Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wine Cottage By The Sea

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Farrel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 8 resensies vir Wine Cottage By The Sea
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Andre & Bets K - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre & Bets K

Puik keuse.

In afwagting om ons eerste kleinkind te ontmoet het ons die wyn gedeelte van Wine Cottage By the Sea as uitdaging gesien, maar helaas was die Cottage die algehele wenner! Goed ingerig en in 'n lieflike area. Farrel en Lesley was puik gashere, baie dankie julle twee!

Berna B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Berna B

Warm Kaapse ontvangs, al was die Kaap koud!

Woonstel was ten volle toegerus, WiFi, DStv, veilige parkering. Heerlik en warm geslaap, woonstel is ingerig met alles wat 'n reisiger nodig het!

Anton G - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton G

Ongelooflik! Uitstekend! Die beste ooit!

Wine Cottage By The Sea is 'n ongelooflike lekker plek om te bly. Dit is verskriklik netjies, baie veilig en net asemrowend met die pragtige tuin. Die eenheid is baie netjies en verskriklik gemaklik. Lesley en haar man is beslis die perfekte gashere. Hulle is baie vriendelik en baie behulpsaam. Dankie vir die perfekte wegbreekplekkie.

Wine Cottage By The Sea se terugvoer

You guys were just the most delightful guests. We loved having you. You are welcome back anytime. And you left the unit spectacularly clean. Thank you

Wine Cottage By The Sea
Samantha E - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha E

Fantasties!

Dit was so lekker! Ons het veilig gevoel. Die gasheer en gasvrou is gasvrye, vriendelike mense! Die studio is gerieflik ingerig met alles wat jy moontlik kan nodig kry. Die rustige atmosfeer en pragtige tuin dra by tot die lekker verblyf!

Wine Cottage By The Sea se terugvoer

Thank you so much, Samantha. We loved having you.

Wine Cottage By The Sea
Antoinette L - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette L

The environment is very peaceful.

Overall the cottage is super.

Wine Cottage By The Sea se terugvoer

Thank you, guys. We loved having you here. Shout out to LekkeSlaap, thank you for always being available to sort out issues and for the amazing quality people, you have sent our way.

Wine Cottage By The Sea
Lorraine B - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorraine B

Ons het ons ten volle geniet. En dit sê als. Eienares van blyplek was vriendelik en baie behulpsaam.

Die "Wine Cottage By The Sea" was vir ons baie sentraal en in pragtige Estate geleë. Ons het baie veilig gevoel en plekkie was baie netjies en modern. Ons het baie lekker gebly en sal definitief weer daar gaan bly.

Wine Cottage By The Sea se terugvoer

Thank you, you were amazing guests and are welcome back anytime.

Wine Cottage By The Sea
Hannelie V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie V

Billike, gerieflike verblyf.

Wine Cottage bied baie billike verblyf. Veiligheid en privaatheid is uitstekend. Alles is baie netjies en gerieflik. Die DVD's is veral 'n wenner met die kinders!

Wine Cottage By The Sea se terugvoer

Thank you so much for the wonderful review. I have to say that you were amazing guests, and left our place in such great condition. You are welcome back anytime.

Wine Cottage By The Sea
Gerhard T - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard T

Rue d' Valeur is 'n uitstekende plekkie om Somerset-Wes en omgewing te besoek.

Ons het ons verblyf terdeë geniet. Ons is baie goed ontvang en alles was 100% in orde. Die eienaars het ook gereeld by ons kom hoor of alles nog reg is.

Wine Cottage By The Sea se terugvoer

Thank you so much, guys. You were the perfect guests, you left our place spotless.

Wine Cottage By The Sea
Vanaf R1 800
R1 800 R1 530
per nag (plek vir 3)
Vanaf R1 800
R1 800 R1 530
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bel'Aire Winelands Estate, 21 Rue d' Valeur, Ou Stellenbosch-pad, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI5Yjc3MWQ0LTRjMDItNDk4Yi1hODRhLWIzM2Q0MDkzNjM3Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 800 nouVanaf R1 530 per nag (plek vir 3) 8 5 1 5 Bel'Aire Winelands Estate, 21 Rue d' Valeur Old Stellenbosch Road 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.048211536098 18.83000536211

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang