Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Windsong

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 46 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Renee S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Ons het baie lekker gebly dankie, skoon en netjies en stylvol gemeubileer. Ons het baie lekker gebly dankie, net nie geskik vir selfsorg omdat daar nie 'n kombuis is nie. WiFi sal ook welkom wees omdat die meeste plekke deesdae WiFi voorsien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marthie R
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Baie netjies en gesellig. Beslis waarde vir jou geld. Al wag sleg is, is dat daar nie bordjies langs die pad is nie en ons het gesukkel om die plek te kry. Alfred was egter baie behulpsaam. Baie netjies en gesellig met 'n lieflike tuin. Ons het nou wel net oornag, maar het die rustigheid waardeer. Loop afstand na al die winkeltjies. Ons sal volgende keer beslis langer bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lize V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Ons het heerlik gebly by Windsong. Heerlik vir 'n romantiese wegbreek. Dalk nie prakties as jy kinders het nie - geen privaatheid in badkamer nie, maar vir 2 persone, heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dries B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2024

Baie lekker boek volgende keer weer hier soos ons op Dullstroom is. Baie lekker gewees. Dit was koud, maar die kaggelvuur maak dit regtig heerlik. Dit is baie netjies. Ekstra beddens is nodig om te klim. Dit mag dalk 'n probleem wees vir die ouer garde, maar vir jong mense is dit 100%.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stefan K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Aug 2024

Nice and tranquil in quiet Dullstroom. Our second visit to Windsong, we went there 16 years ago where I proposed to my now wife, in 2008, and back in 2024 the place is exactly as I remember it. The place itself has welcome cherry wood ready for an evening fire inside the fireplace, small details like sachets of milk with the coffee/tea, and of course a friendly welcome committee known as Teddy, a big ginger cat who is super friendly. Would definitely recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Nerina D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2023

Stylish. Peaceful and stylish. Will definitely stay there again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Reinart S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2023

Baie lekker gebly. Mooi huisie. Baie lekker gebly. Enigste probleem is die waterdruk. Mooi sentraal geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jorrie J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jun 2023

Lekker gebly. Water is 'n probleem, pype is toe gekalk so bad, toilet, wasbakke bitter min water. Stadig, amper niks. Stort is goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Hannes
Windsong
Dear Jorrie Thank you for staying with us. We are extremely sorry for your experience during your stay. Kindly be advised that water pressure is a municipal problem and it affects everyone under the municipal system. We hope that on your next visit, all will be sorted. Kid Regards Alfred

Rosa V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Des 2023

Was baie aangenaam. Ja, dankie, dit was privaat en rustig.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Marike N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Heerlik. 'n Pragtige plekkie. Ons het 'n wonderlike naweek gehad. Lekker rustig. Alles is daar wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Hannes Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 46

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Naledistraat 508, Portion 2, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3fTPOecUrXYGUQzh1v3BJflJu1Z9XvVQfWQaAYwIfigdQdUlyP?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 46 5 1 5 508 Naledi Street Portion 2 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.419646612737 30.102375229655

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang