Winelands Gateway
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 2
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Millettia-straat 42, Rouxville, Kuilsrivier, Kaapstad, 7580, Wes-Kaap
- Vanaf R1 800 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Winelands Gateway is 'n selfsorgwoonstel op die eienaar se perseel in Kuilsrivier, Kaapstad. Die perseel is 15 tot 20 km van Durbanville se wynplase en die Kaapse Wynlandstreek af.
Die woonstel is vas aan die hoofhuis en gaste het nie 'n privaat ingang nie. Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste in hierdie 2 kamers deel 'n badkamer met 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet.
Die woonstel het 'n oopplan-kombuis met 'n yskas, mikrogolf, stoof en ingeboude kaste. Die bestuurder kan ook maaltye bestel vir gaste wat nie lus is om te kook nie. Daar is gratis WiFi en 'n TV met sekere DStv-kanale.
Die perseel is net 'n entjie se ry vanaf winkelsentrums, restaurante en sowat 20 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Marlene Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Millettia-straat 42, Rouxville, Kuilsrivier, Kaapstad, 7580, Wes-Kaap
- Gaste dink Winelands Gateway het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Kuilsrivier Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders onder 2
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Millettia-straat 42, Rouxville, Kuilsrivier, Kaapstad, 7580, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang