Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Winelands Home

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Elana Geverifieer

Eiendomme 23

Resensies 120

Op LekkeSlaap 12 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 4 resensies vir Winelands Home
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.3/5
Christina B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christina B

Baie lekker gekuier en gebly en alles gehad wat ons nodig gehad het.

Die eienaar het baie goed gekommunikeer en die video voor die tyd het baie gehelp! Die huis was privaat en veilig. Ons het 3 hondjies gehad en al wat ons gemis het, was 'n kolletjie gras binne die erf, maar hulle het wel reggekom. Die huis is baie mooi en gerieflik binne, en met die bietjie koue was die kaggel en hout 'n redding. Die WiFi was vinnig en die huis het alles gehad wat jy nodig het. Die beddens en duvets het so lekker geslaap! As jy uit die stad wil wees, maar naby genoeg om enige tyd in te ry, dan is dit ideaal vir 'n kort wegbreek. Baie dankie vir die vriendelike diens.

Winelands Home se terugvoer

Ons waardeer jou baie mooi review, baie dankie ook dat julle sulke oulike gaste was. Ons sien uit om julle met al jul volgende besoeke te verwelkom. Mooi bly... sien hopelik gou weer.

Winelands Home
Robyn-lea V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robyn-lea V

Wonderful Winelands family weekend.

This stay was beautiful. The location is amazing, everything was just around the corner. The farm is beautiful, we could walk and cycle around the farm. The host was wonderful; she was on WhatsApp with me to make sure we arrived safely and that all was in order. Truly lovely. Thank you.

Winelands Home se terugvoer

We're so happy you loved your stay. Thank you again for being wonderful guests and for your kind review. We hope to welcome you back soon. All the best from our team in Stellies.

Winelands Home
Mev V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mev V

Gerieflike en snoesige oorslaap-plek.

Baie goed toegerus. Voorsorg vir beurtkrag help baie.

Winelands Home se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi resensie Noelene, dit was lekker om julle te huisves in mooi Stellenbosch. Ons hoop om julle sommer gou weer terug te verwelkom. Onthou gerus Avemore het ook oulike plekkies in sentraal van historiese dorpie in Stellenbosch. Baie groete.

Winelands Home
Natasha B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Natasha B

Ek was al na 4 dae gereed om huis toe te kom, ek het 'n verkeerde bestemming gekies.

Die huis is baie mooi gemeubileer, die beddens gemaklik. Die eienaars en agent is baie tegemoetkomend en hulpvaardig. Die eenheid het egter baie min spasie vir 'n gesin van 5. Daar is nie kuierplek beskikbaar behalwe om die eetkamertafel nie. Al die kamers het lugversorgers, maar die leef- en kuierarea nie. Dit het in die hitte tot gevolg gehad dat my mense na hul onderskeie kamers beweeg het in plaas daarvan om saam te kuier in een area. Daar is geen koeltebome naby die eenheid nie, en buite kuier is slegs moontlik as die son gesak het, want daar is nie koelte nie. Die eenheid self het beperkte uitsig en is teen die pad geleë.

Winelands Home se terugvoer

Hi Natasha, baie dankie vir jou boodskap. Ons het gedink julle bly heerlik met die kids wat kon swem en die 6 hondjies wat saam gekom het. Ons het spesiaal die erf omhein vir hulle. Ons Winelandshome bestaan uit drie slaapkamers plus 'n ekstra kinderkamer. Dink wel die see was dalk bietjie verder as wat jy gedink het. Ons is gelee in die pragtige Devon-vallei in die wynlande. Volgende keer moet julle dalk ons mooi Sedgefield-vakansiehuis by die see bespreek. Baie mooi 2024 vir julle.

Winelands Home
Vanaf
Vanaf R4 850
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R4 850
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Devonvallei-weg, Le Verger, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA39efb6243d10409e9ff18ce2f87aedfda665166605b774af1d2a3ac79b97c1b86f506e5a09d54410b2737116cd77bcce9c19?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 850 per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 Devon Valley Road Le Verger 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.914627198422 18.818092004321

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang