Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Winelands Golf Lodges 30

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandweg, De Zalze Gholflandgoed, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Winelands Golf Lodges 30 is 'n knus selfsorg-eenheid met warm kenmerke geleë op die pragtig aangebied De Zalze Gholflandgoed in die hartjie van die Stellenbosch Wynlande en is ideaal vir 'n naweekwegbreek saam met 'n geliefde terwyl dit uitkyk oor die pragtige landgoed.

Dié eenheid op die grondvloer het slaapplek vir 2 gaste op 'n slag en beskik oor 'n slaapkamer met lugversorging en 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens en die badkamer is toegerus met 'n stort, bad, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie swemhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n koffiemasjien. Van die kombuis af lei 'n etenstafel en 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV met 'n volledige keuse van DStv-kanale. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Deur die dubbeldeure is daar 'n onderdakstoep met buitesitplek wat 'n ideale plek is vir beide 'n oggendkoffie en 'n skemerkelkie terwyl dit uitkyk oor die pragtige landgoed.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Wynproe
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 697

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Strandweg, De Zalze Gholflandgoed, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandweg, De Zalze Gholflandgoed, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0af27fa26b03f210f88930bc519aa64923ad65648878ebc95d7bda6fb0dd814467350795bbe782eb5b3a7ace227de27b109a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag (plek vir 2) Strand Road De Zalze Golf Estate 7599 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.975164 18.831465

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang