Winelands Home
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Elana Geverifieer
Eiendomme 23
Resensies 120
Op LekkeSlaap 12 jaar
Opsomming van Resensie
Christina B - Aug 2024
Algehele gradering
Baie lekker gekuier en gebly en alles gehad wat ons nodig gehad het.
Lees meerWinelands Home se terugvoer
Ons waardeer jou baie mooi review, baie dankie ook dat julle sulke oulike gaste was. Ons sien uit om julle met al jul volgende besoeke te verwelkom. Mooi bly... sien hopelik gou weer.
Robyn-lea V - Jun 2024
Algehele gradering
Wonderful Winelands family weekend.
Winelands Home se terugvoer
We're so happy you loved your stay. Thank you again for being wonderful guests and for your kind review. We hope to welcome you back soon. All the best from our team in Stellies.
Mev V - Apr 2023
Algehele gradering
Gerieflike en snoesige oorslaap-plek.
Winelands Home se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi resensie Noelene, dit was lekker om julle te huisves in mooi Stellenbosch. Ons hoop om julle sommer gou weer terug te verwelkom. Onthou gerus Avemore het ook oulike plekkies in sentraal van historiese dorpie in Stellenbosch. Baie groete.
Natasha B - Jan 2024
Algehele gradering
Ek was al na 4 dae gereed om huis toe te kom, ek het 'n verkeerde bestemming gekies.
Lees meerWinelands Home se terugvoer
Hi Natasha, baie dankie vir jou boodskap. Ons het gedink julle bly heerlik met die kids wat kon swem en die 6 hondjies wat saam gekom het. Ons het spesiaal die erf omhein vir hulle. Ons Winelandshome bestaan uit drie slaapkamers plus 'n ekstra kinderkamer. Dink wel die see was dalk bietjie verder as wat jy gedink het. Ons is gelee in die pragtige Devon-vallei in die wynlande. Volgende keer moet julle dalk ons mooi Sedgefield-vakansiehuis by die see bespreek. Baie mooi 2024 vir julle.
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Devonvallei-weg, Le Verger, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang