Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Windsor House

Gastehuis
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Windsorlaan 9, Tokai, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Windsor House is in Tokai, Kaapstad, naby die Constantia-wynvallei geleë. Dié area is baie gewild onder internasionale en plaaslike toeriste.

Verblyf word in 3 eenhede gebied en bied slaapplek aan 6 gaste in totaal. Die eenhede sluit die Constantiaberg-suite, Garden-suite en Boho-suite in.

Die Constantiaberg-suite is op die boonste verdieping op 'n mezzanine-vlak en het 'n koninggrootte-bed en 'n groot en suite-badkamer met 'n stort en 2 wasbakke. Die suite lei na 'n oopplan-sitarea en -eetarea met 'n privaat stoep wat 'n uitsig oor die tuin, gazebo en groot swembad bied. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolfoond, lugbraaier en 'n Nespresso-koffiemasjien toegerus. Ander geriewe sluit 'n TV met DStv en gratis WiFi in.

Garden-suite het 'n koningingrootte-bed en 'n aparte, privaat badkamer reg oorkant die slaapkamer wat 'n stort en 'n bad het. Daar is ook lugversorging, 'n groot werkspasie, gratis WiFi en 'n TV met DStv. Ander geriewe sluit 'n koffiemasjien, mikrogolfoond en 'n yskassie in. Gaste het hul eie sitarea in die kamer en dit lei na die swembad en tuinarea.

Boho-suite het 'n oopplan-uitleg met 'n koningingrootte-bed en 'n oopplanbadkamer agter die kopstuk. Die kamer is met 'n yskassie, waaier, 'n TV, WiFi, 'n Nespresso-koffiemasjien en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus, en lei na 'n privaat binnehof.

Ander geriewe op die perseel sluit veilige parkeerplek, WiFi, 'n swembad, gazebo met 'n grasdak en 'n braai-area in. Let asb. dat die eienaar op die perseel woon.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Hugh W
Saam met lewensmaat
5.0
Satisfactory. It was a brief stay, the hosts were very helpful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024
Mari V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie netjies, skoon en ruim! Die kamer was baie skoon, ruim en netjies! Die eienaars was vriendelik en het ons ontvang, asook vir ons aangedui wat all...
Sien meer
Des 2023
Mariette M
5.0
"Home away from home!". Warm en hartlike gasvryheid. Sal beslis weer daar gaan bly.
Okt 2023
Inge S
Saam met lewensmaat
4.6
Dit was regtig baie mooi en aangenaam. Gashere Tracy en Mark is baie oulike mense. Baie dankie vir die heerlike koffie en beskuit. Die plek is ook "lo...
Sien meer
Apr 2023
Andre K
4.2
N/A. Het lekker gebly saam met my seun, diens was baie goed en vriendelik.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Tracey Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Windsorlaan 9, Tokai, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap
  • Gaste dink Windsor House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Windsorlaan 9, Tokai, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0e28f1ebaa62703398da3f9107394aecd2d60b693f70d78dcbedacd47e63cd1e9e80cb59ddfaca8c7540d419e2d1cffc6ceb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 9 Windsor Lane Tokai 7945 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.058459354466 18.444216996431

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang