Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Windsor House

Gastehuis
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Windsorlaan 9, Tokai, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Windsor House is in Tokai, Kaapstad geleë, naby die Constantia-wynroete, 'n gewilde area vir plaaslike en internasionale toeriste.

Verblyf word in 3 eenhede gebied en kan tot 6 gaste akkommodeer. Die eenhede wat aangebied word, sluit die Constantiaberg Suite, die Tuin Suite en die Boho Suite in.

Die Constantiaberg-suite is bo op 'n mezzanine-vlak. Die eenheid beskik oor 'n koninggrootte-bed en 'n groot en suite-badkamer met 'n stort en dubbelwasbakke. Hierdie suite lei na 'n oopplan-sitkamer en -eetarea met 'n privaat patio wat oor die tuin, gazebo en swembad uitkyk. Die kombuisie is toegerus met yskassie, mikrogolf, lugbraaier en Nespresso-masjien. Ander geriewe sluit 'n TV met DStv en gratis WiFi in.

Garden Suite beskik oor 'n koningingrootte-bed en 'n aparte, privaat badkamer reg oorkant die slaapkamer wat toegerus is met 'n stort en 'n bad. Dié kamer beskik oor lugversorging, 'n groot werkblad-area, gratis WiFi en 'n TV met DStv. Ander geriewe sluit 'n Express-koffiemasjien, mikrogolf en 'n yskassie in. Gaste het hul eie mini-sitkamer binne hul kamer en dit lei na die swembad en tuinarea.

Boho Suite is oopplan en beskik oor 'n koningingrootte-bed en 'n oop badkamer agter die kopstuk. Die kamer is toegerus met 'n yskassie, waaier, 'n TV asook WiFi, Nespresso-koffiemasjien, tee- en koffiemaakgeriewe en lei na 'n privaat binnehof.

Geriewe op die perseel sluit veilige parkeerplek, WiFi, 'n swembad, 'n grasdak-gazebo en 'n braai-area in. Neem asseblief kennis dat die eienaars op die perseel woon.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Tracey Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Windsorlaan 9, Tokai, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap
  • Gaste dink Windsor House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Windsorlaan 9, Tokai, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0e28f1ebaa62703398da3f9107394aecd2d60b693f70d78dcbedacd47e63cd1e9e80cb59ddfaca8c7540d419e2d1cffc6ceb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 9 Windsor Lane Tokai 7945 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.058459354466 18.444216996431

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang