Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Windrose

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: San Sebastian-rylaan 6, Oysterbeds Village, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 200 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Windrose is 'n selfsorg, dubbelverdieping grasdakhuis geleë in Witsand, in 'n klein privaat dorpie genaamd Oysterbeds, aan die Breederiviermond, wat 'n privaat hawe en vasmeerfasiliteit het.

Die eiendom bied slaapplek aan 8 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 5 slaapkamers, 3 badkamers, 'n kombuis en 2 leefareas. Die eerste en tweede slaapkamers is elk ingerig met 'n koningingrootte-bed en die derde en vierde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Hierdie slaapkamers deel 2 badkamers met 'n bad en 'n stort. Die vyfde slaapkamer is op die grondvloer geleë en is ingerig met 'n slaapbank en het 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die hoofleefarea is onder geleë en beskik oor 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, 'n skottelgoedwasser en 'n sentrale etenstafel. Van die kombuis af lei 'n sitkamer met 'n kaggel en gemaklike sitplek. Die TV-kamer is bo geleë, wat uitloop op 'n balkon waar 'n mens na die sonsopkoms en sonsondergang kan kyk, 'n skemerkelkie kan drink, of uitkyk na die riviermond en die see.

Gaste het toegang tot 'n wasmasjien en tuimeldroër, 'n binnehof met gemaklike buitesitplek, braaigeriewe, 'n tuintjie en veilige parkeerplek.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 5 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
1 xKinderbank vir 2
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 5
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 3

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Kaggel

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Gedeelde dstv
  • Tv

Ligging

  • San Sebastian-rylaan 6, Oysterbeds Village, Witsand, 6666, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 200
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R3 200
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: San Sebastian-rylaan 6, Oysterbeds Village, Witsand, 6666, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa3a75a1336732ce4d63d60ef126eba43fa9345ba3042b38119975202fbe4ab6970689a8fe5bca165bdbd3d3c5ebdfcd7fdb4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 200 per nag (plek vir 8) 6 San Sebastian Drive Oysterbeds Village 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-18:00 09:00 -34.397832823646 20.821239321643

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang