Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Windsong

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Hannes Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 46

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 46 resensies vir Windsong
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Renee S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renee S

Ons het baie lekker gebly dankie, skoon en netjies en stylvol gemeubileer.

Ons het baie lekker gebly dankie, net nie geskik vir selfsorg omdat daar nie 'n kombuis is nie. WiFi sal ook welkom wees omdat die meeste plekke deesdae WiFi voorsien.

Marthie R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthie R

Baie netjies en gesellig. Beslis waarde vir jou geld.

Al wag sleg is, is dat daar nie bordjies langs die pad is nie en ons het gesukkel om die plek te kry. Alfred was egter baie behulpsaam. Baie netjies en gesellig met 'n lieflike tuin. Ons het nou wel net oornag, maar het die rustigheid waardeer. Loop afstand na al die winkeltjies. Ons sal volgende keer beslis langer bly.

Lize V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize V

Ons het heerlik gebly by Windsong.

Heerlik vir 'n romantiese wegbreek. Dalk nie prakties as jy kinders het nie - geen privaatheid in badkamer nie, maar vir 2 persone, heerlik.

Dries B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dries B

Baie lekker boek volgende keer weer hier soos ons op Dullstroom is.

Baie lekker gewees. Dit was koud, maar die kaggelvuur maak dit regtig heerlik. Dit is baie netjies. Ekstra beddens is nodig om te klim. Dit mag dalk 'n probleem wees vir die ouer garde, maar vir jong mense is dit 100%.

Stefan K - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Stefan K

Nice and tranquil in quiet Dullstroom.

Our second visit to Windsong, we went there 16 years ago where I proposed to my now wife, in 2008, and back in 2024 the place is exactly as I remember it. The place itself has welcome cherry wood ready for an evening fire inside the fireplace, small details like sachets of milk with the coffee/tea, and of course a friendly welcome committee known as Teddy, a big ginger cat who is super friendly. Would definitely recommend.

Nerina D - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nerina D

Stylish.

Peaceful and stylish. Will definitely stay there again!

Reinart S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Reinart S

Baie lekker gebly. Mooi huisie.

Baie lekker gebly. Enigste probleem is die waterdruk. Mooi sentraal geleë.

Jorrie J - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jorrie J

Lekker gebly.

Water is 'n probleem, pype is toe gekalk so bad, toilet, wasbakke bitter min water. Stadig, amper niks. Stort is goed.

Windsong se terugvoer

Dear Jorrie

Thank you for staying with us.

We are extremely sorry for your experience during your stay.

Kindly be advised that water pressure is a municipal problem and it affects everyone under the municipal system.

We hope that on your next visit, all will be sorted.

Kid Regards
Alfred

Windsong
Rosa V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Rosa V

Was baie aangenaam.

Ja, dankie, dit was privaat en rustig.

Marike N - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marike N

Heerlik. 'n Pragtige plekkie.

Ons het 'n wonderlike naweek gehad. Lekker rustig. Alles is daar wat jy nodig het.

Pierre V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre V

Netjies en skoon. Goeie waarde vir geld.

Sal vir seker weer van julle gebruik maak as ons weer na die deel van die land kom. Veilig, netjies en naby alles. Het heerlik gerus en lekker gekuier.

Michael J - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael J

Very enjoyable, but just freezing the weekend we were there.

Lovely location to get to town walking, second time we have been there. We left a shower bag on the towel rack and have heard nothing about anyone there finding it?

Tanya V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya V

Baie romantiese verblyfplek wat ons baie geniet het en beslis weer sal besoek.

Ons het veral die bad, asook die braai geriewe baie geniet, en Alfred was baie behulpsaam vandat ons daar gearriveer het. Sal Windsong beslis aanbeveel vir 'n romantiese wegbreek.

Carli S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carli S

Baie goed geleë en absolute waarde vir geld.

Die plek is perfek vir vriende wat heeldag die dorp wil plat loop en die aand 'n lekker warm slaapplek wil hê. Die kaggel in die kamer is 'n bonus.

Luzandrie H - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luzandrie H

Absolutely amazing.

Such an awesome space to visit with your family. We have a 2 year and 10y year old and they loved it. Lots of space to play while we had a braai on the verandah. Super clean. Definitely booking it again for our next trip.

Cma M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cma M

Ons het ons verblyf by Windsong baie geniet! Pragtige plek. Ons sal beslis weer hier oornag.

Hou gerus 'n boek of gids byderhand om dinge en aktiwiteite wat jy kan doen aan te beveel bv staproetes, piekniek, perdry ens. Verder was alles perfek. Baie dankie.

Charl B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Charl B

Baie lekker.

Baie lekker en verblyf baie goed.

Adriaan N - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adriaan N

Plekkie skoon en netjies.

Veral gehou van die daaglikse diens met skoon handdoeke en genoeg kaggelhout.

Schalk J - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Schalk J

Het net oornag en dit het voldoen aan ons vereistes.

Baie romantiese atmosfeer.

Henriette V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Henriette V

Lieflike plek en baie sentraal geleë.

Die plek is perfek vir 'n wegbreek en met die skoonmaakdienste elke dag en lieflike kaggel in huis is, dit net 'n bonus.

Karen R - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen R

Windsong is 'n pragtige plekkie. Ons het dit vreeslik geniet. Dit het alles wat nodig is om lekker uit te rus. Ons sal definitief weer soontoe wil gaan.

Windsong se ligging is perfek. Dit het 'n pragtige tuintjie, is lekker stil en gerieflik. Die tuin het 'n pragtige uitsig oor die dorp en die wit blommetjies wat die oprit omlyn is prentjiemooi. Die huisie was mooi skoon en keurig gemeubeleer. Miskien kan daar net aandag gegee word aan waar die handdoeke gestoor word, alhoewel dit definitief skoon was het dit na katkos geruik. Dalk word dit in dieselfde kas as die katkos gebêre? Van katte gepraat, ons het die katte wat vir ons kom kuier het baie geniet.

Riana P - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana P

Pragtige, skoon en veilige blyplek. Netjies en groot.

Dis ’n pragtige plekkie, netjies, skoon en mooi versorg. Die dek is met sorg gedoen en vertoon pragtig. Die kuierplekkie is buite op die stoep by die braai. Alhoewel dit nie ten volle selfsorg is nie, is die kombuisie is ook buite op die stoepie en bestaan uit ’n wasbak en kas waarin alle eetgerei, borde, glase en bekers is. Goed geleë, binne stapafstand van byna alle winkels.

Annelies R - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelies R

Baie mooi plek en het vreeslik lekker gebly. baie mooi badkamer. Het vreeslik lekker gebly.

Al wat sleg is dat daar nie by die pad 'n bord op is waar die plek is nie. So mens sukkel so bietjie om plek te kry. Veder baie mooi plek.

Carin R - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin R

Gesellig, skoon en wonderlike ligging.

Baie goed ingerig, kinders het baie van die solderkamer gehou, snoesig met kaggel in kamer.

Matthys U - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matthys U

Salige Dullstroom-wegbreek.

Ons het heerlik oorgeslaap by Windsong. Die huisie was netjies, met 'n heerlike kaggel, glasies soetwyn, en ander lekkernye. Sal dit vir enige een aanbeveel en definitief weer daar aangaan.

Joubert R - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joubert R

Heerlike ontspanning.

Pragtige, snoesige wegbreek-plek! Het dit werklikwaar geniet om hier tuis te gaan. Ondervloerse verhitting was 'n treffer op so koue naweek.

Hernéne D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hernéne D

Gerieflike verblyf met uitstekende ligging.

Windsong is baie sentraal geleë en ons kon die hele dorp te voet verken. Ons twee seuns het die loft vreeslik geniet. Braaigeriewe is goed ingerig op die stoep. Ons sal julle vir seker weer besoek.

Antoinette V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette V

Lekker knus.

Baie mooi en knus kuierplekke. Al wat ek sou aanbeveel is dat daar meer en beter stoepstoele of -meubels is. Alles was pragtig en smaakvol.

Lammie E - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lammie E

Ons het baie lekker gekuier.

Dank aan Alfred wat baie goeie gasheer was. Al wat effens gepla het is die tuinwerker wat op Saterdag kom gras sny het. Miskien sal weeksdag beter pas.

Johan S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S

Baie rustige en ontspanne verblyf.

Uitstekend vir 'n romantiese wegbreek. Alles was skoon en netjies en die uitleg is baie goed. Ons sal weer teruggaan.

Liza-mari S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza-mari S

Stil, ideale ligging. Skoon.

Baie lekker gebly. Ongelukkig het Sondag se Eskom probleem gemaak dat daar geen water of elektrisiteit is nie. Het maar besluit om vroeër terug te ry.

Annamarie M - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annamarie M

Goed toegerus en baie sentraal geleë.

Wonderlike stoep met ingeboude braai en kaggel in die kamer.

Cobus B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cobus B

Lekker rustig.

Ons het lekker gebly en die katte is pragtig.

Anonieme gas - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Riaan Van Jaarsveld V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan Van Jaarsveld V

Baie netjies en het alle verwagtinge oortref. Sal vir seker weer daar oornag.

Sien sterre.

Fred H - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fred H

Wonderlik, pragtig, silwerskoon.

Baie netjies skoon. Spesiale plekkie, veral vir ’n paartjie. Sal dit aanbeveel en sekerlik dit weer bespreek in die toekoms.

Jhf S - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jhf S

Aangenaam verras met oulike plekkie. Sal beslis weer kom!

Het baie lekker gebly in pragtige en rustige plek en omgewing. Dankie aan Alfred vir sy vriendelike hulp.

Lana M - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lana M

Netjiese verblyf met aandag aan detail.

Die kinders het baie van die slaapkamers in die loft gehou. Die geriewe was uiters netjies. Baie dankie, Hannes! Ons sal definitief weer van Windsong gebruik maak.

Mariet L - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariet L

Dit was baie goeie waarde vir geld. Sal dit aanbeveel aan andere.

Ons het die tydjie baie geniet by Windsong. Alles wat ons nodig gehad het was daar. 'n Klein stofie buite net langs die wasbak kan dalk van waarde wees die gebrek daaraan het egter nie afbreek gedoen aan die verblyf nie.

Stephanie S - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie S

Meer as wat ons verwag het!

Windsong is 'n pragtige plek en perfek vir 'n romantiese naweekwegbreek. Ek sal die wintermaande aanbeveel aangesien daar 'n lekker kaggel in die slaapkamer is. Die dekor is baie mooi en ons het baie lekker gebly!

Windsong se terugvoer

Beste Stephanie,
Dankie vir jou goeie terugvoer, dit is lekker om iets positief te ontvang!

Windsong
Nicolette J - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolette J

Aangenaam verrras.

Fantasties geleë. Lekker loopafstand van die dorpie. Pragtig skoon en gerieflik. Sal definitief weer gaan kuier.

Windsong se terugvoer

Altyd lekker om te hoor dat gaste Windsong geniet het, dankie vir goeie terugvoer!

Windsong
Sunel D - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sunel D

Dit was 'n baie aangename plek.

Die plek is baie netjies en stapafstand van alles af. Ons het uitstekende diens ontvang.

Windsong se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer!

Windsong
Gwyneth F - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gwyneth F

Windsong is goed geleë en bied alles wat nodig is vir 'n gerieflike verblyf.

Ons kon eers na middernag aankom agv vervoer probleme en ons gasheer, Alfred, was besonder behulpsaam en het ons situasie met grasie geakkomodeer. Alhoewel ons tyd by Windsong kort was het dit soos 'n welkom heenkome gevoel en kon ons goed rus.

Windsong se terugvoer

Jammer om te hoor julle het eers baie laat daar aangekom, maar bly dat julle kon lekker rus en die nag daar geniet. Alfred is altyd 'n regte staatmaker, en sal enige tyd help waar hy kan!

Windsong
Elsje V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsje V

Goed.

Sien sterre.

Elsabe D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elsabe D

Pragtige huisie, keurig gemeubileer, sentrale ligging. Waarde vir geld, geskik vir paartjies.

Was net vir een aand daar. Was drie persone. Badkamer is oop so dit is nie regtig geskik vir 'nie- paartjies' nie. Twee enkelbeddens is moeilik bereikbaar met regop leer wat na solderkamer lei. Kan gevaarlik wees vir kinders.

Windsong se terugvoer

Windsong is eintlik vir 'n paartjie of man en vrou vir 'n romantiese wegbreek. Die twee beddens bo is basies vir 'n noodgeval, as daar dalk 'n gesin met tieners moet oorslaap.

Windsong
Deon C - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Deon C

Het heerlik snoesig gebly. Alles werk presies reg.

Ons het bietjie later gebly op Sondag - toe ons moet vertrek. Ons versoek om bietjie later in te bly - was baie goed ontvang. Alfred is 100% gasheer.

Windsong se terugvoer

Die feit dat julle later gebly het se vir ons julle het lekker gebly. Ons probeer altyd ons bes.

Windsong
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Naledistraat 508, Portion 2, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3fTPOecUrXYGUQzh1v3BJflJu1Z9XvVQfWQaAYwIfigdQdUlyP?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 46 5 1 5 508 Naledi Street Portion 2 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.419646612737 30.102375229655

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang