Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wine Cottage By The Sea

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Andre & Bets K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2019

Puik keuse. In afwagting om ons eerste kleinkind te ontmoet het ons die wyn gedeelte van Wine Cottage By the Sea as uitdaging gesien, maar helaas was die Cottage die algehele wenner! Goed ingerig en in 'n lieflike area. Farrel en Lesley was puik gashere, baie dankie julle twee!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Berna B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Sep 2019

Warm Kaapse ontvangs, al was die Kaap koud! Woonstel was ten volle toegerus, WiFi, DStv, veilige parkering. Heerlik en warm geslaap, woonstel is ingerig met alles wat 'n reisiger nodig het!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anton G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2018

Ongelooflik! Uitstekend! Die beste ooit! Wine Cottage By The Sea is 'n ongelooflike lekker plek om te bly. Dit is verskriklik netjies, baie veilig en net asemrowend met die pragtige tuin. Die eenheid is baie netjies en verskriklik gemaklik. Lesley en haar man is beslis die perfekte gashere. Hulle is baie vriendelik en baie behulpsaam. Dankie vir die perfekte wegbreekplekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Farrel
Wine Cottage By The Sea
You guys were just the most delightful guests. We loved having you. You are welcome back anytime. And you left the unit spectacularly clean. Thank you

Samantha E
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2018

Fantasties! Dit was so lekker! Ons het veilig gevoel. Die gasheer en gasvrou is gasvrye, vriendelike mense! Die studio is gerieflik ingerig met alles wat jy moontlik kan nodig kry. Die rustige atmosfeer en pragtige tuin dra by tot die lekker verblyf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Farrel
Wine Cottage By The Sea
Thank you so much, Samantha. We loved having you.

Antoinette L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2018

The environment is very peaceful. Overall the cottage is super.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Farrel
Wine Cottage By The Sea
Thank you, guys. We loved having you here. Shout out to LekkeSlaap, thank you for always being available to sort out issues and for the amazing quality people, you have sent our way.

Lorraine B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2018

Ons het ons ten volle geniet. En dit sê als. Eienares van blyplek was vriendelik en baie behulpsaam. Die "Wine Cottage By The Sea" was vir ons baie sentraal en in pragtige Estate geleë. Ons het baie veilig gevoel en plekkie was baie netjies en modern. Ons het baie lekker gebly en sal definitief weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Farrel
Wine Cottage By The Sea
Thank you, you were amazing guests and are welcome back anytime.

Hannelie V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2017

Billike, gerieflike verblyf. Wine Cottage bied baie billike verblyf. Veiligheid en privaatheid is uitstekend. Alles is baie netjies en gerieflik. Die DVD's is veral 'n wenner met die kinders!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Farrel
Wine Cottage By The Sea
Thank you so much for the wonderful review. I have to say that you were amazing guests, and left our place in such great condition. You are welcome back anytime.

Gerhard T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2017

Rue d' Valeur is 'n uitstekende plekkie om Somerset-Wes en omgewing te besoek. Ons het ons verblyf terdeë geniet. Ons is baie goed ontvang en alles was 100% in orde. Die eienaars het ook gereeld by ons kom hoor of alles nog reg is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Farrel
Wine Cottage By The Sea
Thank you so much, guys. You were the perfect guests, you left our place spotless.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Farrel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf R1 800
R1 800 R1 530
per nag (plek vir 3)
Vanaf R1 800
R1 800 R1 530
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bel'Aire Winelands Estate, 21 Rue d' Valeur, Ou Stellenbosch-pad, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI5Yjc3MWQ0LTRjMDItNDk4Yi1hODRhLWIzM2Q0MDkzNjM3Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 800 nouVanaf R1 530 per nag (plek vir 3) 8 5 1 5 Bel'Aire Winelands Estate, 21 Rue d' Valeur Old Stellenbosch Road 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.048211536098 18.83000536211

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang