toebehore wat jy nodig het om heerlik oor te bly vir 'n hele paar dae. Die beddens is goeie kwaliteit en die linne en eetgerei skoon. Ons sal Windmills Rest definitief aanbeveel!

Anika P - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anika P

Ons het so lekker geslaap en die kamer het net soos die foto gelyk (skoon, netjies en baie ruim). Dit was beslis waarde vir geld.

Die kamer was skoon en netjies. Die bed het baie lekker geslaap. Die kamer is groot en daar is meer as genoeg spasie.

Aguida A - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aguida A

Great.

Was alles en meer. Sal vir seker terugkeer.

George C - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George C

Comfortable, clean, friendly staff.

Our stay was very comfortable, and the rooms were very clean. The staff are very professional and friendly. The kids really enjoyed the play area and pool. Very worth it, and highly recommended.

Carien S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carien S

Aangename plek.

Vriendelike, flinke diens. Ideaal vir ons doel gewees.

Sunel V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sunel V

Oornag gebruik vir funksie naby.

Kamers is baie ruim en verskriklik netjies, skoon en luuks. Diens baie goed. Dankie.

Glodina O - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glodina O

Dit was 'n mooi, rustige en veilige plekkie om oor te slaap.

Die bord met Windmills Rest kan dalk bietjie groter wees.

Marius B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius B

Het baie lekker gebly daar.

Baie aangename eienaars, mooi plek. Heerlike braai-area. Omdat ons van die platteland is, het ons gedink die stad sal lawaai, maar dis 'n rustige en stil omgewing. Sal definitief weer daar gaan bly.

Cay-leigh B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cay-leigh B

Was baie lekker. Vriendelike diens.

Mense is baie behulpsaam en vriendelik.

Mottie N - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mottie N

Vriendelik, netjies, bekostigbaar.

Nicole was baie vriendelik en behulpsaam. Die plek is baie netjies en skoon en die beddens slaap lekker en warm. Baie dankie ons het lekker gebly.

Erik L - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erik L

Lieflike area en verblyf 'n moet-sien.

Ons is baie vriendelik verwelkom. Netjiese kamer met baie mooi uitsig oor die tuin en Bronberg net agter woning.

Quinton W - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quinton W

1 aand oorslaap.

Die kamers is heelwat groter as wat ons verwag het, beddens is wonderlik! Skoon, netjies en definitief waarde vir mens se geld! Die eienaar was vriendelik en baie professioneel.

Poen D - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Poen D

Rustig,lekker plek.

Het baie lekker ontbyt.

Karen S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen S

Absolutely wonderful.

Rooms were spacious and exceptionally clean.

George B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
George B

Was gerieflik vir die doel van ons besoek.

Die blyplek is baie veilig geleë en in 'n baie rustig omgewing.

Cecile T - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cecile T

Was perfekte oornagplek, slegs 3 km vanaf die venue van die troue wat ons bygewoon het.

Christo was baie vriendelik en behulpsaam met ons aankoms. Het ons welkom en tuis laat voel.

Johan S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S

Baie netjies en skoon.

Baie goed geleë, pragtige tuin en 'n mens voel dadelik tuis. Trappe is nie vir pensioenarisse nie.

Irene D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irene D

Vriendelik en gerieflike verblyf!

Verblyf het alle verwagtinge oortref! Vriendelike ontvangs, silwerskoon kamers en pragtige perseel! Sal enigeen soontoe verwys! Waarde vir geld.

Jorina D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jorina D

Ligging was goed ons het nie ver gery nie.

Ons was by 'n troue nie ver van Windmills Rest af nie en dit was lekker om in die aand na die troue net om die draai te kon ry en by ons bestemming te wees.

Maria J - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maria J

Good.

The room was lovely and clean. The only thing was the shower floor needs a good scubbing and then the taps and shower head shock you, so that is very dangerous.

Olivia M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Olivia M

Dit was in 'n goeie ligging.

Die beddens was baie gemaklik. Dit is 'n stil, rustige area. Al probleem was 'n kraan in die wasbak wat konstant gelek het. Ek het vroeër die middag die dame gevra vir koeldrank en water om te koop, waarvoor ek nou nog wag. Hulle kaartmasjien was foutief so ek het maar kontant betaal. Ek dink hulle kan werk aan hulle ontvangs, dit was sommer gedoen deur die skoonmaker. Persoonlik sal ek nie weer daar gan bly nie, die volgende aand was ons in 'n kleiner plek en goedkoper, maar baie meer verwelkomend. Ek was dadelik spyt dat ek by Windmills Rest bespreek het. Weet nie of daar WiFi was nie, want daardie inligting was nie deurgegee nie. Het gelukkig my eie gehad.

Windmills Rest se terugvoer

Hi Olivia!
Baie dankie vir jou review
Ek vra onverskoning oor die kraan wat gedrip het, n gas het my die naweek daaroor ingelig dat hy nie ordentlik toedraai nie.
Ons sien nie neer op ons skoonmakers nie omrede hulle die backbone van ons gastehuis is, sonder hulle sal ons nie n gastehuis he nie. Sy ontvang jou met n smile net soos ek sou, sy is net so bekwaam soos ek om iemand te wys waar die eenheid is.
As gaste vroeg inklok terwyl ek op my schoolrun is gaan hulle ongelukkig met iemand tervrede moet wees wat op die perseel is. Ek kon net weier en gese het 14:00 is inklok tyd, maar nie baie gaste het daarmee n probleem as Christina hulle help nie.
Wifi is ongelukkig nie beskikbaar in die eenheid wat jy bespreek het nie soos op beskrywing gelys.
Kaartmasjiene gee maar so nou en dan probleme as loadshedding in die omgewing is, ons is al deur 3 masjiene in die laaste 3 maande agv die masjien wat nie meer met torings wil connect nie.
Koeldrank ens hou ons nie meer aan op die perseel nie maar sal van volgende jaar af as die venue ingerig is dit weer beskikbaar he.
Die dat die store leeg gedra word om werk daarvan te maak wat al wag van COVID af.
Baie jammer jy was ongelukkig, maar my gesig gaan beslis nie n verskil maak in n gas se gesindheid of buigbaarheid in situasies nie.
Vriendelike groete
Nicol

Windmills Rest
Juanetta M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Juanetta M

Very basic and has lots of potential.

The rooms are very cold as the heating didn’t work in my room, so we were very cold - there are thin blankets to counter the cold. The family room and double suite also had issues with heating. Room 311’s shower electrocuted us when we ran a shower and we made sure not to shower the next morning. Can this be resolved as it’s the most dangerous thing I have seen in a while. The door for 311 was difficult to unlock when you are inside - overall we were glad it was just an overnight spot - lots of room for growth.

Paul L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Paul L

Pleasant stay.

The facility did not supply any soap or shampoo, something I would expect at a B&B. The husband being the main contact at the establishment does not communicate with his wife the manager. There was an unfortunate misunderstanding which tainted our stay.

Suzie V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Suzie V

Groot, skoon kamer, maar kliëntediens kan beter, geen gratis wifi soos genoem in beskrywing.

Die eenheid is groot, skoon en netjies. Die eenheid is verder weg van die hoofhuis en het nie volle DSTV en geen gratis wi-fi gehad, soos geadverteer nie. Die ontvangskantoor het nie professioneel gelyk nie en was baie ongeorden. Dit sal 'n baie beter indruk skep as dit netjies was. Die veiligheidshek het 'n vreemde klein slot en ons het elke keer gesukkel om dit oop te sluit. Die gastehuis was baie naby aan ons dogter se trou venue en daarom baie gerieflik.

Windmills Rest se terugvoer

Hi Suzie
Baie dankie vir jou resensie.
DStv, kommersiele DStv pakette word nie soos huishoudelike pakette aangebied nie. Elke eenheid werk op sy eie met sy eie dekodeerder en die kanale is die standaard vir kommersiele gebruik.
Daar is Wi-Fi in sekere kamers beskikbaar soos op die blad uiteengesit en as gaste wat nie so 'n eenheid kon bekom nie Wi-Fi nodig het is daar 2 stoepe waar tafeltjies is wat gebruik kan word. Ons is ongelukkig nie geseen met fibre en munisipale dienste soos meeste van Pretoria nie maar het die nodige LTE installeer.
Ontvangs is ongelukkig deel van my huis, ek sal dit enige dag skuif na iewers anders op die plot, maar werk laat ure wanneer my kinders slaap. Ek het 4 baie besige kinders, 2 kleintjies wat alewig kos maak of speelgoed rond laat le by my voordeur en skooltake of leerwerk het wat vir die een of ander gaan. My kinders werk, speel en doen wat ookal hulle moet in my kantoor want dit is hulle huis eerste.
Ek ontvang nie gaste in my huis nie en veral nie wat sommer net self instap nie. Daar is 'n klokkie wat gedruk kan word of 'n deur waaraan geklop kan word en ek kom help graag.
As ek geweet het julle was op die perseel sou ek jul onder naby die eenheid ontvang het, maar soos jy weet het iemand die hek oopgelos en kon julle sonder my wete inkom.
Ons opstel is familie georienteerd, ek is beslis nie formeel nie en is meeste van die tyd besig met een van my kinders se aktiwiteite iewers. Ons waardeer al ons gaste en ons boere van plase reg oor S.A. wat net so familie georienteerd is soos ons en nie van my verwag om formeel en styf te wees nie.
Dit werk ongelukkig nie vir almal nie maar vir die meerderheid.
Die slot is vervang op die sekuriteits hek van die eenheid.

Windmills Rest
Rika K - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Rika K

Bietjie teleurstellend. Die vorige keer was alles goed.

Geen seep in die badkamer, geen melk, daar was 'n laaste stukkie toiletpapier op die rol, en handdoeke is nie netjies opgevou nie.

Windmills Rest se terugvoer

Hi Rika
Dankie vir jou resensie.
Ons verskaf nie seep ens. in die eenhede nie.
As daar nie verromer in die eenheid was nie, vra ek om verskoning daarvoor. Ek sal opvolg watter skoonmaker aan diens was en dit aanspreek. Ekstra toiletpapier word in die kassie of venster gehou van die eenhede.
Ons het ongelukkig al die yskasgoedjies van kant gemaak tydens COVID, baie voorraad verloor asook mense het lang vingers gehad en nie vir items betaal nie.
Groete

Windmills Rest
Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Marina V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Marina V

Kamer was skoon, maar lyk glad nie soos op foto's nie.

Ontbyt was glad nie waarde vir geld nie. Brood was soos rubber, kos was yskoud, daar was nie melk of creamer vir koffie in die kamer nie.

Windmills Rest se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer.
Jou oorspronklike navraag was vir Thuli eenheid wat vol bespreek was. Die alternatief wat gestuur was is die dubbel eenheid waarin U gebly het en dit lyk presies soos die fotos op die stelsel, inteendeel dis baie groter as wat die prentjies dit voorstel.
Alle eenhede is ten volle toegerus met die nodige yskas, mikrogolf en induksie plaat.
Maar dankie weereens jammer ons kon nie julle vereiste voldoen nie

Windmills Rest
Elanie V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Elanie V

Naweekwegbreek.

Ons het by Windmills Rest oorgeslaap vir die naweek en was nie baie beïndruk nie. Die foto's laat dit soos 'n ander plek lyk as wat dit werklik is. In van die kamers was daar net een handdoek, al het twee mense betaal. Eetgerei was deurmekaar en nie genoeg nie (net een vurk vir twee gaste). Handdoeke was geel gevlek en hard. Daar was ook geen seep om jou hande mee te was nie. Die badkamervloer en stort was baie vuil en daar was stof orals.

Windmills Rest se terugvoer

Baie dankie vir jou inset Elanie.
Dit word waardeer.
Ek het met my staff gepraat en die dame wat maandag daardie eenhede skoongemaak het het my verseker alle eetgerei was daar.
As jy in die verkeerde eenheid jou tuis gemaak het (een van die 3 wat bespreek is, bespreking was vir 2,2,1) sal jy net een handoek vind in die kamer waar een persoon moes slaap, en so ook een vurk of mes. Sommige gaste het lang vingers soos jy sou agter kom met die braaitang wat soek was algemeene goed wat voete kry, cutlery-batterye-gloeilampe en twee punt proppe. Ons maak als op volgens bespreking. Die ander handdoek en vurk was in die eenheid wat voorberei was vir 2 gaste.
Die hanndoeke waarmee make up afgevee word en so ook my komberse waarmee jul buite gaan sit het kry skade omrede gaste nie die goed hanteer soos by hul eie huise nie.
Ongelukkig was dit baie winderig voor en tydens jul verblyf met die dat stof en blare op buite tafels en selfs my swembad was.
Die storte word na elke gas met chemicals behandel in so n mate dat die sealer waarmee die teels geseel word ook af kom na so n aanhoudende skrop en as die badkamer vloer vuil was is dit agv die badkamervenster wat oop gestaan het terwyl die wind so gewaai het, maar ek verseker jou dat daar gemop en skoon gemaak is omrede daar iemand die week vooraf gebly het.
Ongelukkig kan ons nie altyd voldoen aan alle gaste se standaarde nie wat verstaanbaar is.
Maar ons bly op die perseel en u was welkom om enige iets met ons te kom bespreek net soos toe daar gevra was vir n braaitang wat ons dadelik voorsien het.
Groete

Windmills Rest
Ingla H - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingla H

Only slept for 6 hours and left after a wedding.

It was clean and all I needed was a bed. Maybe WiFi would be an added advantage.

Charles V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles V

Uitmuntend.

Ek sal Windmills Rest enige tyd aanbeveel en definitief weer besoek.

Nadia C - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia C

Oornag vir 'n funksie.

Wonderlike diens en baie vriendelik.

Ferdi G - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ferdi G

Aangename verblyf in 'n rustige omgewing.

Windmills Rest is in 'n rustige veilige area. Eenhede is netjies en skoon, goeie waarde vir geld. Kan verblyf aanbeveel.

Ilse E - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse E

Fantasties.

Baie ruim eenhede en splinternuut, modern, skoon. Beste wat ek al gebly het in Pretoria.

Annamie R - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annamie R

Ons het oornag vir 'n troue.

Ruim, rustig, pragtig. Ons is hartlik ontvang en het regtig welkom gevoel. Ons beveel Windmills Rest ten sterkste aan. Baie dankie.

Monica L - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monica L

Baie mooi.

Die gastehuis is besonders mooi.

Jaco V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco V

Very good.

Very good and will definitely return.

Jaco V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco V

Value for money.

Room was clean and tidy with beautiful surroundings. Great location.

Edith M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edith M

Quiet and peaceful.

Cleaner was most accommodating and friendly. The use of a generator during loadshedding was appreciated.

Jacques T - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques T

Die kamer was baie netjies en baie skoon.

Die verblyf het 100% aan my vereistes voldoen. Die fasiliteite was baie netjies en alles was baie nuut in die kamer. Ons sal weer kom kuier.

Denise O - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Denise O

Very pleasant, clean and quiet place to stay.

Unit had all the required necessities, very spacious and neat. Safe parking near a play area for the children. Unit fully tiled, it includes DSTV and an aircon. Small kitchen to make easy meals. Very pleasant. Forgot something? No problem, variety shops to choose from.

Carla S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carla S

Lekker rustig en gemaklik.

Baie netjies en skoon. Vriendelike personeel en rustige omgewing.

Francois J - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Francois J

Skoon en netjies.

Lekker gebly kan aanbeveel.

Christo B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Christo B

'n Baie rustige omgewing met genoeg stilte om heerlik te kon slaap.

Dit is jammer daar was nie 'n koekieseep by die wasbak en bad nie en stortjel by die stort sou baie lekker gewees het.

Ferdi G - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ferdi G

Aangename verblyf, eenheid netjies, skoon en veilig.

Windmills Rest is geleë in 'n stil en pragtige omgewing. Eenheid is ruim, goed toegerus vir selfsorg, krag was ook beskikbaar tydens beurtkrag. Christo en sy vrou is goeie gashere wat jou tuis laat voel. Waarde vir geld, kan verblyf aanbeveel.

Franci V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franci V

Lekker plaasatmosfeer, die stilte en rustigheid is beslis 'n bonus.

Ons het baie welkom en tuis gevoel. Die verblyf het beslis aan ons behoeftes voldoen en oortref.

Francois P - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois P

Aangenaam verras

Die kamer was baie ruim. Ons het oornag vir 'n troue, maar ons sal wraggies sommer kan vakansie hou by hierdie plek. Kan nie glo mens is in die stad nie, kan bv. glad nie verkeer hoor nie. Swartskaap Bistro is paar honderd meter weg as mens wil ontbyt die volgende oggend. Sal definitief aanraai dat mense hier oornag.

Juanita B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita B

Fantasties, ruim kamers.

Sal hul beslis aanbeveel! Vir seker waarde vir geld!

Juanita B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita B

Dierbare, vriendelike, behulpsaame en aangename mense!

Sal hul sterk aanbeveel vir enige gaste Het ons verblyf ongelooflik geniet!

Isabel N - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabel N

Sien sterre

Baie dankie Nicol vir jou geduld. Heerlik oorgebly en sal beslis weer hier tuisgaan.

Elaine D - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine D

Baie goed geleë, naby ons troue se venue. Kon aanhou kuier om die vuur.

Sal vir seker weer daar oorbly, veral sodra weiveld oop is. Die kamers is modern en groot.

Thabo S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thabo S

Awesome.

Went there as a group of 9 ladies and we really enjoyed our stay. The place is beautiful. The family rooms are spacious and neat.

Elizabeth V - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth V

Baie rustig en netjies, meer gekry as wat ek verwag het.

Uitstekende waarde vir geld. Baie netjies.

Jeanine V - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanine V

Het baie lekker gebly en sal vir seker vir iemand aanbeveel, dis net so mooi soos die foto's.

Sien sterre.

Veroeska S - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veroeska S

Heerlike ruim kamer met lugreeling en gemak.

Wat 'n heerlike verrassing. Groot ruim kamer met aircon en genoeg handdoeke en alles wat benodig word. Netjies en skoon en ons het heerlik geslaap. Veiligheid is ook fantasties. Ek sal dit voorstel aan enige iemand.

Celeste S - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste S

Baie netjies! Vriendelik, sal beslis teruggaan!

Sien sterre.

Simone J - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simone J

Veilig en netjies.

Ons het in die Hani kamer gebly en dit was baie skoon en veilig. Daar word egter nie genoem dat die Hani kamer 'n eenheid is wat op die boonste verdieping is nie. Dit vereis dat mens baie styl strappe klim. Dit sal gaaf wees dat dit aangedui word op die webtuiste.

Peter-john J - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Peter-john J

Room clean and tidy, price on the high side!

Room was clean and well kept however the price for the overall offering was high. In future, we will go with more affordable accommodation elsewhere that will give us better value for money!

Windmills Rest se terugvoer

Hi dankie vir die terug voer ons streef om die beste diens te lewer.
Ons pryse is van die goedkoopste in Pretoria oos en ons eenhede is 2,3 keer groter as enige ander instansie se eenhede.
Jy is welkom om volgende keer goedkoper verblyf te gaan soek in ons area en ons so dan daarmee vergelyk.
Groete
Windmills rest

Windmills Rest
Inge W - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Inge W

Windmills rest was very nice, we enjoyed our time.

Windmills rest was amazing, neat and we really enjoyed our time there.

Annamarie E - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annamarie E

Puik.

Baaie professioneel en ek gaan vir seker weer van julle gebruik maak. Windmills Rest is skoon en verskaf baie vriendelike diens.

Elmee E - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmee E

Waarde vir geld.

Sal enige tyd weer by Windmills Rest bespreek. Een van die lekkerste plekke waar ons al gebly het met alles wat jy benodig.

Chanrie B - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanrie B

Great stay for excellent price.

My second time staying here and always love it.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Puik verblyf teen 'n uitstekende prys.

Die tweede keer wat ek hier bly en is altyd mal daaroor.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Rene C - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene C

Friendly environment with lovely rooms.

Friendly hosts, lovely rooms, very clean and welcoming.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Vriendelike omgewing met lieflike kamers.

Vriendelike gashere, lieflike kamers, baie skoon en verwelkomend.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Yvonne S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne S

Vriendelike, behulpsame eienaars. Skoon, netjies, gemaklik.

Skoon, netjies en gemaklik. Eienaars is baie vriendelik en gaan uit hul pad om jou te akkomodeer met enige versoeke. Dubbelkamer was ideaal vir ons familie van 4 met 2 klein kindertjies.

Brenda V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda V

Sien sterre.

Ons is baie vriendelik verwelkom en het dadelik tuis gevoel! Sal enige tyd weer daar gaan bly!

Lourens L - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourens L

Baie mooi en lekker.

Ons was baie hartlik verwelkom al moes ons op druktyd in teken a.g.v troue wat ons moes bywoon. Ons was binne 5 minute ingeteken, sleutels gekry en daar uit sonder enige probleme. Die eenheid was baie mooi en netjies toe ons laat die aand weer opgedaag het.

Melissa P - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa P

Waarde vir geld.

Wonderlike persoonlike en professionele diens.

Hennie G - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie G

Baie goeie diens.

Christo is baie behulpsaam. Wat 'n groot ekstra is, is dat hulle 'n groot kragopwekker op die perseel het wat krag voorsien as Eskom nie doen nie.

Susan P - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan P

Net oornag. Maar alles was goed.

Sien sterre.

Frikkie S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Frikkie S

Netjies, rustig, gawe personeel.

Baie rustig en stil. Dis is redelik ver uit die stad uit wat dit juis rustig maak.

Rusta L - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rusta L

Baie vriendelik en behulpsaam.

Ons verblyf is heerlik. Daar was net nie genoeg braaiers vir al die mense wat daar bly nie.

Helga R - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helga R

Was a pleasurable stay.

Nice and peaceful. Clean and tidy. Near all the shops. The owners are very friendly. Will most defiantly book again and will recommend to anyone with or without a family.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Was aangename verblyf.

Mooi en rustig. Skoon en netjies. Naby alle winkels. Die eienaars is baie vriendelik. Sal weer bespreek en sal aanbeveel aan enigiemand met of sonder 'n gesin.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Natacha S - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natacha S

Ons het heerlik gebly!

Ons het baie lekker gebly, kamer was lekker groot en ruim en het alles gehad wat ons benodig het.

Jannie P - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie P

Ongelooflike waarde vir geld.

Ek sal met vrymoedigheid Windmills Rest aanbeveel. Baie goeie waarde vir geld met alles wat 'n mens nodig het. Baie goeie ontvangs en veilig! Van nou af is dit my "go to" plek in Pretoria.

Chanrie B - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanrie B

Beste gastehuis, baie mooi, skoon, netjies!

Ons was so gelukkig met ons verbly by Windmills Rest. Ek en my sussie het 'n kamer gedeel. Ons kamer was baie mooi, groot, netjies, veilig en ons het letterlik niks gekort nie, want alles was voorsien. Ek sal ander definitief na Windmills Rest verwys. Beste gastehuis wat ons in 'n lang tyd besoek het en sal nie weer iewers anders gaan nie. Baie dankie.

Berdinna D - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Berdinna D

Alles was gemaklik en die diens was uitstekend.

Kamers was skoon en 100% volgens ons behoefte. Diens was vriendelik.

Islari R - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Islari R

Fantasties, skoon, rustig, mooi en oor en oor waarde vir geld.

Eienaars is ontsettend vriendelik, behulpsaam en gasvry. Dis 'n pragtige plek en is so rustig en uit die geraas en gejaag van die stad. Baie veilig en beslis die moeite werd. Ek gaan elke keer terug soontoe.

Marilise H - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilise H

Baie mooi netjiese geriewe en vriendelike eienaar.

Windmills Rest is baie netjies en het als wat mens nodig het. Eienaar is vriendelik en die tarief is baie billik.

Eugénie E - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugénie E

Was baie rustig en ek en my man het dit stilte en alleentyd baie geniet.

Baie dankie Christo vir die moeite wat jy gedoen het en dat jy so gasvry was. Ons het regtig dit baie geniet dalk nie so baie uitgerus nie maar kwaliteittyd gehad en dit was lekker om so oor die liggies uit te kyk van die stoep af.

Ria P - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria P

Excellent value for your money and great service.

Absolutely great place to stay. Good value for your money. Excellent service and room was super clean and beautiful.

Adrie K - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adrie K

Pragtig.

Dit was verskriklik lekker en als was perfek vandat ons daar aangekom tot ons gery het. Die bruid was so gelukkig en ons kon die bachelorette geniet het. Windmills Rest is pragtig en ons sal dit vir seker aanbeveel vir enige iemand wat net 'n wegbreek wil hê. Waarde vir geld en als was skoon en netjies. 5 ster!

Pieter F - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter F

Wonderlik verby.

Ek sal enige tyd weer daar gaan slaap, baie vriendelike mense en baie veilig.

Joh-ann P - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joh-ann P

Baie netjies en gerieflik.

Goeie diens, goed geleë en baie billik.

Dirk Jakobus P - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk Jakobus P

Aangenaam veilig, mooi.

Baie aangenaam en veilig. Sal beslis aanbeveel. Sal net 'n deur/afskorting na badkamer verkies het.

Izette N - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Izette N

Pragtige, baie ruim kamer, heerlike groot bed.

Ons was baie in ons skik met alles by Windmills Rest. Wens ons kon langer bly.

Nadia V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia V

Rustig

Ons het lekker gekuier by Windmill's Rest. Nicole was baie gasvry en het gereeld by ons kom sit om die braaivleisvuur. Haar seuntjies het lekker met ons kinders gespeel. Alles was skoon en ons kan absoluut oor niks kla nie. Tot die honde was bly om ons elke dag te sien! Hulle is gerieflik geleë en ons het baie veilig gevoel. Die tuin is so mooi groen!

Gerrie C - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrie C

Skoon en gemaklik en rustig.

Baie mooi en skoon, veilig, gemaklik en vriendelik. Sal aanbeveel vir enige iemand.

Jj P - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jj P

Vriendelike diens en het dadelik tuis gevoel.

Die rustigheid was baie ontspannend. Sal graag wil sien dat badkamers met deure voorsien sal word. Ons was 12 persone en kinders wat heeltyd tussen die kamers beweeg het. Die kamers was ruim en die beddens en beddegoed baie gemaklik. Baie dankie vir julle gasvryheid en vriendelikheid.

Jan T - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan T

Uitstekend en netjies!

Wat 'n voorreg. Sal weer daar bly! Dankie.

Lorinda P - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorinda P

Netjies en baie gasvry!

Nicole en Christo, baie dankie vir 'n wonderlike naweek by jul plekkie! Sal definitief weer van julle wonderlike gasvryheid gebruik maak! Jul plekkie is baie netjies en skoon, sal hom vir enige een aanbeveel wat 'n rustige wegbreek nodig het! Baie groete!

Neels V - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neels V

Uiters netjies, privaat en alles wat 'n vrou benodig in terme van 'n bad, spiëel en 'n haardroër.

Met my aankoms was ek tegemoet geloop deur Nicole. Nadat sy vir my oopgesluit en rondgewys het, was ek vir die res van die tyd baie privaat en gerus met die uitleg, veiligheid en toerusting tot my beskikking.

Heidi B - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi B

Excellent!

I was sceptical at first, as the price seemed rather cheap, but I can truly say that this is the best establishment that I have been to in a while. Beautifully decorated and spacious rooms, everything you need, including a wonderful comfortable bed. Quiet, central, relaxing and safe with lovely hosts. I can truly recommend this place. I will definitely be back! Thank you Nicole and Christo and Gary (the dog) for welcoming me!

Karien N - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien N

Plaasgevoel in die stad.

Die verblyf was baie lekker. Goed ingerig. Veilige onderdakparkering.

Natasha S - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha S

Rustig en stil. Baie netjies en skoon. Eienaars baie vriendelik

Rustig en stil. Baie netjies en skoon. Eienaars baie vriendelik.

Windmills Rest se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ons streef daarna om almal so gelukkig moontlik te huisves.
Ons hoop ons sien jou gou weer.
Groete
Windmills Rest

Windmills Rest
Joane T - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Joane T

Als was netjies en skoon, ruim kamer wat voldoen het aan ons behoefte.

Dit was baie aangenaam om daar te bly, sal dit definitief aanbeveel.

Johanda V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanda V

Dit was wonderlik.

Beveel aan vir enige besigheidsreisigers. Rustige omgewing, uitstekende WiFi opsie vir die wat nie kan afsluit nie.

Ilze T - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze T

Presies wat ons nodig gehad het.

Dit was stil en rustig, maar steeds naby die geriewe. Die eienaars was vriendelik en behulpsaam. Ons sal definitief weer hier bly.

Johannes F - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes F

Baie aangenaam.

Goeie diens.

Jackie D - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie D

Rustig.

Sal Windmills definitief aanbeveel. Die atmosfeer is rustig en baie stil. Alles is netjies en skoon, die mense daar is verskriklik vriendelik.

Jan B - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan B

Rustigheid van die plaas in Pretoria Oos.

Windmill Rest was skoon, netjies en ruim verblyf vir ons gesin. Die perseel is mooi en stil.

Natasha V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Natasha V

Pragtige plekkie.

Regtig 'n baie mooi plekkie.

Neil B - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Neil B

The resort was spacious, clean and well equipped and the owner and staff were very helpful and friendly.

We attended my daughter's wedding and the resort was situated very near the wedding venue and there are plenty of restaurants nearby. I would recommend Windmills rest to anyone needing short term accommodation in the Pretoria East area.

Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cole-straat 98, Shere AH, Pretoria, 0084, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVlY2I5MTk5LWVkYzEtNDVhYS05MmNmLTQ2N2ViMDg1ZjNlYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 134 5 1 5 98 Cole Street Shere AH 0084 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.799176385712 28.354536406696

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang