Windmills Rest
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Christo Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 134
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Lechelle W - Mrt 2024
Algehele gradering
Amazing.
Lechelle W - Mrt 2024
Algehele gradering
Amazing.
Valery F - Mrt 2024
Algehele gradering
Veilig, sentraal en skoon - sal weer besoek.
Marius B - Jan 2024
Algehele gradering
Heerlik gebly. Al 6de of 7de keer daar.
Marlene D - Feb 2024
Algehele gradering
Gerieflik, mooi, vriendelike mense, lekker plek.
Ancois B - Jan 2024
Algehele gradering
Amazing, dankie.
Madelein B - Jan 2024
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Thomas C - Apr 2024
Algehele gradering
It was nice, clean and as advertised.
Dianke W - Mei 2024
Algehele gradering
Goeie ligging, mooi natuurskoon en vriendelike kliëntediens.
Lees meerJohannes D - Feb 2024
Algehele gradering
Goed.
Windmills Rest se terugvoer
Hi Johannes
Baie dankie vir jou review.
Julle was hier tydens die destructive storm 17Feb.
Ons het vir 5 dae sonder krag gesit na daai een.
Yes, ons het altyd 2 ligte in elke eenheid gehad, maar met die feit dat ons dit nooit gebruik het omdat ons generator inskop as die krag af gaan en ons geen loadshedding het nie, is als gesteel. Dis die eerste ding wat gevat word, ons duur magneto ligte, na dit batterye en lig bulbs.
Ons generator het met die spesifieke storm ook skade gely, daarom het hy nie ingeskop nie, ons vra onverskoning daarvoor maar dit was buite ons beheer.
Die eenheid wat jy bespreek het was Hani eenheid, in ons taal A4, met die wit en swart blokkies vloer. Dit was presies die een wat aan julle toegewys was.
Dankie vir jou insette!
Ons waardeer dit
Groete
Andre R - Feb 2024
Algehele gradering
OK.
Lees meerWindmills Rest se terugvoer
Good day Andre Retief,
Thank you for your review.
As we mentioned, we experienced a lightning strike in the same week that affected TVs, decoders, WiFi, lights, LNBs and the list goes on. We replaced what we could, but needed to wait for the fibre company to pull through new cables for WiFi at the bottom. It's not yet advertised as we encounter continuous issues with damage during storms. Our area only received fibre in November, and since then, I have replaced 6 routers.
Unfortunately, we don’t have any control over nature.
Please read on your booking that there is no WiFi in the room you booked, and we also don't supply any amenities.
Regarding the rowdy guests, we have rules, and they did not adhere to them. We attended to the matter as soon as you gave us a call, as we can’t hear them from where our house is situated.
We strive to keep everyone happy, but unfortunately it's not always possible and out of our hands.
Thank you for staying with us.
Regards
Anonieme gas - Jan 2024
Algehele gradering
Colleen S - Des 2023
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs! Heerlike bed met goeie linne!
Louretha V - Des 2023
Algehele gradering
Rustige, stil en pragtige omgewing.
Erica B - Okt 2023
Algehele gradering
Baie gemaklik en skoon.
Nadine V - Okt 2023
Algehele gradering
Goeie plek.
Donovan D - Sep 2023
Algehele gradering
Affordable, clean stay conveniently situated.
Hermien S - Sep 2023
Algehele gradering
Lovely, peaceful atmosphere with very friendly and helpful staff.
Nicole T - Aug 2023
Algehele gradering
Veilig en netjies.
Annemie B - Jun 2023
Algehele gradering
Netjies en rustig.
Leon V - Mei 2023
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs, ruim kamer en geleë in stil omgewing.
Cinta B - Mrt 2023
Algehele gradering
Rustigheid langs die stad, naby die natuur.
Marie-louise K - Aug 2023
Algehele gradering
Beslis die moeite werd en waarde vir geld.
Elsabé J - Feb 2023
Algehele gradering
Baie gerieflik en skoon met alles wat jy nodig het.
Lika B - Jul 2023
Algehele gradering
Ons het lekker gebly.
Miceala O - Okt 2023
Algehele gradering
Goed.
Roshwin S - Sep 2023
Algehele gradering
The owner was friendly and very helpful, commication was on par and the place has a very nature scenic feel to it.
Lizmari V - Sep 2023
Algehele gradering
Rustig.
Francois L - Aug 2023
Algehele gradering
Nou badkamer.
Werner Z - Feb 2023
Algehele gradering
Pragtig skoon en baie ruim. Beddens is gemaklik en slaap heerlik.
Christiaan B - Jul 2023
Algehele gradering
Vinnig.
Anonieme gas - Apr 2023
Algehele gradering
Jamie R - Okt 2023
Algehele gradering
Twas good, would've liked a breakfast option though.
Andria O - Okt 2022
Algehele gradering
Oorslaap na troue.
Anika P - Okt 2022
Algehele gradering
Ons het so lekker geslaap en die kamer het net soos die foto gelyk (skoon, netjies en baie ruim). Dit was beslis waarde vir geld.
Aguida A - Okt 2022
Algehele gradering
Great.
George C - Sep 2022
Algehele gradering
Comfortable, clean, friendly staff.
Carien S - Jul 2022
Algehele gradering
Aangename plek.
Sunel V - Jul 2022
Algehele gradering
Oornag gebruik vir funksie naby.
Glodina O - Jul 2022
Algehele gradering
Dit was 'n mooi, rustige en veilige plekkie om oor te slaap.
Marius B - Jul 2022
Algehele gradering
Het baie lekker gebly daar.
Cay-leigh B - Mei 2022
Algehele gradering
Was baie lekker. Vriendelike diens.
Mottie N - Apr 2022
Algehele gradering
Vriendelik, netjies, bekostigbaar.
Erik L - Mrt 2022
Algehele gradering
Lieflike area en verblyf 'n moet-sien.
Quinton W - Mrt 2022
Algehele gradering
1 aand oorslaap.
Poen D - Feb 2022
Algehele gradering
Rustig,lekker plek.
Karen S - Feb 2022
Algehele gradering
Absolutely wonderful.
George B - Jul 2022
Algehele gradering
Was gerieflik vir die doel van ons besoek.
Cecile T - Jun 2022
Algehele gradering
Was perfekte oornagplek, slegs 3 km vanaf die venue van die troue wat ons bygewoon het.
Johan S - Jun 2022
Algehele gradering
Baie netjies en skoon.
Irene D - Apr 2022
Algehele gradering
Vriendelik en gerieflike verblyf!
Jorina D - Jul 2022
Algehele gradering
Ligging was goed ons het nie ver gery nie.
Maria J - Jul 2022
Algehele gradering
Good.
Olivia M - Sep 2022
Algehele gradering
Dit was in 'n goeie ligging.
Lees meerWindmills Rest se terugvoer
Hi Olivia!
Baie dankie vir jou review
Ek vra onverskoning oor die kraan wat gedrip het, n gas het my die naweek daaroor ingelig dat hy nie ordentlik toedraai nie.
Ons sien nie neer op ons skoonmakers nie omrede hulle die backbone van ons gastehuis is, sonder hulle sal ons nie n gastehuis he nie. Sy ontvang jou met n smile net soos ek sou, sy is net so bekwaam soos ek om iemand te wys waar die eenheid is.
As gaste vroeg inklok terwyl ek op my schoolrun is gaan hulle ongelukkig met iemand tervrede moet wees wat op die perseel is. Ek kon net weier en gese het 14:00 is inklok tyd, maar nie baie gaste het daarmee n probleem as Christina hulle help nie.
Wifi is ongelukkig nie beskikbaar in die eenheid wat jy bespreek het nie soos op beskrywing gelys.
Kaartmasjiene gee maar so nou en dan probleme as loadshedding in die omgewing is, ons is al deur 3 masjiene in die laaste 3 maande agv die masjien wat nie meer met torings wil connect nie.
Koeldrank ens hou ons nie meer aan op die perseel nie maar sal van volgende jaar af as die venue ingerig is dit weer beskikbaar he.
Die dat die store leeg gedra word om werk daarvan te maak wat al wag van COVID af.
Baie jammer jy was ongelukkig, maar my gesig gaan beslis nie n verskil maak in n gas se gesindheid of buigbaarheid in situasies nie.
Vriendelike groete
Nicol
Juanetta M - Aug 2022
Algehele gradering
Very basic and has lots of potential.
Lees meerPaul L - Des 2022
Algehele gradering
Pleasant stay.
Suzie V - Aug 2022
Algehele gradering
Groot, skoon kamer, maar kliëntediens kan beter, geen gratis wifi soos genoem in beskrywing.
Lees meerWindmills Rest se terugvoer
Hi Suzie
Baie dankie vir jou resensie.
DStv, kommersiele DStv pakette word nie soos huishoudelike pakette aangebied nie. Elke eenheid werk op sy eie met sy eie dekodeerder en die kanale is die standaard vir kommersiele gebruik.
Daar is Wi-Fi in sekere kamers beskikbaar soos op die blad uiteengesit en as gaste wat nie so 'n eenheid kon bekom nie Wi-Fi nodig het is daar 2 stoepe waar tafeltjies is wat gebruik kan word. Ons is ongelukkig nie geseen met fibre en munisipale dienste soos meeste van Pretoria nie maar het die nodige LTE installeer.
Ontvangs is ongelukkig deel van my huis, ek sal dit enige dag skuif na iewers anders op die plot, maar werk laat ure wanneer my kinders slaap. Ek het 4 baie besige kinders, 2 kleintjies wat alewig kos maak of speelgoed rond laat le by my voordeur en skooltake of leerwerk het wat vir die een of ander gaan. My kinders werk, speel en doen wat ookal hulle moet in my kantoor want dit is hulle huis eerste.
Ek ontvang nie gaste in my huis nie en veral nie wat sommer net self instap nie. Daar is 'n klokkie wat gedruk kan word of 'n deur waaraan geklop kan word en ek kom help graag.
As ek geweet het julle was op die perseel sou ek jul onder naby die eenheid ontvang het, maar soos jy weet het iemand die hek oopgelos en kon julle sonder my wete inkom.
Ons opstel is familie georienteerd, ek is beslis nie formeel nie en is meeste van die tyd besig met een van my kinders se aktiwiteite iewers. Ons waardeer al ons gaste en ons boere van plase reg oor S.A. wat net so familie georienteerd is soos ons en nie van my verwag om formeel en styf te wees nie.
Dit werk ongelukkig nie vir almal nie maar vir die meerderheid.
Die slot is vervang op die sekuriteits hek van die eenheid.
Rika K - Mei 2022
Algehele gradering
Bietjie teleurstellend. Die vorige keer was alles goed.
Windmills Rest se terugvoer
Hi Rika
Dankie vir jou resensie.
Ons verskaf nie seep ens. in die eenhede nie.
As daar nie verromer in die eenheid was nie, vra ek om verskoning daarvoor. Ek sal opvolg watter skoonmaker aan diens was en dit aanspreek. Ekstra toiletpapier word in die kassie of venster gehou van die eenhede.
Ons het ongelukkig al die yskasgoedjies van kant gemaak tydens COVID, baie voorraad verloor asook mense het lang vingers gehad en nie vir items betaal nie.
Groete
Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Marina V - Jan 2022
Algehele gradering
Kamer was skoon, maar lyk glad nie soos op foto's nie.
Windmills Rest se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer.
Jou oorspronklike navraag was vir Thuli eenheid wat vol bespreek was. Die alternatief wat gestuur was is die dubbel eenheid waarin U gebly het en dit lyk presies soos die fotos op die stelsel, inteendeel dis baie groter as wat die prentjies dit voorstel.
Alle eenhede is ten volle toegerus met die nodige yskas, mikrogolf en induksie plaat.
Maar dankie weereens jammer ons kon nie julle vereiste voldoen nie
Elanie V - Aug 2022
Algehele gradering
Naweekwegbreek.
Lees meerWindmills Rest se terugvoer
Baie dankie vir jou inset Elanie.
Dit word waardeer.
Ek het met my staff gepraat en die dame wat maandag daardie eenhede skoongemaak het het my verseker alle eetgerei was daar.
As jy in die verkeerde eenheid jou tuis gemaak het (een van die 3 wat bespreek is, bespreking was vir 2,2,1) sal jy net een handoek vind in die kamer waar een persoon moes slaap, en so ook een vurk of mes. Sommige gaste het lang vingers soos jy sou agter kom met die braaitang wat soek was algemeene goed wat voete kry, cutlery-batterye-gloeilampe en twee punt proppe. Ons maak als op volgens bespreking. Die ander handdoek en vurk was in die eenheid wat voorberei was vir 2 gaste.
Die hanndoeke waarmee make up afgevee word en so ook my komberse waarmee jul buite gaan sit het kry skade omrede gaste nie die goed hanteer soos by hul eie huise nie.
Ongelukkig was dit baie winderig voor en tydens jul verblyf met die dat stof en blare op buite tafels en selfs my swembad was.
Die storte word na elke gas met chemicals behandel in so n mate dat die sealer waarmee die teels geseel word ook af kom na so n aanhoudende skrop en as die badkamer vloer vuil was is dit agv die badkamervenster wat oop gestaan het terwyl die wind so gewaai het, maar ek verseker jou dat daar gemop en skoon gemaak is omrede daar iemand die week vooraf gebly het.
Ongelukkig kan ons nie altyd voldoen aan alle gaste se standaarde nie wat verstaanbaar is.
Maar ons bly op die perseel en u was welkom om enige iets met ons te kom bespreek net soos toe daar gevra was vir n braaitang wat ons dadelik voorsien het.
Groete
Ingla H - Nov 2021
Algehele gradering
Only slept for 6 hours and left after a wedding.
Charles V - Sep 2021
Algehele gradering
Uitmuntend.
Nadia C - Aug 2021
Algehele gradering
Oornag vir 'n funksie.
Ferdi G - Aug 2021
Algehele gradering
Aangename verblyf in 'n rustige omgewing.
Ilse E - Mei 2021
Algehele gradering
Fantasties.
Annamie R - Apr 2021
Algehele gradering
Ons het oornag vir 'n troue.
Monica L - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie mooi.
Jaco V - Des 2021
Algehele gradering
Very good.
Jaco V - Des 2021
Algehele gradering
Value for money.
Edith M - Nov 2021
Algehele gradering
Quiet and peaceful.
Jacques T - Mei 2021
Algehele gradering
Die kamer was baie netjies en baie skoon.
Denise O - Mei 2021
Algehele gradering
Very pleasant, clean and quiet place to stay.
Carla S - Mei 2021
Algehele gradering
Lekker rustig en gemaklik.
Francois J - Des 2021
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Christo B - Des 2021
Algehele gradering
'n Baie rustige omgewing met genoeg stilte om heerlik te kon slaap.
Ferdi G - Des 2020
Algehele gradering
Aangename verblyf, eenheid netjies, skoon en veilig.
Franci V - Des 2020
Algehele gradering
Lekker plaasatmosfeer, die stilte en rustigheid is beslis 'n bonus.
Francois P - Nov 2020
Algehele gradering
Aangenaam verras
Juanita B - Nov 2020
Algehele gradering
Fantasties, ruim kamers.
Juanita B - Nov 2020
Algehele gradering
Dierbare, vriendelike, behulpsaame en aangename mense!
Isabel N - Sep 2020
Algehele gradering
Sien sterre
Elaine D - Sep 2020
Algehele gradering
Baie goed geleë, naby ons troue se venue. Kon aanhou kuier om die vuur.
Thabo S - Sep 2020
Algehele gradering
Awesome.
Elizabeth V - Mrt 2020
Algehele gradering
Baie rustig en netjies, meer gekry as wat ek verwag het.
Jeanine V - Mrt 2020
Algehele gradering
Het baie lekker gebly en sal vir seker vir iemand aanbeveel, dis net so mooi soos die foto's.
Veroeska S - Feb 2020
Algehele gradering
Heerlike ruim kamer met lugreeling en gemak.
Celeste S - Feb 2020
Algehele gradering
Baie netjies! Vriendelik, sal beslis teruggaan!
Simone J - Des 2020
Algehele gradering
Veilig en netjies.
Peter-john J - Des 2020
Algehele gradering
Room clean and tidy, price on the high side!
Windmills Rest se terugvoer
Hi dankie vir die terug voer ons streef om die beste diens te lewer.
Ons pryse is van die goedkoopste in Pretoria oos en ons eenhede is 2,3 keer groter as enige ander instansie se eenhede.
Jy is welkom om volgende keer goedkoper verblyf te gaan soek in ons area en ons so dan daarmee vergelyk.
Groete
Windmills rest
Inge W - Des 2019
Algehele gradering
Windmills rest was very nice, we enjoyed our time.
Annamarie E - Nov 2019
Algehele gradering
Puik.
Elmee E - Sep 2019
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Chanrie B - Jul 2019
Algehele gradering
Great stay for excellent price.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Puik verblyf teen 'n uitstekende prys.
Die tweede keer wat ek hier bly en is altyd mal daaroor.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Rene C - Jul 2019
Algehele gradering
Friendly environment with lovely rooms.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Vriendelike omgewing met lieflike kamers.
Vriendelike gashere, lieflike kamers, baie skoon en verwelkomend.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Yvonne S - Apr 2019
Algehele gradering
Vriendelike, behulpsame eienaars. Skoon, netjies, gemaklik.
Brenda V - Mrt 2019
Algehele gradering
Sien sterre.
Lourens L - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie mooi en lekker.
Melissa P - Mrt 2019
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Hennie G - Feb 2019
Algehele gradering
Baie goeie diens.
Susan P - Sep 2019
Algehele gradering
Net oornag. Maar alles was goed.
Frikkie S - Apr 2019
Algehele gradering
Netjies, rustig, gawe personeel.
Rusta L - Okt 2019
Algehele gradering
Baie vriendelik en behulpsaam.
Helga R - Des 2018
Algehele gradering
Was a pleasurable stay.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Was aangename verblyf.
Mooi en rustig. Skoon en netjies. Naby alle winkels. Die eienaars is baie vriendelik. Sal weer bespreek en sal aanbeveel aan enigiemand met of sonder 'n gesin.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Natacha S - Okt 2018
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly!
Jannie P - Nov 2018
Algehele gradering
Ongelooflike waarde vir geld.
Chanrie B - Nov 2018
Algehele gradering
Beste gastehuis, baie mooi, skoon, netjies!
Berdinna D - Sep 2018
Algehele gradering
Alles was gemaklik en die diens was uitstekend.
Islari R - Sep 2018
Algehele gradering
Fantasties, skoon, rustig, mooi en oor en oor waarde vir geld.
Marilise H - Mei 2018
Algehele gradering
Baie mooi netjiese geriewe en vriendelike eienaar.
Eugénie E - Mrt 2018
Algehele gradering
Was baie rustig en ek en my man het dit stilte en alleentyd baie geniet.
Ria P - Mrt 2018
Algehele gradering
Excellent value for your money and great service.
Adrie K - Feb 2018
Algehele gradering
Pragtig.
Pieter F - Jan 2018
Algehele gradering
Wonderlik verby.
Joh-ann P - Jan 2018
Algehele gradering
Baie netjies en gerieflik.
Dirk Jakobus P - Apr 2018
Algehele gradering
Aangenaam veilig, mooi.
Izette N - Okt 2018
Algehele gradering
Pragtige, baie ruim kamer, heerlike groot bed.
Nadia V - Des 2017
Algehele gradering
Rustig
Gerrie C - Des 2017
Algehele gradering
Skoon en gemaklik en rustig.
Jj P - Sep 2017
Algehele gradering
Vriendelike diens en het dadelik tuis gevoel.
Jan T - Aug 2017
Algehele gradering
Uitstekend en netjies!
Lorinda P - Jul 2017
Algehele gradering
Netjies en baie gasvry!
Neels V - Jun 2017
Algehele gradering
Uiters netjies, privaat en alles wat 'n vrou benodig in terme van 'n bad, spiëel en 'n haardroër.
Heidi B - Apr 2017
Algehele gradering
Excellent!
Lees meerKarien N - Apr 2017
Algehele gradering
Plaasgevoel in die stad.
Natasha S - Mrt 2017
Algehele gradering
Rustig en stil. Baie netjies en skoon. Eienaars baie vriendelik
Windmills Rest se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ons streef daarna om almal so gelukkig moontlik te huisves.
Ons hoop ons sien jou gou weer.
Groete
Windmills Rest
Joane T - Des 2017
Algehele gradering
Als was netjies en skoon, ruim kamer wat voldoen het aan ons behoefte.
Johanda V - Okt 2017
Algehele gradering
Dit was wonderlik.
Ilze T - Okt 2017
Algehele gradering
Presies wat ons nodig gehad het.
Johannes F - Jul 2017
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Jackie D - Mei 2017
Algehele gradering
Rustig.
Jan B - Jul 2017
Algehele gradering
Rustigheid van die plaas in Pretoria Oos.
Natasha V - Jul 2017
Algehele gradering
Pragtige plekkie.
Neil B - Sep 2017
Algehele gradering
The resort was spacious, clean and well equipped and the owner and staff were very helpful and friendly.
- Kapasiteit: 30 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cole-straat 98, Shere AH, Pretoria, 0084, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang