Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Winelands Beach Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Beers-weg 144, Strand, Kaapstad, 7140, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Winelands Beach Cottage is 'n selfsorg-tuinkothuis wat op die eienaars se eiendom in Strand, 'n skilderagtige kusdorpie aan die voet van die Hottentots Hollandberge, tussen Macassar en Gordonsbaai, in die Wes-Kaap geleë is.

Dié eenslaapkamerkothuis het 'n privaat ingang en is geskik vir enkelreisigers of 'n paartjie. Die slaapkamer is op die solderkamer geleë en word via 'n trap bereik. Dit beskik oor 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Op die onderste verdieping vind gaste 'n tweede badkamer met 'n stort. 'n Slaapbank word in die leefarea voorsien.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en 'n eetarea wat ook as 'n werkspasie kan dien. Bykomende geriewe sluit 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi in. Die kothuis maak oop op 'n bekoorlike tuin waar gaste kan ontspan of 'n braai kan geniet.

Besienswaardighede in die area sluit Strand Gholfklub, Somerset Mall, Helderberg wynlandgoedere, Strand Waterworld en Hottentots Holland Natuurreservaat in.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ligging

  • De Beers-weg 144, Strand, Kaapstad, 7140, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Strand Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Beers-weg 144, Strand, Kaapstad, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf7f9f1f60524566b2d8a17211fba6ed37f59b2487568cbbfe405ca557bdfd63911a2cbf9d4901615f5e236109d7e3e7311ac?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 144 De Beers Road Strand 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.101960033576 18.816853760748

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang