Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Windmills Rest

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 134 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Lechelle W
1 nag
5.0
Mrt 2024

Amazing. Baie lekker gebly, gerieflik en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lechelle W
1 nag
5.0
Mrt 2024

Amazing. Baie lekker en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Valery F
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Veilig, sentraal en skoon - sal weer besoek. Baie dankie vir alles, veilige parkering, netjiese kamer en alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jan 2024

Heerlik gebly. Al 6de of 7de keer daar. Baie lekker gebly. Eienaar baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlene D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2024

Gerieflik, mooi, vriendelike mense, lekker plek. Baie lekker plek om te bly, sal beslis terug gaan.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ancois B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Amazing, dankie. Was baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madelein B
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2024

Waarde vir geld. Ons is hartlik ontvang en het heerlik gebly.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thomas C
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2024

It was nice, clean and as advertised. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dianke W
1 nag Gesin met klein kinders
4.2
Mei 2024

Goeie ligging, mooi natuurskoon en vriendelike kliëntediens. Gerieflike ligging en het 'n baie mooi uitsig van die natuurlewe buite. Die eienaar was baie vriendelik en behulpsaam. Daar was 'n eenheid bo ons eenheid met staaltrappe en die gaste wat daar gebly het was baie steurend omdat dit reg bo ons was. Verder was daar nie handseep nie, iets wat 'n mens sou verwag by oornag verblyf. Daar was ook stof in die badkamer en die eenheid het na rook geruik alhoewel daar 'n geen-rook kennisgewing opgesit is. Van die linne het maar merkies op gehad en die handdoeke is al oud en het ons so 'n bietjie afgesit. Maar ons het darem lekker geslaap.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Johannes D
1 nag Saam met vriende
4.0
Feb 2024

Goed. Ja, maar ek stel voor dat daar ligte in die kamer vir beurtkrag moet wees. Ek het ook 'n spesifieke kamer bespreek wat ek nie gekry het nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Christo
Windmills Rest
Hi Johannes Baie dankie vir jou review. Julle was hier tydens die destructive storm 17Feb. Ons het vir 5 dae sonder krag gesit na daai een. Yes, ons het altyd 2 ligte in elke eenheid gehad, maar met die feit dat ons dit nooit gebruik het omdat ons generator inskop as die krag af gaan en ons geen loadshedding het nie, is als gesteel. Dis die eerste ding wat gevat word, ons duur magneto ligte, na dit batterye en lig bulbs. Ons generator het met die spesifieke storm ook skade gely, daarom het hy nie ingeskop nie, ons vra onverskoning daarvoor maar dit was buite ons beheer. Die eenheid wat jy bespreek het was Hani eenheid, in ons taal A4, met die wit en swart blokkies vloer. Dit was presies die een wat aan julle toegewys was. Dankie vir jou insette! Ons waardeer dit Groete

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Christo Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 134

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cole-straat 98, Shere AH, Pretoria, 0084, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVlY2I5MTk5LWVkYzEtNDVhYS05MmNmLTQ2N2ViMDg1ZjNlYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 134 5 1 5 98 Cole Street Shere AH 0084 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.799176385712 28.354536406696

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang