Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Windsong Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandweg 19, Van Riebeeckstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Windsong Cottage bied knus selfsorgverblyf in die skilderagtige dorpie Van Riebeeckstrand wat reg langs die gewilde Melkbosstrand is. Dit is ideaal geleë vir 'n vinnige kuswegbreek aangesien dit net 'n paar tree van die strand af is.

Dié knus eenheid bied slaapplek aan 3 gaste op 'n slag en beskik oor 2 en suite-slaapkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 'n enkelbed het. Albei en suite-badkamers het 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.

Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat toegerus is met 'n gasstoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n wasmasjien. Dié area het 'n sonnige sitplek met 'n TV wat 'n volledige verskeidenheid DStv-kanale bied. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Buite die eenheid is daar 'n patio met buitesitplek en braaigeriewe wat 'n ideale plek is vir 'n skemerkelkie. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.

Kamer-opset

Slaapplek vir 3 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Italiaans

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ligging

  • Strandweg 19, Van Riebeeckstrand, 7441, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandweg 19, Van Riebeeckstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd38fed811cb2878fb580360b020c5968d9e3e0fbb341d22f566c6124b211b1276229be1a3291b8c1f9887cf2f2dc180fe107?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 3) 19 Strand Road Van Riebeeckstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.7079166 18.4439947

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang