Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Winelands Home

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Christina B
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Baie lekker gekuier en gebly en alles gehad wat ons nodig gehad het. Die eienaar het baie goed gekommunikeer en die video voor die tyd het baie gehelp! Die huis was privaat en veilig. Ons het 3 hondjies gehad en al wat ons gemis het, was 'n kolletjie gras binne die erf, maar hulle het wel reggekom. Die huis is baie mooi en gerieflik binne, en met die bietjie koue was die kaggel en hout 'n redding. Die WiFi was vinnig en die huis het alles gehad wat jy nodig het. Die beddens en duvets het so lekker geslaap! As jy uit die stad wil wees, maar naby genoeg om enige tyd in te ry, dan is dit ideaal vir 'n kort wegbreek. Baie dankie vir die vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elana
Winelands Home
Ons waardeer jou baie mooi review, baie dankie ook dat julle sulke oulike gaste was. Ons sien uit om julle met al jul volgende besoeke te verwelkom. Mooi bly... sien hopelik gou weer.

Robyn-lea V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Wonderful Winelands family weekend. This stay was beautiful. The location is amazing, everything was just around the corner. The farm is beautiful, we could walk and cycle around the farm. The host was wonderful; she was on WhatsApp with me to make sure we arrived safely and that all was in order. Truly lovely. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elana
Winelands Home
We're so happy you loved your stay. Thank you again for being wonderful guests and for your kind review. We hope to welcome you back soon. All the best from our team in Stellies.

Mev V
1 nag Gesin met tieners
4.8
Apr 2023

Gerieflike en snoesige oorslaap-plek. Baie goed toegerus. Voorsorg vir beurtkrag help baie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elana
Winelands Home
Baie dankie vir jou mooi resensie Noelene, dit was lekker om julle te huisves in mooi Stellenbosch. Ons hoop om julle sommer gou weer terug te verwelkom. Onthou gerus Avemore het ook oulike plekkies in sentraal van historiese dorpie in Stellenbosch. Baie groete.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Elana Geverifieer

Eiendomme 23

Resensies 120

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R4 850
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R4 850
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Devonvallei-weg, Le Verger, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA39efb6243d10409e9ff18ce2f87aedfda665166605b774af1d2a3ac79b97c1b86f506e5a09d54410b2737116cd77bcce9c19?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 850 per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 Devon Valley Road Le Verger 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.914627198422 18.818092004321

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang