Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wine Route 44 Guesthouse

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Andreas & Viola Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 101

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 101 resensies vir Wine Route 44 Guesthouse
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.4/5
Elize V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize V

Gemaklik, skoon en stil verblyf.

Gemaklike en rustige verblyf.

Abraham S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abraham S

Baie vriendelike personeel en ek het baie tuis gevoel.

Baie lekker gebly. Kort net 'n bankie in die badkamer, waarop jou klere kan opsit, as jy stort.

Karyn D - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karyn D

Peaceful.

Very peaceful and therapeutic environment.

Vuyiswa N - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vuyiswa N

Hospitality was friendly. We enjoyed every minute of our stay.

Wonderful and pleasant.

Janice A - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janice A

It was a nice stay.

It was a pleasant stay. The environment was very peaceful, and the area is quiet too. The staff are very friendly. We will see you guys soon again. We enjoyed the greenery. Just a suggestion: you guys should get a trolley braai stand closer to the apartment, especially in cold weather. The gas heater did not work. The WiFi was available, but when our phones are connected, it disconnects every time, so we must reconnect.

Sarah M - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarah M

Lovely location, extremely caring hostess & staff.

Whilst we were staying under stressful circumstances (death in the family), it met our needs perfectly for the time we were there. The hostess and staff were all exceptionally kind and helpful and went above and beyond what we needed or were expecting for a self-catering unit. The location is very convenient, safe, quiet & beautiful. It made the tragic circumstances a lot more manageable.

Brian V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brian V

Great!

Well received, fantastic hospitality, very comfortable!

Wine Route 44 Guesthouse se terugvoer

Thanks for your great review and we hope to see you again here at our guesthouse. Kind regards, Viola.

Wine Route 44 Guesthouse
Rassia V - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rassia V

Het nie baie gekuier nie, was meer vir die dokters daar. Dit was baie aangenaam om te wees.

Baie lekker gebly, was maar net min by die plekke, maar dis baie mooi en die ligging om by jou bestemming te wees, is baie veilig.

Thea D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thea D

Skoon akkommodasie. Vriendelik en behulpsame ontvangs.

Alles was 100%. Huislik.

Mart-mari W - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Mart-mari W

Sien bogenoemde.

Dit was nie onaangenaam nie, die TV's werk nie, daar was 'n probleem met warm water en die WiFi sein nie baie goed nie. Daar is 'n bietjie onderhoud nodig, die deure is baie stram.

Tiffany S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tiffany S

Nice in summer, some improvements can be made to make it really great!

Place is lovely but the room is very cold in winter. They need to make guests more comfortable with heaters, etc. Our guests also had no WiFi for their entire stay. It was an area issue; however, a solution like a data modem should have been found.

Kobus V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus V

Ons het die verblyf baie geniet. Sal vir seker weer daarvan gebruik maak.

Sien sterre.

Ewen C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ewen C

A quiet, clean place with good facilities.

Wine Route 44 Guesthouse is a quiet peaceful place, ideal for a long stay. The facilities are excellent, and I appreciated the 24/7 power, which is rare in South Africa today. The TV room was comfortable, and I enjoyed watching the rugby.

Christina (lizel) L - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christina (lizel) L

Rustig.

Baie lekker en privaat gebly. Ook baie netjies.

St Elmo W - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
St Elmo W

So-so sal nie teruggaan nie.

Plek het heelwat onderhoud nodig.

Kurn B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Kurn B

Redelik netjies, geen warm water.

Redelike netjiese verblyf, maar wat die verblyf vir my onaangenaam gemaak het, was dat daar nooit warm water was nie.

Wine Route 44 Guesthouse se terugvoer

Hello Kurn, thank you for your feedback. We explained to you the problem we had and we apologise for that. You would be happy to know, we have sorted the problem. We hope to see you in the near future.
Regards
Anthea

Wine Route 44 Guesthouse
Anonieme gas - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Heather S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heather S

Great value for money!

Will definitely make this our go-to in the Somerset West area. Very accommodating staff. Secure, safe parking.

Melody Leigh P - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melody Leigh P

Peaceful.

My stay was amazing. I would definitely go again.

Lauren N - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lauren N

Home away from home.

Very comfortable, had everything we needed at our fingertips. We thoroughly enjoyed our stay at Wine Route 44 Guesthouse. It is a beautiful property. They are off the grid, so no load shedding. They had WiFi and Netflix.

Johann H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann H

Uitstekend!

Baie goeie waarde vir geld!

Hansie S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hansie S

Gerieflik, gemaklik.

Die plek was skoon en netjies. Die beddegoed was vars en skoon en die kamer was ruim.

Cecile G - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecile G

Oornag voor daghospitalisasie.

Was baie behulpsaam, het my direk gekontak wat wonderlik is vir reëlings. Rustige area, het veilig gevoel. Beskuit saam met die koffie was 'n aangename verrassing!

Margie C - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margie C

Peaceful.

Spacious, well-equipped room. Relaxing, peaceful environment. Nice and quiet. Showered cold a few times, but was immediately attended to when I asked. Thank you for a blissful lovely stay!

Rene H - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene H

Netjies, skoon en gerieflik.

Perfekte oornagplek naby deurpaaie.

Annerie L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annerie L

Ons het vreeslik lekker gebly.

Dit is goed geleë, het 'n pragtige Italiaanse flair en goeie dienste is gelewer.

Annerie L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annerie L

Ons het vanaf Noordwes gereis en het 'n sentrale punt gesoek om Somerset-Wes en die omliggende areas te besoek.

Wine Route 44 was die perfekte plek en dit is in 'n baie gesogte area.

Andre D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre D

Lekker gebly.

Baie potensiaal, selfs in 'n winterstorm.

Bianca D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca D

Amazing verblyf.

Wonderlik gastehuis, sal weer gebruik maak van hulle. Veilig, skoon, mooi, smaakvol.

Joan W - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joan W

Was just we wanted time out for ourselves.

It was only 2 weeks after my mom's passing and I felt so depressed but the quietness and tranquillity of wine route 44 helped a lot, and it was my anniversary weekend.

Joha C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joha C

Baie goed.

Goeie vriendelike diens.

Corlia D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corlia D

Rustige omgewing.

Ons het een aand oorgeslaap in Wine Route 44 Guesthouse. Die woonstel is ruim en goed toegerus. Gerieflik dat daar 2 badkamers is. Die tuin is baie mooi. Jean was uiters vriendelik, akkommoderend en behulpsaam toe ons 'n paar familielede oorgehad het om ons dogter se verlowing te vier. Het dit baie waardeer.

Lloyd K - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lloyd K

Good stay, a little too cosy.

The stay was great. It is a house with individual rooms that are cleaned daily. Coffee, tea and rusks are also provided. The fridge and microwave for the room are inside your cupboard which means you can hang one item only with shelves for the rest. The safe is a nice addition though I didn't use it. My only gripe is the other guests who, if not considerate, will wake you in the middle of the night or early morning due to the noise.

Christelle F - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christelle F

My kollega het daar oorgebly na 'n werskfunksie in die omgewing. Die sleutel is uitgesit met duidelike instruksies. Dankie.

Dit was net 'n vinnige oorslaap, maar alles was heerlik. Dankie.

Tegan F - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tegan F

Dit was 'n awesome plekkie.

Dit was bietjie deurmekaar, verder is die plek awesome.

Moira H - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Moira H

Die verblyf was baie aangenaam en is voldoende.

Die webtuiste moet vir mense sê die plek is nie rolstoelvriendelik nie. Daar was die naweek 'n krag probleem op die perseel wat ons nie krag gehad het nie, moes wag vir Jean om te kom sê wat die probleem was. Daar is 'n gasstoof, maar 'n gasketel ontbreek. My lewensmaat kon nie gebruik maak van badkamer nie en moes na die naste sentrum gaan om die badkamer te gebruik. Verder was alles gerieflik.

Henry B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry B

Baie lekker en rustig. Slegs 1 nag.

John was baie vriendelik en hulpvaardig. Personeel het vir ons 'n lekker vuur gemaak.

Michaela P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michaela P

Easter weekend get-away.

The guest house is amazing, the housekeeper was really helpful - she offered us an extra mattress and set it up! Truly appreciated the coffee and rusks for settling-in purposes. The owner was great and very accommodating!

Daniel M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel M

Gerieflik en veilig.

Baie goed geleë, veilig en gemaklik. Vriendelike ontvangs.

Brian L - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Brian L

Visit relatives.

Very convenient for winelands and my family live nearby. Room and bathroom good. Parking a bit cramped and TV did not work.

Charlene R - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Charlene R

It looked great on arrival, however, we had cold showers in the middle of winter.

Wine Route 44 was neat and cosy on arrival and our first impressions were great. They have good facilities for a self-catering unit which is always helpful when traveling. The unit was spacious and nicely presented. Our issue came in when there was no hot water for showering, and being Cape Town in the middle of winter a cold shower is not ideal; even more so when traveling with young children. I am an understanding person and I know that sometimes things can go wrong so was patient in the matter. However, the issue was unable to be resolved so we checked out early. In requesting a refund for the remainder of the time we had paid for and were not able to stay, it has been incredibly frustrating to get a response from the person who is running the guest house. This has not been dealt with professionally. To add to the frustration there was also a flashing red light attached to the ceiling above where my child was sleeping, which interrupted his sleep throughout the night; and we found a pair of somebody else's socks left behind, which makes one think how well had the room been cleaned and prepared for new guests.

Natasja D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasja D

Comfortable, clean and well equipped.

Very neat and tidy. Location ideal and very safe. Well equipped. Also, the fact that they have solar power was a great relief as we were never affected by load shedding.

Antoinette J - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette J

Beste keuse vir verblyf in Somerset.

Pragtige plek met baie mooi woon-eenhede en die pragtigste ruim, en skoon mooi swem area. Die 2 slaapkamers woonstel is 5 ster. Baie aangename en vriendelike eienaar. Alles was 100% bo verwagting. Ek sal weer en weer daar tuisgaan en beveel aan.

Amanda C - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda C

Ons het heerlik gebly en sal dit vir seker aanbeveel.

Die plekkie is mooi en veilig en skoon en presies wat ons wou gehad het. Die gasheer het uit sy pad gegaan om seker te maak ons was gelukkig.

Petronella D - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petronella D

Uitstekende mense. Geen loadshedding.

Fantastiese ontbyte. Heerlik om op die soep te sit en na die sonsondergange te kyk. Ruim binne en buite.

Johan C - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan C

Heerlike rustige ervaring in 'n pragtige omgewing in die mooiste kamer. Goed toegerus, netsjies en skoon.

Sal enige tyd weer terug gaan, al is dit net vir Vanessa se geposjeerde eiers. Wat 'n aangename ervaring was die verblyf nie. Sal enige tyd weer daar gaan bly en beveel dit gerus aan.

Wine Route 44 Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoer. Dit maak dit net soveel lekkerder om gaste te huisves. Ons hoop julle kom kuier gou weer.

Wine Route 44 Guesthouse
Helani V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helani V

Wonderlik!

Andrias and Viola were very hospitable and generous. The staff was friendly and efficient. Rooms and breakfast offered more than we expected. We will tell everybody about this little treasure.

Amanda G - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda G

It was comfortable and clean. Unit just what you need for a sleepover.

We enjoyed our stayover. Good location and the unit was nice and tidy. Again we had difficulty with the parking issue and it was challenging getting into the property with our vehicle. Otherwise, we will recommend the Wine Route 44 Guesthouse 100%.

Renee V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Renee V

Goed geleë en mooi plekkie.

Ons het lekker gebly. Uitstekend ingerig vir beurtkrag. Net jammer ons TV het nie gewerk nie maar andersins sal ons dit aanbeveel.

Sylvia T - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sylvia T

'n Baie lekker gastehuis in Somerset-Wes.

Ontvangs was vriendelik. Woonstel is ruim, baie netjies en skoon. Gastehuis is in 'n rustige en veilige area. Sentraal tussen Stellenbosch en die Strand. Ek sal weer by Wine Route 44 Guesthouse bespreek.

Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Rochelle V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Rochelle V

Slaapplek by cottage met 2 slaapkamers, 2 badkamers.

Die plekkie self is netjies en mense is vriendelik. Dit is net jammer dat die plekkie op so 'n manier geadverteer word dat mens verwag dit gaan privaat wees. Die foto's het dit laat lyk of daar 'n privaat stoepie is en dat die cottage afgesonder is. Die cottage is basies in die middel geleë met mense reg rondom jou en vir gaste wat rook, is daar eenkant 'n afgemerkte rokersarea. Ongelukkig is daai area ook op 'n plek waar almal vir jou kan kyk, so dis glad nie so privaat soos dit voorkom nie. Die ingang wat ons moes gebruik is ook baie nou met plante / bome wat teen die voertuie skraap. Indien ons dit alles vooraf geweet het, sou ons nie daar bespreek het nie.

Claudia W - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Claudia W

Good but they need to look at their maintenance.

Overall good but could be better as they booked me in wrong room so I had to move. Took 2 days to respond to my initial mail. My friends had a toilet seat that fell off. Last minute they told me no breakfast included when on the net when I booked it only said that in the self catering units there was no breakfast. Price remained the same. Was very clean and staff friendly. Lovely place.

Anonieme gas - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Riaan V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan V

Pragtige plekkie!

Ideaal vir 'n paar aande se oorstop in Somerset-Wes. Die gasheer, Frank, is enige tyd beskikbaar vir navrae.

Petro V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro V

Alles wat mens nodig het.

Volledig toegeruste selfsorgeenheid. Frank was behulpsaam en tegemoedkomend ten alle tye.

Jackie O - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie O

Very comfortable and organised.

It was spacious and suited our needs.

Maryke T - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke T

Lekker rustige omgewing. Kamer is netjies en skoon.

Swembad is wenner vir gesinne met kinders. Veilig gevoel. Eienaars baie vriendelik en gaaf.

Mishka K - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mishka K

Wonderful place to be.

Enjoyed my stay. Only problem: we couldn't use the gas stove as there was no gas.

Seef C - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Seef C

Special care and especially Christmas Day.

Was well-located. enjoyed it.

Margaret M - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margaret M

Wat 'n aangename plek.

Baie dankie vir vriendelike diens.

Charlene W - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Charlene W

Dit lyk glad nie soos advertensie nie.

Die plek kan regtig bietjie ge-upgrade word! Blinds werk nie. Kombuisgeriewe stokoud. Baie teleurgesteld.

Wine Route 44 Guesthouse se terugvoer

Die mense was in een kamer met klein kombuisie en ook 'n kamer in die groot huis en met 'n hele groot kombuis vir hul gebruik. Die bediende se sy het alles vir die vrou gewys. Alles in daardie kombuis was vir hul gebruik.
Ons of die bediendes is altyd beskikbaar en enigiets wat die gaste wil hê of wil gebruik is ook altyd beskikbaar.
Ek weet niks van die blindings nie, want hulle het niks gese nie. Hulle het nie een keer by die gastehuis gekook nie. Daar was wel 'n kraak in die muur en ons het gewag vir iemand om te kom regmaak. Dit was nou die Saterdag gedoen. Daar is geen verskil tussen fotos en wat die gaste kry nie. Wat ek wel weet is dat mense wat in gastehuise bly vat enige goed weg en dit is hoekom ons nie meer haardroeers en strykysters in die kamers sit nie. Hulle raak weg met talle ander goed deesdae. As gaste vra sal ons enigiets, sal ons dit gee of regmaak.

Wine Route 44 Guesthouse
Elize D - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize D

Baie netjies, skoon en gerieflik.

Frank was baie hulpvaardig en vriendelik. Ons sal enige tyd weer daar oorslaap.

Annette J - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette J

Goed toegerus en netjies.

Die gastehuis is goed geleë. Die eienaar het kontak gemaak, om seker te maak van wanneer ons gaan arriveer en die nodige reëlings getref oor die sleutel. Die eenheid was netjies en skoon, goed toegerus. Daar is veilige parkering. Ons kan gastehuis aanbeveel.

Jeanne S - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanne S

Pragtig.

Sien sterre.

Leandra G - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandra G

Die gastehuis is fantasties ingerig en het alles wat jy nodig het.

Wat 'n wonderlike ervaring. Modern. Netjies. Baie goed ingerig. Stil en veilige area. Cape Links kry beslis 5 sterre van my af!

Johnathen S - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johnathen S

Baie kalm, rustig en stil. Net wat ons nodig gehad het.

Dit was 'n baie stil en rustige verblyf. Ons sal definitief weer daar gaan kuier.

Vanessa H - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa H

The place is beautiful, well kept and the hosts are great.

There are few things better than fresh clean linen on a comfortable bed. The self catering room and kitchen has everything you may need during your stay. The place is open and spacious, great value.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Die plek is pragtig, goed onderhou en die gashere is wonderlik.

Daar is min dinge beter as vars, skoon linne op 'n gemaklike bed. Die selfsorgkamer en kombuis het alles wat jy kon benodig tydens jou verblyf. Die plek is oop en ruim, goeie waarde.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Edri H - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Edri H

Gemaklik en mooi.

Kinders het vreeslik lekker geswem. Akkommodasie is baie gerieflik, mooi en skoon. Tuin is pragtig en 'n lushof vir ons as Namibiërs gewees. Sal dit definitief aanbeveel.

Isabel B - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Isabel B

Comfortable, convenient.

We were very happy with the place. Very nice and convenient with the kids.

Anke V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anke V

Nie regtig geskik vir meer as een aand nie.

DStv met minimum kanale. Geen WiFi. Piepklein handdoeke, ek verkies bathsheets. Stortkop spuit al die water buite die stort uit. Deure verskriklik stram. Dood gesukkel om deur toe en oop te kry.

Wine Route 44 Guesthouse se terugvoer

Beste Anke,

Baie dankie vir die terugvoer.

Jammer dat u nie ons WiFi gekry nie. Dis orals in die gastehuis beskikbaar en dis vry. Die kode staan in elke kamer of jy was welkom om daarvoor te vra.

Daar is altyd badhanddoeke en klein handdoeke in elke badkamer Twee van elk. Ons bied ongelukkig nie 'bath sheets" nie omdat dit so baie water gebruik om te was, wat nie ideaal is in 'n gebied wat watertekorte het nie.

Die DStv is slegs beperkte kanale, soos by baie ander gastehuise wat van die gastehuis pakket van kanale gebruik maak. Baie gaste kom ook met Netflix of hul eie DStv op hul iPad. As mense wil sport kyk, kan hulle vra om in die gastesitkamer, waar die volle DStv pakket beskikbaar is, te kyk.

Die deure is soms styf in die wintermaande van die koue natterige weer hier in die Kaap.

Ek hoop ek het alles verduidelik tot u bevrediging.

Groete,
Kathy Mossop

Wine Route 44 Guesthouse
Delvee J - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Delvee J

Good.

Nice place, clean, friendly staff, only complaint is the TV size in self catering cottage was 20 inch, not what we were expecting.

Cheryl S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheryl S

We were very pleased with the accommodation.

This was a very nice place to stay. Rooms were cosy and neat. Nice garden for the kiddies to play and stretch their legs after a day of sight seeing around Somerset and Cape Town.

Carina B - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina B

Uitstekend!

Wonderlike gasvryheid! Uitstekend!

Hilbert B - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilbert B

Baie mooi, netjies en goed toegerus. Frank en Cathy was baie tegemoedkomend en vriendelik. Sien julle volgende keer.

Ek kon eers laat die aand inboek, maar Frank het 'n plan gemaak en ek kon sonder enige probleme by my bed uitkom. Dit is veilig en baie nabygeleë aan waar ek moes wees. Die kamer was netjies en het voorsiening vir diegene wat nog tot laat moet e-posse opvang.

Talana S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Talana S

Baie vriendelike, veilige, rustige verblyf.

Werklik baie lekker gebly. Baie vriendelike en behulpsame personeel, vriendelike gasheer en gasvrou.

Michael H - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Michael H

Professional and friendly service even during heavy rainy conditions. Enjoyed the stay.

Frank is the perfect host, even meeting our party with umbrellas ready to protect us from the rain. I cannot fault the accommodation, but would advise improvements to outside lighting and, in support of safety, upgrade of the walkways where water seems to puddle during rainy periods. Otherwise very peaceful surroundings with squirrels providing entertainment on the ground and trees and shopping mall about 5 minutes away.

Madelein V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Madelein V

Netjies, mooi area. Baie behulpsaam.

Aangename, sentrale verblyf.

Karin B - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Karin B

Het n goeie nagrus gehad.

Die enkelkamers is in hoof huis. Die voorbereiding vir die ontbyt raas. Daar is geen ketel en koffie/tee geriewe in hierdie kamers nie. Daar is slegs twee DStv-kanale in die kamers. Die WiFi was effektief. Die parkeerplek was veilig.

Wine Route 44 Guesthouse se terugvoer

Die deur is altyd gesluit as ek ontbyt voorberei. Ek dek net die tafels eers. daardie oggend net een tafel vir drie mense. Ek wag tot later om te kook. Die stoof, yskaste en al ander goed waarmee ek werk is anderkant die kombuis en die voorbereiding word daar gedoen. Moelik om te hoor. Die TV kan in die sitkamer verander wees as jy wil of vra.

Wine Route 44 Guesthouse
Amanda M - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda M

Baie lekker gebly.

Lekker plek om te kom rus na 'n besige dag.

Elizabeth V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth V

We had a wonderful time at Cape Links.

It was a short visit but we enjoyed it.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ons het 'n wonderlike tyd by Cape Links gehad.

Ons was vinnig daar, maar ons het dit baie geniet.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Isabel V - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabel V

Wat hulle belowe jy kry, dit is wat ek gekry het.

Wanneer ek Somerset West to kom, bly ek by Cape Link Guest House. Dit is sentraal vanwaar ek besigheid doen. Hulle kommunikeer so mooi om seker te maak ek boek in 'n goeie tyd in by hulle. Dis die twee jaar wat ek by hulle bly en hulle sien my beslis volgende jaar dieselfde tyd. Hou dit so, sterkte.

Donald G - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donald G

Felt like home, very neat, friendly owners.

Pool was great on the hot day.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Het so tuis gevoel soos by my eie huis, vriendelike eienaars.

Swembad was great op 'n warm dag.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Stephan N - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan N

Pragtig!

'n Baie goed toegeruste plekkie, wat gerieflik geleë is. Sal beslis weer hier sal wil kom bly!

Nadine P - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nadine P

Comfortable stay, well situated and pleasant rooms.

Cape Links is convenient with lovely rooms and a nice pool. Great for kids.

Sabine T - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Sabine T

Cape Links is very clean and neat. Frank is very professional and accommodating.

Frank is friendly and helpful in advising tourists about the area. The accommodation is clean and neat. Service is great. Location is ideal.

Renier P - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Renier P

Aangenaam, fasiliteite skraps.

Goeie waarde vir geld. 'n Haardroër en beskuit sou dit beter gemaak het.

Sylvia T - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Sylvia T

Bumpy start but nice accommodation and kind hosts.

The accommodation is comfortable, warm and friendly. The hosts are friendly and cleaning staff is helpful. We just had an uncomfortable first day, as we didn't have a key for the one bedroom we rented. And our neighbors were smoking excessively, which made our first day very uncomfortable and we all felt very sick from the smoke. The neighbors were only asked to stop smoking the next day after repeatedly pointing out the issue by SMS and verbally.

Chris V - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris V

Was 'n wonderlike atmosfeer.

Was 'n goeie plek om by te bly. Sal weer graag terug wil kom, die gastehuis is in 'n baie mooi area en naby aan 'n klomp plekke om goed by te doen.

Willem I - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem I

I must say the stay was absolutely wonderful, I would like to stay there again.

The owner Frank was very helpful and friendly and I also like his character as a owner. Cape Link is a very quiet place and I like such a quiet places.

Clive J - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clive J

Quiet and relaxing stay. Will definitely return.

Cape Links Guest house offered a very professional and relaxed atmosphere. The cottage we stayed in was neat, clean and all amenities were available to us. The owner Frank was pleasant, friendly and available at request. We will most definitely recommend and return.

Renier S - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renier S

Fantasties.

Cape Links is sentraal geleë tussen Strand, Stellenbosch, Somerset en Kaapstad. Netjiese, goed toegeruste eenheid waar jy kan rus nadat jy 'n dag vol avontuur beleef het. Frank is 'n baie aangename gasheer en ons het heerlik daar gekuier. Sal definitief weer daar bly.

Andria C - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andria C

Netjies, skoon en sentraal geleë. Definitief waarde vir geld.

Die eienaar van die gastehuis was ingestel daarop om ons verblyf so aangenaam as moontlik te maak. Die pragtige omgewing was 'n groot bonus!

Isobel T - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isobel T

Gerieflik en skoon en veilige parkering!

Sien die sterre.

Johan T - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan T

Relaxing and quiet.

It waz easy to relax in the environment of the guest house. It was quiet and we bad no interference.

Coan G - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Coan G

Very nice friendly people and very accommodating!

We were very happy with our stay at this place. Only recommendation I have is to get a pool net so kids can be safer. Other than that we were very happy!

Gary B - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gary B

Very comfortable, and great value.

Short one-night stay only, but we were very happy with B&B accommodation. Clean, spacious bedroom leading out to a small but convenient pool. Very nice breakfast too.

René M - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
René M

Rustige atmosfeer. Netheid eksieperfeksie!

Baie sentraal geleë. Uiters netjies met als wat nodig is vir 'n lekke kuier. Jammer die reën het ons gevang om die stoepie te kon benut. Ontbyt was smaaklik en baie keurig voorberei.

Jacques M - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques M

Het die mooi gastehuis baie geniet en sal beslis weer daarheen gaan.

Die eienaar het spesiale moeite gedoen om ons te huisves. Die kamer was mooi, skoon, netjies en die ligging is uitstekend.

Joan E - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Joan E

Pragtige vars skoon verblyf.

Ons huisie was pragtig skoon, bed het heerlik geslaap en die in en uitboek het vinnig en professioneel verloop. Ons sal definitief weer Cape Links Gastehuis besoek.

Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Irene-weg 191, Somerset-Wes, Kaapstad, 7130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcce7daada888ce5e01a5b9288e74a3a67ffc62143cd6f115ee9e24d161ff37fc5eb635427583d3a4fbe2449e784e19ea3f40?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 101 5 1 5 191 Irene Avenue Somerset West 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.053790556294 18.832890352184

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang