Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Windmills Rest

Gastehuis
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cole-straat 98, Shere AH, Pretoria, 0084, Gauteng
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Windmills Rest is in Shere in Pretoria en bied verskeie eenhede met slaapplek vir 2 tot 4 gaste.

Gaste kan een van 4 kamers bespreek: Biko, Thuli, Thambo of Hani. Elke kamer het lugversorging, 'n privaat ingang, 'n koningingrootte-bed of enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort of net 'n stort. Ander geriewe in die kamer sluit DStv, WiFi in sekere dele en 'n kombuisie met 'n yskas, stoof, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe in. Die kamers word daagliks skoongemaak.

Windmills Rest is net 6 km vanaf die Grove-winkelsentrum, 12 km vanaf die Woodlands-sentrum, 13 km vanaf Menlyn Park Mall en die omgewing bied heelwat gholfbane, besienswaardighede en aktiwiteite.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 134 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Lechelle W
5.0
Amazing. Baie lekker gebly, gerieflik en vriendelik.
Mrt 2024
Lechelle W
5.0
Amazing. Baie lekker en gerieflik.
Mrt 2024
Valery F
5.0
Veilig, sentraal en skoon - sal weer besoek. Baie dankie vir alles, veilige parkering, netjiese kamer en alles.
Mrt 2024
Marius B
Besigheidsreis
5.0
Heerlik gebly. Al 6de of 7de keer daar. Baie lekker gebly. Eienaar baie vriendelik.
Jan 2024
Colleen S
Saam met lewensmaat
5.0
Vriendelike ontvangs! Heerlike bed met goeie linne! Baie goed geleë! Baie netjies, skoon en vriendelike ontvangs!
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Christo Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 134

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Cole-straat 98, Shere AH, Pretoria, 0084, Gauteng
  • Gaste dink Windmills Rest het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cole-straat 98, Shere AH, Pretoria, 0084, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVlY2I5MTk5LWVkYzEtNDVhYS05MmNmLTQ2N2ViMDg1ZjNlYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 134 5 1 5 98 Cole Street Shere AH 0084 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.799176385712 28.354536406696

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang