Windsurf Woonstel Nommer 2
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
-
Tariewe is vir selfsorg.
Die woonstel bied ook 'n private braai area.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R850 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
’n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 word gehef; gaste moet hul ID- en bankdetails voorsien.
Die balans moet voor aankoms betaal word en kontantbetalings word nie aanvaar met aankoms nie.
Let asb. daarop dat ’n skoonmaakfooi van R250 betaalbaar is vir gaste wat langer as 5 dae bly.
DStv is beskikbaar op versoek teen ekstra koste, of hul eie dekodeerder en slimkaart saambring.
Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie. Skoonmaakdienste kan gereël word met die komplekspersoneel teen ’n addisionele koste.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Collis-straat 19, Windsurf 2, Manaba Beach, 4275, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang