Windsong
Beskrywing
Die eenheid met 'n oopplan-ontwerp is ingerig met lugversorging, koningingrootte-bed, 2 gemakstoele, 'n kroegtoonbank met kroegstoele, privaat badkamer met 'n stort en 'n kombuisie. Die eenheid het 'n TV met volledige DStv, WiFi, 'n yskassie, oondjie en stofie, 'n mikrogolf, 'n ketel, 'n broodrooster en gratis tee- en koffiemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Basiese selfsorgverblyf.
Huisreëls
Let asb. dat die volgende nie toegelaat word op die perseel nie: rook, troeteldiere en geraas na 22:00.
Daar is slegs parkeerplek beskikbaar vir gaste en inwoners. Die eenhede is selfsorg en word nie op 'n daaglikse basis skoongemaak nie. Ons bedien nie ontbyt nie.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid met 'n oopplan-ontwerp is ingerig met 'n koninggrootte-bed (of 2 enkelbeddens), rusbank, kroegtoonbank met kroegstoele, privaat badkamer met 'n stort en 'n kombuisie. Die koninggrootte-bed bestaan uit 2 enkelbeddens wat teen mekaar gestoot is of geskei is. Elke eenheid het individuele lugversorging, 'n oopplan-kombuisie, 'n TV met volledige DStv, WiFi, 'n yskas, stofie en oondjie, 'n mikrogolf, 'n ketel, 'n broodrooster en gratis tee- en koffiemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Basiese selfsorgverblyf.
Huisreëls
Let asb. dat die volgende nie toegelaat word op die perseel nie: rook, troeteldiere en geraas na 22:00.
Daar is slegs parkeerplek beskikbaar vir gaste en inwoners. Die eenhede is selfsorg en word nie op 'n daaglikse basis skoongemaak nie. Ons bedien nie ontbyt nie.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tranmere-weg 1, Vincent, Oos-Londen, 5247, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang