Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wine Route 44 Guesthouse

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Irene-weg 191, Somerset-Wes, Kaapstad, 7130, Wes-Kaap
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Wine Route 44 Guesthouse is sentraal geleë in 'n veilige en stil woonbuurt en is net 'n paar minute se ry vanaf Suid-Afrika se beste wynlandgoedere, pragtige Kaapse strande en kampioenskapgholfbane.

Wynroete 44 Gastehuis word nie deur beurtkrag geraak nie, aangesien dit toegerus is met sonkrag en 'n kragopwekker as rugsteun.

Verblyf word gebied in 7 kamers en selfsorg-eenhede.

Die Gastehuis-kamers kan elk tot 2 gaste akkommodeer en is ingerig met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Ander geriewe sluit 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met sekere DStv-kanale en Netflix en WiFi in. Hierdie kamers sluit nie ontbyt in nie.

Die selfsorg-eenhede kan onderskeidelik 2 of 4 gaste akkommodeer. Elke eenheid beskik oor 'n en suite-badkamer, 'n eet-/sitarea met 'n TV met sekere DStv-kanale, WiFi en 'n goed toegeruste kombuis/kombuisie. Hierdie kamers is op 'n selfsorgbasis.

Geriewe op die perseel sluit 'n swembad, 'n braai-area en WiFi in. Troeteldiere word toegelaat indien vooraf gereël. Gaste is ook welkom om die nabygeleë doendinge te geniet wat voëlkyk, bergfietsry, swem, wynproe, voetslaan en fietsry insluit wat die omliggende area 'n ryk verskeidenheid van het.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Dataprojektor
  • Internet
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 101 resensies vir Wine Route 44 Guesthouse
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Andreas & Viola Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 101

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Irene-weg 191, Somerset-Wes, Kaapstad, 7130, Wes-Kaap
  • Gaste dink Wine Route 44 Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Irene-weg 191, Somerset-Wes, Kaapstad, 7130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcce7daada888ce5e01a5b9288e74a3a67ffc62143cd6f115ee9e24d161ff37fc5eb635427583d3a4fbe2449e784e19ea3f40?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 101 5 1 5 191 Irene Avenue Somerset West 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.053790556294 18.832890352184

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang