Winelands Beach Cottage
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: De Beers-weg 144, Strand, Kaapstad, 7140, Wes-Kaap
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Winelands Beach Cottage bied selfsorgverblyf op die eienaars se perseel in Strand. 'n Prentjiemooi kusdorpie aan die voet van die Hottentots Holland-berg tussen Macassar en Gordonsbaai in die Wes-Kaap.
Dié eenslaapkamerkothuis het 'n privaat ingang en is ideaal vir enkelreisigers of 'n paartjie. Die slaapkamer is in die solder en word via 'n trap bereik. Dit het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Op die onderste verdieping is 'n badkamer met 'n stort en 'n leefarea met 'n slaapbank.
Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en 'n mikrogolf toegerus. Daar is 'n etenstafel wat ook as 'n werkspasie. Die eenheid het 'n TV met seker DStv-kanale. Die kothuis lei na 'n tuin me braaigeriewe.
Besienswaardighede in die area sluit Strand Gholfklub, Somerset Mall, Helderberg wynlandgoedere, Strand Waterworld en Hottentots Holland Natuurreservaat.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Ligging
- De Beers-weg 144, Strand, Kaapstad, 7140, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: De Beers-weg 144, Strand, Kaapstad, 7140, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang